SENDYOURCOMMUNITYEVENTSTO JO SEKEPANE@NOVUSMEDIA CO ZA
SATURDAY2AUGUST
. The Cape Town Gem and Mineral Club will be having its Open Day from 10:00 to 14:00 at 14Goede Hoop Street Bothasig. Free entrance Visit www ctminsoc.org.za or email capetowngemmineralclub@gmail.com
. Die NG kerk Parow-Panorama bied 'n ma-endogtertee aan van 10:00 tot 12:00 by die kerk in Rembrandtsingel. Die talentvolle duo van Crown Create Studio, Therene Nel en Melanie Labuschagne, gaan sing en 'n unieke en opbouende boodskap lewer wat elke vrou en meisie sal inspireer Kaartjies beloop R100 en sluit eetgoed in. Besoek https://shop.parow-panorama.co.za om kaartjies aanlyn te bespreek. . Oom Vossie se gewilde vlooimark vind weer plaas by Oom Vossie Voortrekkers, Disa Singel, Blomtuin in Bellville Let op dat die handelsure verander het en die mark nou van 10:00 tot 15:00 plaasvind Bespreek jou plek vroegtydig om teleurstelling te voorkom Stuur ‘n WhatsApp na 084 325 4690 vir meer inligting of om 'n stalletjie te bespreek.
SONDAG3AUGUSTUS
. ID Help Fisantekraal bied 'n galakonsert aan om 15:00 in die Hoërskool Durbanville se ouditorium. Kaartjies kos R200 per persoon en sluit ligte verversings tydens pouse in. Besprekings kan via Webtickets gedoen word. Kontak Jan Burger by 082 881 1503 vir meer inligting.
THURSDAY7AUGUST
. A free workshop will be hosted at Kraaifontein Library at 15:00, offering educators and interested community members a practical introduction to using ChatGPT in education. The session will cover key topics such as: understanding what ChatGPT is and how it works, tips for effective prompting, creative ways to use the tool in daily teaching, tools for lesson planning, quiz and worksheet creation. For more information, contact Kraaifontein Library at 021 444 1066 or email Kraaifontein.library@capetown.gov.za.
FRIDAY8AUGUST
. The Durbanville Wine Valley's much-anticipated Taste of Terroir annual red wine showcase will be presented from 17:00 to 20:00 at Loch Lynne Wine Estate outside Durbanville Each ticket includes the opportunity to taste red wines from nine Durbanville producers, live music by Emile Swiegers and three seasonal canapés by Kos Kouture caterers. Book tickets at R300 per person via Quicket
SATERDAG9AUGUSTUS
. Die Brackenfell Forum bied aan "Koffie uit jou kan" in die Rusoord-saal in Dennegeurstraat om 10:00 vir lede van die gemeenskap om saam te kuier Kaartjies kos R150 elk. Bespreek by Alta by 083 967 9493 of Letitia by 082 879 5383.
SATURDAY9AUGUST
. Cape Welsh Choir presents Why we sing, a concert showcasing the rich diversity of this unique male voice choir This public concert is part of our drive to expand their appeal to new audiences and potential new members. This event will be boosted with appearances by renowned local soprano Lara Basson and a barbershop quartet, the Welsh Rarebits, drawn from members of the choir The concert starts at 19:00, at Erin Hall, 8 Erin Road, Rondebosch. Tickets cost R100 and are available through Quicket Refreshments will be available at the interval. For further information, call Steve Broekman on 083 701 5867
VRYDAG15AUGUSTUS
. Solidariteit Helpende Hand Wes-Kaap bied 'n gholfdag ten bate van studiefondse aan by die Kuilsrivier-gholfklub Vierbal-inskrywings kos R3 500 Stuur ‘n e-pos aan Lizé Theron by LizeT@helpendehand. co.za met navrae Bespreek by https://tinyurl.com/ ylh84otp
MONDAY18AUGUST
. The South African National Council on Alcoholism and drug dependence (Sanca) will host an in-person Drug Testing Workshop – Testing for Drugs and Alcohol will be held at the Bellville Library from 09:00 to 15:30 This one-day workshop is open to professionals and is especially beneficial for social workers who can earn CPD points for attending. The fee is R1 200 To register, please contact Reinette Brand at 021 945 2099 or email bellville@sancawc.co.za
WEDNESDAY20AUGUST
. Join (Sanca) on an online Brief Intervention and Basic Counselling Training via Microsoft Teams, taking place over two days on 20 and 21 August, from 09:00 to 15:30 each day This training is ideal for social workers and other professionals in the field, with CPD points available The fee for the two-day session is R1 700 To secure your spot contact Reinette Brand at 021 945 2099 or email bellville@sancawc.co.za
64-jarige vrou byt rower op N1
DESIRÉERORKE
DESIREE RORKE@TYGERBURGER CO ZA
’n Vrou (64) van Kaapstad het verwoed terugbaklei toe ` n rower verlede
Saterdagoggend met n pistool by haar motor ingeklim het
Marie van der Merwe was onderweg na Kaapstad toe haar motor onklaar geraak het op die N1-hoofweg tussen die Canal Walk- en Maitland-afritte
Dit was om en by 10:00 toe sy die wit rook by haar motor se uitlaatpyp sien uitborrel het, en in die noodbaan afgetrek het
"Die baan was egter so smal; ek kon nie die deur oo maak of waag om uit te klim soos motors verbygejaag het nie," vertel sy aan TygerBurger
"Ek haal toe my foon uit en begin soek na my versekering se noodnommer toe ek die volgende oomblik ` n getik aan die passasiersvenster hoor
