NKETOANA REKORD

Page 1

03 Sep 2021 | Edition 32 - 2021 | rekord@rekordmediafs.co.za | 072 757 0514

Nketoana NOU WEET JY ● NOW YOU KNOW DID YOU KNOW? REKORD DISTRIBUTES 60 DIGITAL COMMUNITY NEWSPAPERS ACROSS 8 PROVINCES TO ADVERTISE CALL: KLEINTJIE KOEN ON 072 757 0514

INWONERS VAN OUETEHUIS OP REITZ WORD BEDERF

Corné van Noordwyk REITZ: Jy bluf jouself as jy dink deur nie te stem nie is jy besig om nie aan die verkiesing deel te neem nie. Jy is. Nou, kom ons sê daar is twee mense wat moet stem – koffie of tee? Een stem vir koffie en die ander een stem nie. Koffie wen dus, nie omdat dit die gunsteling is nie, maar eerder omdat die tweede persoon gevoel het dit is nie die moeite werd om te gaan stem nie. Dus, indien jy byvoorbeeld vir Hillary Clinton sou gestem het, maar jy kies dan om nie te gaan stem nie, tel iemand wat vir Donald Trump gaan stem het se stem meer. Voordat jy in nasionale, provinsiale of munisipale verkiesings stem, insluitend… (vervolg op Bladsy 2)


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.