NKETOANA REKORD

Page 1

13 Aug 2021 | Edition 29 - 2021 | rekord@rekordmediafs.co.za | 072 757 0514

Nketoana NOU WEET JY ● NOW YOU KNOW

SKOOL KRY SKENKING VAN VARKE

REITZ: Hoërskool Reitz het op Donderdag 05 Augustus Danbred bedank vir hulle skenking van varke aan die skool se Boerdery. Hulle skryf: “Baie dankie aan Danbred vir die skenking van varke vir ons boerdery! Ons waardeer julle gesindheid en betrokkenheid by ons jeug!” Verskeie rolspelers was die dag teenwoordig. Hulle is op 1ste foto: Mnr. Phillip Oosthuizen (Sernick); Mnr. Gert van Tonder (Eienaar); Me. Chelsea Du Preez (Danbred: Verkope); Mnr. Collin Nel (Dalein Bemarking); Mnr. Hano van der Merwe (Danbred Tegniese Dienste); Mnr. Wynand Jacobs (HS Reitz: Adjunkhoof); Me. Saskia Kotze (Danbred Bemarking & Ondersteuning); Mnr. Uys le Roux (HS Reitz: Skoolhoof) Voor: Mnr. Jors Kriek (HS Reitz: BLLandbou/RLA.) en op foto 2 is: Mnr. Wynand Jacobs (HS Reitz); Mnr. Hano van der Merwe (Danbred Tegniese Dienste) Mnr. Collin Nel (Dalein Bemarking); Me. Saskia Kotze (Danbred Bemarking & Ondersteuning); Mnr. Uys le Roux (HS Reitz); Mnr. Beyers Smith (Terreinbestuurder: HS Reitz)


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.