"Toe ek opkyk, staan n man daar met 'n pistool teen die venster gedruk Ek het die motor aangeskakel en probeer wegtrek maar hy was te vinning en het die deur oopgeruk, langs my in die motor geval en die handrem hard opgetrek ”
Met die pistool op haar gerig, het die rower Van der Merwe beveel om haar foon te oorhandig Sy het dit in daardie stadium styf tussen haar bene vasgeknyp
"Ek weet nie wat my besiel het nie, maar toe hy oorleun om my foon te gryp, byt ek hom baie hard aan sy arm - reg deur sy baadjie" sê sy "Hy raak toe aggresief en stoei my foon by my af, spring uit en vlug die veld in " Haar bankkaarte, identiteitsdokument en bestuurslisensie was in haar selfoon se sakkie
NIEMANDSTOPOMTEHELPNIE
Steeds in skok was dit vir haar die heel ergste dat niemand gestop het om haar te help nie "Ek was vrou-alleen en die pad was baie besig Iemand moes tog iets gesien het,"
trek " n Goeie Samaritaan het uiteindelik agter haar stilgehou en haar te hulp gesnel Hy het my seun gebel en agter my aan tot by die Maitland-polisiekantoor gery, waar ek n saak geopen het " Van der Merwe beskryf die ervaring as n nagmerrie
"Ek is dalk 64, maar ek is nie n bangbroek nie Tog was dit baie skrikwkkend en traumaties Ek sien nou nog die man se gesig voor my "
Sy sê sy is verstom dat soiets helder oordag kon gebeur op so ` n besige pad in Kaapstad
"Motoriste moet baie versigtig wees; ‘n mens is nêrens meer veilig nie," waarsku sy Ruth Solomons, woordvoerder van die Stad Kaapstad se metropolisie, sê die Stad is bewus van motoriste en fietsryers wat verder af in die hoofweg by die Laer Kerkafrit beroof is
"Daar is gereelde patrollies in daardie omgewing wat deur die metropolisie, verkeer en wetstoepassing uitgevoer word sedert die laaste voorval," sê sy Daarbenewens versoek sy motoriste om te alle tye waaksaam te bly
"Indien u weens n noodgeval gedwing word om langs enige pad te stop, hou ten alle tye jou deure gesluit en vensters toe en wag todat hulp opdaag
Skakel dadelik die nooddienste Bly binne-in jou voertuig, hou jou deure gesluit, vensters toe en wag totdat hulp opdaag Wees altyd bewus van jou omgewing en maak seker dat jy jouself teen identiteitsdiefstal beskerm deur nie dokumente met persoonlike inligting soos ID-kaarte, paspoorte, bankrekeningstate in jou voertuig rond te laat nie vir ingeval jy om veiligheidsredes moet uitklim en wegbeweeg van jou voertuig "
Motoriste kan alle voorvalle by die Stad se openbare noodkommunikasiesentrum aanmeld deur 021 480 7700 vanaf n selfoon
Murdersuspect facescourtagain
DESIRÉERORKE
DESIREE RORKE@TYGERBURGER CO ZA
The City of Cape Town last week
welcomed the re-arrest on Friday of a taxi driver accused of murdering traffic officer Walton van Rooyen more than five years ago
The accused, Craig de Lilly, first appeared in the Cape Town Magistrates' Court on 21 July on charges of murder and illegal possession of a firearm and ammunition
Van Rooyen (49) was shot and killed in his patrol car on 17 March 2020 after arresting the taxi driver for a traffic violation
"The City’s Safety and Security Investigations Unit (SSIU) investigated the case alongside police detectives and the suspect was arrested," said JP Smith, Mayco member for safety and security
"However, a month later the case was provisionally withdrawn "
This arrest, he says brings new hope to the family
"I can only imagine the family is as happy as I am that justice will be served I went to meet the officer’s family at the time and they were devastated by his senseless murder The release of the suspect was a bitter experience knowing his alleged killer may get away with no consequence "
Smith is however perturbed by the state's decision not to oppose bail
“We have noted the decision by the state to not oppose the suspect’s release on bail while the case is before the Magistrates’
MURDER CASE AGAINST TAXI DRIVER REVIVED
Court and plead with them to reconsider their stance The death of Van Rooyen left his family, colleagues and friends devastated During the court proceedings on Monday the prosecutor noted that the accused already had convictions for both robbery and rape While the reasons for the unopposed bail application are unclear at the stage we call on the courts to use their discretion when the matter returns to court next week We believe individuals accused of murdering officers in the line of duty should not be allowed to roam our streets while on trial If we cannot protect our officers we cannot protect the public " The case was subsequently postponed to 28 July for the appointment of a legal representative
Traffic officer Walton van Rooyen was shot and killed by a taxi driver more than five years ago
vang – meer
n die rsing,” sê deur Agrirugte- en klasse, van piekels tot eppings kels, ir die r oe ekaar rdie n die svertroue em Ons ruikers nings vir
Die koskenners moes 456 inskrywings van 66 vervaardigers in meer as 100 klasse beoordeel – van konfyt,marmelade,blatjang en piekels tot pesto’s en ander innoverende skeppings FOTO: A GORMAN PHOTOGRAPHY
uitsonderlike gehalte op die winkelrakke gaan spog ”
