FREE!
04 NOVEMBER 2022
072 757 0514
info@veldbrandmediasa.co.za
060 405 8979
NOW YOU KNOW!
Veldbrand
REITZ | PETRUS STEYN | LINDLEY | ARLINGTON
Plaasaanval afgeweer!
■ REITZ
Foto: Bassopa Security & Tracking (Facebook)
Die gemeenskap van Reitz, veral onder die boere, het onlangs hulle dankbaarheid betuig teenoor lede van ‘n plaaslike sekuriteits-maatskappy, ‘Bassopa Security & Tracking’ se Reitz tak, waar lede daarin kon slaag om ‘n beweerde en beplande plaas-aanval af te weer. Die maatskappy berig op sosiale media
onlangs dat hulle inligting ontvang het waar daar beplan was om ‘n weelose boer op sy plaas aan te val. Hulle skryf verder dat die boer, wie se naam nie bekend is aan die media nie, blykbaar ‘n senior burger is en permanent in ‘n rolstoel vasgekluister is. Die boosdoeners… (vervolg op Bladsy 2)
Ouetehuise kry reuse skenking danksy manne-aand! - 4