Breyton Milford, hoofbestuurder van Agri-Expo en organiseerder van die kampioenskap, sê die groot belangstelling toon dat daar ’n duidelike behoefte in die bedryf vir hierdie soort platform bestaan
“Ons het hierdie kompetisie geskep vir agri-prosesseerders in die vrugteen groentebedryf Die groot aantal inskrywings wys dat daar ’n vraag is na erkenning vir preserveerprodukte – een wat dit sáám met kaas en wyn op die tafel plaas,” sê Milford
“Ons is dankbaar vir ondersteuning uit die bedryf, met Clemengold en Hollard wat as goue vennote betrokke is,” sê Milford “Sonder hul ondersteuning sou dié mylpaal nie moontlik gewees het nie ”
Al die produkte is na afloop van die beoordeling aan welsynorganisasies geskenk
Die wenners word op Dinsdag 19 Augustus by Lanzerac in Stellenbosch aangekondig
. Besoek www.sapreservechamps.co.za of stuur e-pos aan charlotte@agriexpo.co.za met navrae Volg @AgriExpo1 op Facebook, X, Instagram en LinkedIn en gebruik #AgriExpo en #SAPreserveChamps om saam te gesels.
th Gerhard Joubert
a at the tition nn Gueller, ious p was s with ceiving the rds with augural Song g Brahms’ of the amber
First Piano pen-Air s of oncerto in frica and ce of the Gabriel on of the honours f François lege of since 2017 from sthea
Kruger, Jan Hugo, Kate Liu, Emanuil Ivanov, Antonio Pompa-Baldi, Florian Uhlig, Henri Sigfridsson, Bernd Goetzke and Jan Jiracek von Arnim amongst others
Tickets cost R250 per person, including coffee or tea and cake The doors open at 15:00 and the concert starts promptly at 16:00
Villa Pascal does not sell alcohol and guests are welcome to bring their own Picnic hampers or baskets are not allowed Seating is limited
. Book in advance with Eugene on 021 975 2566, 082 569 4147 or villapascalguesthouse@ gmail com.
Gerhard Joubert
Poësiekring kom byeen
Die poësie van Wilma Stockenström word gehuldig by die byeenkoms van die Durbanville-poësiekring op Woensdag 13 Augustus. Prof Ronel Foster, emeritus-medeprofessor van die departement Afrikaans en Nederlands van die Universiteit Stellenbosch, gaan die bespreking behartig met verwysing
na Met my wysvingertop, die 17de huldigingsbundel ter ere van Hertzog-pryswenners Dit begin om 10:00 in die Durbanville-biblioteeksaal Gaste is welkom teen R50 per persoon, ligte verversings ingesluit . Kontak Lesley van der Vyver by teachervdv@gmail. com of 083 460 4571 met navrae
MandelaDayinspiresclean-up
Arecycling Swop Shop was held in Greenville in Fisantekraal on Saturday 19 July in honour of Mandela Day.
The event was presented by the Mosselbank River Conservation Team (MRCT) in partnership with the Western Cape branch of the Institute of Waste Management Southern Africa (IWMSA)
The IWMSA is a nonprofit association committed to supporting professional waste management practices Part of their role is to also support community projects and this gave rise to the opportunity to support the great work of MRCT
A community clean-up was also organised and 21 bags - a total of 14kg of waste - was collected from the open space adjacent to the Mosselbank River Another group, which included learners from Durbanville High School, cleared a section of alien vegetation from the river
In the lead-up to the swop shop event, messages were circulated to encourage residents to collect tins, plastics, cardboard and paper for the swop shop
On the day, bags of recyclables were weighed and each participant received a slip reflecting the value of their waste in Rands, which they could then use to “buy” goods from the swop shop
WASTEREMOVED
The recyclable waste collected was removed and processed by the local recycler, LW Recycling and Trade, which further supports circular economy efforts in the area
A total of 303 kg (54 bags) of recycling was exchanged for essential goods
“We extend our heartfelt thanks to the IWMSA for their generous contribution of essential items, including bread, sugar, porridge, stationery sets and more," says p environment and taken to the right place,” she says
Books back on shelves
Following the popular Fine Free Week during the July school holidays, City libraries announced that more than R1,3 million worth of library items were returned
The City’s Libraries and Information Service recently held another Fine Free Week for patrons up to the age of 17 during the week of Monday 30 June till Saturday 5 July at every public library
Young patrons had the opportunity to return the items to any library, regardless of where they were borrowed
"Thank you to all our residents who took advantage of the Fine Free Week to return items so that they can be available for others to enjoy The number of items
returned is an excellent example of how popular the Fine Free Weeks are and how popular our libraries are for residents young and old
“We’re committed to keeping these spaces vibrant, welcoming and accessible for all to use it," said the City’s Mayco member for community services and health, Francine Higham
During Fine Free Week, 10 712 items were returned to the value of R1 377 442,85 Items included overdue children’s and young adult books, comics, audiobooks, magazines, DVDs and CDs
Those patrons who returned items can start the new term with a new borrowing chapter
A group of MRCT volunteers are here with Monique Coetzee (second from left) ,IWMSA representative
PHOTO: DANIELLE CRONJE
Dayleen van Staden from the Mosselbank Wetland Wonderers shows off the essential items she received for her recyclables PHOTO: MONIQUE COETZEE
Monique Coetzee (left) from IWMSA and Danielle Cronje from MRCT PHOTO: ELIZABETH MAANS
Danielle Cronje from MRCT exchanges recyclables
GrootPhesantekraalViewmallopens
The new Groot Phesantekraal View shopping centre on the corner of Klipheuwel and Okavango Road opened its doors to customers last week with live music, brightly coloured balloons and specials People from all over the northern suburbs came to experience the opening of more than 40 stores Visit https://www grootphesantekraalview co za/ for a list of stores Esmé Erasmus of TygerBurger was there to capture the excitement
MORE THAN 40 STORES WELCOMED SHOPPERS
TALKINSPIRES
Marlene de Lange (far left) and Laetitia la Grange (third from left) from Durbanville attended a talk by Jean Theron Louw (second from left) from Somerset West on her
sculptor
Adrian Bartman (left),food manager,with Paul Kamfer,store manager,on the opening day of Woolworths Foods Louise Crafford,Michelle Opperman and Charles Crafford came from Brackenfell to shop
Mido Ghrissi (centre) owner,is with Asanda Nkungwana (left) and Homar Mohamed in the new barber shop for men The band of Curro Durbanville High School performed at the opening
Here with the rest of the staff of Tekkie Town are (front from left) Vito Rallo (human relations manager) and Elzaan Julies (store manager)
David Fortuin of Planet Fitness shows off the hyrox zone at the new gymnasium
The new Groot Phesantekraal View shopping centre opened its doors to customers last Thursday
Vroueinkolligbyuitstalling
AVRILFILLIES
Vainola Makan van Bellville, koördineerder van die Ubuntu Landelike- en Jeugvideo-en-foto-uitstalling wat in Augustus in die Kunstekaap te sien is, lig die toewyding van Weskusvroue uit
Die Weskusvroue veg vir hul gemeenskap om 'n beter lewe te hê teen die mynbedryf wat tans langs die Weskus ontginning doen
Haar uitstalling is deel van die Kunstekaap se 2025 Vrouemensdomfees wat in Augustus aangebied word en waar ses ikone ook vereer gaan word "Die foto-en-video-uitstalling is baie belangrik vir my omdat die foto's, stories en die film gestalte gee aan die kleurryke stemme van die Weskusvroue wat hul stories so vrygewig deel Die uitstalling spreek van die
dapperheid van die vroue wat uit moeilike omstandighede hul eie vryheid van spraak uitleef teen die olie- en gasmynbedryf dat die aarde en natuurlike hulpbronne nog lank kan voortleef vir almal
Die mynbedryf is daarop uit om wins te maak uit die erfenis wat hulle so na aan die hart lê," sê
Makan
Sy is oorspronklik van George en het haar eerste skooljaar by die Primêre Skool Eden in Zoar voltooi en die res van haar laerskooljare op 'n plaas, Ganskraal, in die Langkloof afgesluit
"Die sorgelose plaaslewe van bergklim, in die sand speel, vrugte pluk en lammers versorg en op die donkiekar ry met my niggies en nefies was die
lekkerste gedeelte Omdat ek self as 'n plattelandse patatvoet grootgeword het, het my loopbaan outomaties in daardie rigting gegaan Die waardes wat 'n mens in die platteland leer, sluit in dat almal vir mekaar omgee, dankbaarheid en hoe om die klein dinge in die lewe te waardeer," sê sy "Vroue het oor die algemeen baie uitdagings, maar die vroue in die landelike gebiede se uitdagings sluit in armoede, gevare van besmettingstowwe op plase, geweld teen vroue en mynbou wat ‘n bedreiging inhou vir spesies, seediere en die visbedryf
"Ek sal graag wil hê dat almal die waarde van "small is beautiful" sal aanleer en dat
ons die bronne wat tot ons beskikking is, insluitend die lug, grond en die natuur, sal beskerm Ons almal kan gelyke genot daaruit put sonder om die bronne heeltemal tot niet te leef deur gulsigheid Ek wens ook dat almal mededeelsaam kan lewe en dat ons kan besef dat daar vir almal genoeg is Dit is beter om saam in vrede te lewe as om oorlog te maak sodat 'n klein gedeelte van die mensdom dit beter as ander kan hê," sê Makan Wat haar voete op die grond hou, is haar geloof, haar familie, vriende en kollegas Sy gee ook erkenning aan die vroue met wie sy werk, die gebede van gelowiges wat opgaan om aktiviste te beskerm, want dit maak alles 'n verskil Sy het 'n BA-graad met vrouestudies, sosiologie en sielkunde aan die Universiteit van WesKaapland verwerf en dit het
die grondslag gelê vir haar toewyding om 'n beter lewe vir ander te help verseker
"Die opvoeding en die informele opvoeding oor demokrasie om 'n nie-rassistiese en nie-seksistiese toekoms na te streef, was die basis vir die opheffingswerk wat ons, die organisasie, nou met die vroue doen
“My droom is om meer lande te leer ken en dat ek nog elke dag die son kan sien opkom," sê sy Haar stokperdjies is lees, fliek, lekker kuier en om maaltye met familie te geniet
. Die uitstalling begin Vrydag 1 Augustus en val saam met Vrouemaand.
Vainola Makan van Bellville
Daniel & Friends families had an amazing Mandela Day adventure at Canal Walk’s Adventure Park The organisation provides a platform where special needs families gather to support one another.
GesigtebyBoer
André Schwartz en Ruben Gerritz op kitaar is te sien in die multimediaproduksie Gesigte, wat op Sondag 17 Augustus om 14:00 op die verhoog van Die Boer-teaterrestaurant 'n draai kom maak. Kan jy die eerste gesig onthou wat jy gewaar het: vasgevang in tyd, geheue en onveranderlik?
Soos met alle herinnerings is daar veranderlikes - ewig wisselend in die album van ons geheue; altyd nuutgeskep op die doek van ons verlange, soos lewende kuns. Elke gesig wat ons onthou, word die legkaart van ons lewe die gesig van reuk, die musiek, die liefde
In hierdie produksie word die werk van die internasionaal bekroonde portretkunstenaar André Serfontein tot lewe geroep
deur die digitale kunstenaar Seun. Elke lewensstorie van André Schwartz word verbeeld deur die unieke gesigte wat op die skerm verskyn Klavier, kitaar en stem vertel liedere soos "From Both Sides Now", "First Time Ever I Saw Your Face", "The Book of Love" en "The Rose". Schwartz se treffers en eie komposisies soos die kwesbare en gewilde "Ek Haal Asem" maak ook ‘n buiging. Gesigte vertel in beeld en musiek die eerlike herinneringe van die legio kosbare mense in sy lewe
Gesigte is as beste musiekaangedrewe produksie by die Aardklop-kunstefees benoem.
Kaartjies kos R250 . Bespreek by www.dieboer.com of by 021 979 1911
. The Songs of Leonard Cohen met Mathys Roets en Liesl du Toit is op Woensdag 30 en Donderdag 31 Julie om 20:30 by Die Boer-teater in Durbanville Kaartjies kos R220 Bespreek by www dieboer com of by 021 979 1911.
. It's My Life - the Ultimate Road Trip Anthems runs at the Barnyard Theatre Tyger Valley from 28 July until 14 September Tickets from R195 at www.barnyardtheatre co.za.
. Symphony of Bansuri premieres at the Artscape Opera House on Saturday 2 August at 19:00 Starring Grammy Award-winning flautist Rakesh Chaurasia and featuring the Cape Town Philharmonic Orchestra (CPO), this one-night-only concert promises a captivating fusion of Indian classical music and Western orchestral richness. Tickets from R200 at Ticketmaster
. Unruly runs at The Baxter now until 2 August An immersive storytelling performance starring Andrew Buckland and double bassist Chantal Willie-Petersen. Tickets cost R240 at Webtickets
. Dirk van der Westhuizen tree op Saterdag 2 Augustus om 20:30 by Heroes Brackenfell op Kaartjies kos van R180 tot R220 b .heroesbrackenfell.net
Follow the witty barber Figaro as he uses his charm and cunning to unite two young lovers in this comic opera full of infectious energy Tickets from R190 to R375 available at Webtickets
. Een vir my Baby, 'n mystery-noir-kabaret, is op Woensdag 6 en op Donderdag 7 Augustus om 20:30 in Die Boer-teater op die planke Kaartjies kos R200 Bespreek by www dieboer com
. Nadine - My Favourite Rock 2 Songs is op Vrydag 8 Augustus om 20:30 by Heroes Brackenfell. Kaartjies kos van R180 tot R200 by www.heroesbrackenfell.net . Women in Jazz Concert 2025 is happening at Artscape on Saturday 9 August at 18:00 Tickets from R350 at Webtickets . Van der Aven tree op Saterdag 9 Augustus om 20:30 by Heroes Brackenfell op Kaartjies kos R100 tot R140 by www heroesbrackenfell.net
. Cape Welsh Choir presents Why we sing on Saturday 9 August at 19:00 at Erin Hall in Rondebosch. This concert is part of a drive to expand to new audiences and potential new members. With appearances by renowned local soprano Lara Basson and a barbershop quartet the Welsh Rarebits. Tickets cost R100 ailabl at Quicket Call St Broekma
Stadskoor oefen vir jaarlikse konsert
Die Stadskoor Tygerberg is tans druk aan die oefen vir sy jaarlikse galakonsert, wat op Saterdag 3 Augustus om 16:00 by die NG kerk De Tyger in Parow, die koor se tuiste, aangebied word.
Op Saterdag 17 Augustus word nog 'n konsert by die NG kerk Suider-Strand aangebied.
Peter Roux, koorleier, het vir hierdie twee konserte met die tema "As long as I have music", ‘n variasie van sekulêre en gewyde liedere gekies.
Die tema kom van een van die liedere wat gesing gaan word en vat die betekenis van musiek as ‘n bron van krag, hoop, vertroosting en inspirasie saam.
"Exsultate justi in Domino" deur Brant Adams, "Yesterday" deur John Lennon en Paul McCartney, "You’ve got a friend" (Carole King), "Autumn Leaves" (Joseph Kosma), "Asimbonanga" (Johnny Clegg), en "Cantique de Jean Racine" (Gabriel Fauré) is enkele van die ander liedere op die program
Dit is net die regte resep om ‘n Sondagmiddag se winterkoue mee te verdryf
As deel van hul gemeenskapsbetrokkenheid bied die koor vanjaar weer ‘n verskeidenheidskonsert aan ten bate van die AGS Care Village in Kuilsrivier
Hierdie konsert vind op Sondag 14 September om 15:00 in die NG kerk Kuilsrivier
(Moederkerk) in Van Riebeeckweg plaas.
. Kaartjies vir die galakonserte kos R180 (R150 vir pensioenarisse en studente). Kontak Suzette van Wyk by 083 263 9335 of jfsmvanwyk@ gmail.com vir besprekings.
. Kaartjies vir die verskeidenheidskonsert (in September) kos R120 Bespreek by Van Wyk of Marlene Cross by 073 433 4227
. Die koor verwelkom graag nuwe lede en het veral ‘n behoefte aan mansstemme. Bel Peter Roux by 083 535 3707 met navrae
Lighter side of opera at the Operetta Competition
The Baxter Theatre will come alive with wit, charm, and musical brilliance on Monday 4 August at 19:00 as the 4th Aviva Pelham Operetta Competition unfolds in a
celebration of
in 2022 by South Africa’s operatic icon Aviva Pelham, the competition shines a spotlight on the vibrant, often underappreciated world of operetta a genre rich in humour, romance, and theatrical flair This annual event offers a powerful platform for emerging African vocalists to showcase their talent and step confidently onto the global stage
“This competition is about joy,” says Pelham “It brings young singers into contact with repertoire that is both entertaining and technically demanding. We want this music to live on and for our singers to carry it forward.” Presented in partnership with Opera UCT and its director Professor Jeremy Silver, the event is as much about nurturing future stars as it is about delighting audiences Finalists will perform solo arias and duets from Viennese operetta, French opéra bouffe and Spanish zarzuela traditions, with themes ranging
Waarheid is nie helder
Karli Heine en Andre Terblanche is te sien in Een vir my baby op Woensdag 6 en Donderdag 7 Augustus om 20:30 in Die Boer-teaterrestaurant In hierdie "mystery-noir-kabaret" is Aila Vry, 'n jazz-sangeres by die Ivy Club, ’n verdagte in haar man, Henkie Uiwe, se moord. Jan Brandt, 'n "ouskool"-speurder, is getaak om agter die kap van die byl te kom. Die waarheid is egter nie so helder soos vodka as Jan by die klub opdaag om vir Aila te ondervra nie Een drankie word vinnig ‘n paar en een liedjie word vinnig drie
from playful to poignant Winners will be announced live in the following categories: Aria Prizes: (R10 000, R6 000, R3 000), Duet Prize: R10 000 (shared) and Audience Prize: R1 000 (voted live by the audience).
This year’s audience will also enjoy a teaser of what’s to come: Opera UCT’s upcoming production of Die Fledermaus by Johann Strauss, in honour of the composer’s 200th birthday and World Opera Day Tickets are R90 to R120 Students and scholars enter free . Book via Webtickets
Jazz word anders opgedis en stories word vinnig gespin in hierdie "rompslomp" van ‘n avontuur in ’n klein kroegie wat soveel meer as net grondbone en goedkoop whiskey op die rak het Die dialoog is vlymskerp, maar tog so lig soos ‘n veer Die gehoor ervaar Afrikaans in ’n nostalgiese tyd wat nooit gebeur het nie Die regisseur is Dean Balie Niklaas Dassie het die teks geskryf Die produksie is 'n uur lank. Kaartjies kos R200 . Bespreek by www dieboer of by 021 979 1911.
André Schwartz
Karli Heine in‘Een vir my baby’
RadioTygerbergvierMandelamaand
Die Kaap se grootste Afrikaanse Christen-radiostasie, Radio Tygerberg 104FM, het as deel van Mandelamaand-feesvierings met Spar Wes-Kaap kragte saamgespan om 'n verskil te maak in die lewens van drie mense.
Spar wou vanjaar op Mandeladag drie mense bederf met 'n trollie vol gratis kruideniersware wat hulle self kon volmaak
Luisteraars kon onlangs iemand nomineer wat kan doen met die reusebederf van 'n gratis Spar-trollie vol kruideniersware, en inskrywings het ingestroom Drie finaliste is gekies en het verlede Vrydag 18 Julie elkeen 67 sekondes gehad om hul trollie so vol as moontlik te laai Elke finalis het iemand saamgebring wat met die trollie gehardloop het, terwyl hulle net produkte kon inlaai Die drie finaliste het elkeen hierdie eenkeer-in-'nleeftyd-oomblik verdien
Die eerste finalis, Sarisha du Plessis van Stellenberg in Bellville, 'n onderwyseres, se seuntjie is serebraal gestremd Markus (6) het reeds 'n baie groot operasie in Amerika ondergaan Die koste hiervan was astronomies en die gesin moes geld insamel om die operasie te dek Haar suster, Madél Louw, het haar genomineer
Die tweede finalis was Len Barnard van Kuilsrivier Een van sy kollegas, Marcelle van der Merwe, het hom genomineer Len het 'n paar jaar gelede 'n breingewas laat verwyder, maar hy het sy sig in sy een oog, sowel as gehoor in sy een oor, verloor Die derde finalis was Martien Rauch van Boston in Bellville, wat deur Deidre van der Walt genomineer is Martien is pas deur 'n egskeiding en het vele uitdagings in hierdie stadium, so sy was ontsaglik dankbaar vir hierdie trollie vol kruideniersware
ELKEEN HET 67 SEKONDES GEHAD OM HUL TROLLIE
VOL TE LAAI
Elsabé van Zyl-Felix,bemarkingsbestuurder van Spar Wes-Kaap,gesels met Die Lift Klub-lede oor hoekom Spar so betrokke is in die gemeenskap
Die radiostasie se middagprogram, Die Lift Klub, het vanaf Spar in Zevenwacht Mall uitgesaai Mike Potgieter en Rouchelle Liedemann het elke oomblik van die aksiebelaaide middag met luisteraars gedeel “Ek weet daar is vandag waentjies volgemaak, maar ek het weer besef met hierdie geleenthede word my tenk eintlik volgemaak, soos Rouchelle Liedeman, my saamryklubmaat, altyd sê,” sê Potgieter
Rouchelle Liedemann van Radio Tygerberg,saam met Len Barnard,sy seun Marius wat met die trollie gehardloop het,en Mike Potgieter van Radio Tygerberg 104FM
bly agter by die slagter as beloning, die ander ene netjies in 'n plastieksak Nee, sê my ma, so 'n hoender is maar lekker taai, ek moet hom slaghuis toe vat om gerook te word Die slagter gee my hoender een kyk "Mevrou, jy kan jou kalkoen oor 'n week kom haal " Nee, dis g'n kalkoen, dit het voor my eie oë as 'n gewone hoender grootgeword, seg ek Die slagter het tot die dag wat ek my hoender gaan haal het, volgehou dis 'n kalkoen Daar word besluit om die gerookte hoender te hou vir Kersdag Gelukkig val my dogtertjie, wat hopeloos te vroeg begin loop het, en word ek al troostende dit gespaar om van Petra-wat-Piet-geword-het te eet 'n Mens eet darem nie jou troeteldiere nie Die aanwysings op die verpakking van die umleqwa-hoender sê dis vooraf stadig gekook - nog net 20 minute in die oond en hy is reg vir die tafel! Dis 'n lenige, atletiese hoender Lang maer dybene Gespierde boudjies Na 'n uur in die oond lyk die hoender egter nog niks meer eetbaar nie en ek sit die hoender in 'n pot om dit behoorlik gas te gee Die bykosse is al lankel opgepeusel, toe kook ta nog steeds! Dis later slaaptyd en ons gooi tou op Dis so koud, ek besluit om die hoender sommer net so in die pot oornag te los Om 02:31 word ek wakker van 'n reuk wat ruik na Afrika gebrande pap, koeimis ek droom van 'n hoender wat in die vuil hooi in ‘n varkhok rondskrop agter kos aan 'n skrophoender Ek smeer Vicks onder my neus dat ek nie die hoender kan ruik nie Watson, ons tuinman, lag toe ek hom die volgende oggend vertel van my hoender "In Zimbabwe we call it a road runner, " sê hy - die groot kuns is glo nie net om hom sag gekook te kry nie, maar jy moet hom eers gevang kry! Dis daai hoenders wat in Afrika tussen karre deur oor die hoofweg hol dat die biesies bewe
Ek loer weer in die pot voor ek hom vir Watson in tinfoelie toedraai die arme hoender is nou al erg verinneweer gekook; lyk vir my toe al eerder na 'n road kill -ESMEERASMUS
Kommentaar // Comments
Mandela Day should be every day
It was truly heartwarming to read about how so many people were inspired to reach out to the less fortunate on Mandela Day
I sat with my heart blazing imagining the smiles that must have lit so many faces
But it didn't last
Why is this overflow of ubuntu reserved for only one day a year?
Why can't we love our neighbours more steadfastly throughout the year?
Why do we need a special day to make giving a habit?
If dedicating a day is truly all that is needed to motivate people then why not dedicate more days?
Like Valentines Day Instead of making it a day of romantic love why not make it a day of loving our neighbours?
Why not add an element of giving to every major day? On Heritage Day, donate some of your braai or on April Fool's Day, donate some of your cheer On youth day, do something good for youth
The more significant days I think about the more I realise that all of them have theme that is open to interpretation in charitable ways but they've become mostly about politics
Maybe it's time that started adding charity to our mindsets, starting with celebrations on significant days Maybe then we'll turn the tide of poverty in our country
EMMA BENNET, Strandfontein
Lê eier oor Stad Kaapstad se begroting
Vandag wil ek darem ook 'n eier lê oor hierdie begroting van ons geagte burgemeester en sy trawante in die Stad
Kaapstad oor heffings
Daar moet nou 'n heffing op alles wees omdat waterpype herstel moet word, strate skoongemaak moet word en die armes gehelp moet word En dit nogal op my huis se waarde wat ek gekoop het en met my geld in stand gehou het Vir drie weke het die water nou by die groot kruising tussen Frans Conradie-rylaan en Hugostraat uitgeborrel en niemand was bekommerd oor die duisende liters water wat weggeloop het nie Terloops, dit is nou die derde keer dat daar 'n waterlek is en elke keer word daar 'n hele dag gewerk en sit ons sonder water en dan lek dit maar weer
Sondagoggend toe is hier twee waterlekke in De Wetstraat, ‘n blok van mekaar - een by Cambridge en nog een by Hugostraat Weer 'n hele dag sonder water
Vanaf Dag Zero betaal ons 'n pyp of meterheffing dit is jare, Wat is met daardie geld gemaak?
Ek was vier jaar oud toe het ons in Die Akkers hierbo gekuier, toe was hierdie waterpype al hier Ek woon al 50 jaar hier en is al 75 en steeds is die waterpype wat Clive Justus vir my in 2011 gesê het vervang moet word, nie gedoen nie
Hoekom moet ek 'n skoonmaakheffing betaal?
Ek versorg self my sypaadjie, en die straat voor my deur maak ek self skoon Ek gaan beslis nie betaal om skoon te maak agter squatters wat al jare in die boulevard, voor die munisipaliteit van Goodwood, die polisiestasie by Goodwood en oral rondlê en honde aanhou en mors nie
Laat mense 'n slag verantwoordelikheid aanvaar vir hul eie omstandighede, dan sal hulle ook weet waar geld vandaan kom Hou op om net te gee!
MARTIE DU PLESSIS, Goodwood
The article "Sapoa fights tariffs" (TygerBurger 23 July) refers I am a property owner and resident in Bothasig I herewith join Sapoa, challenging thee property-linked tariffs recently introduced by the City of Cape Town in its 2025-26 budget
These include a new cleaning levy and fixed charges for water and sanitation services, all calculated based on the value of a property rather than actual usage I wish to state categorically that my property is for my housing needs not speculative purposes The whole notion of rates based on value of property at market prices is
and is a gross violation of my human rights to
At any rate the so called market value should be at the time the property was purchased precisely it is not for speculation The City is advised to address its challenges of unfunded mandates from DORA MZUKISI, Bothasig
AANDAG ALMAL Werner soek dringend al julle 2de handse meubels. Betaal kontant. ALLE AREAS 083 565 1685
AANDAG! AANDAG
Koop alle meubels vir beste kontant. Elsabe 083 501 0911
THEO KOOP 2de Handse Meubels. 083 310 1081
EG REFRIGERATORS & Appliances Repairs Fridges, freezers, washing machines, stoves, dish washes, microwaves, tumble dryers. We do insurance claims. We do all kinds of makes of appliances. Card facility available Marco 068 039 8341
ALL APPLIANCES REPAIRED ON SITE We repair appliances. Fridges, stoves, washing machines with guarantee and regas from R180. Cathy / Francois 079 838 1851 All areas
Built-in Cupboard Vir beste prys, kwaliteit, in alle areas. Brian 082 854 6051
A2B Afford-A-Move Owner supervised. Enclosed truck Pierre 083 255 6148
EXTENTIONS
& Gates. 24 HOURS 083 542 1097
ALMAL kontant vir enige huis-houdelike goed klere, skoene, beddegoed, gordyne, speelgoed, oudhede, juweliersware - goud, breekgoed, potte, elektroniese ware. MEUBELS yskaste, beddens, Sitkamerstelle, tv's. (en baie meer) Johan 074 474 4275
koop kombuisware, linne, ornamente, speelgoed,juweliersware ou
Handyman Herstel van Waterpompe en RO-stelsels Salaris: R10 500 p/m Vereistes: * Geldige rybewys * Graad 12 (of gelykwaardig) * Betroubare verwysings Stuur jou CV na info @laundrydrycleaning 4u.co.za
ESTATE NOTICE
IN THE ESTATE OF THE LATE JACOBA PRINSLOO, IDENTITY NUMBER: 280731 0001 08 2, A WIDOW, OF UNIT NO 39, OTHELLO RETIREMENT VILLAGE, BRACKENFELL, WHO WAS BORN ON 31 JULY 1928 AND WHO DIED AT DURBANVILLE ON 13 APRIL 2024
ESTATE NUMBER: 11844/2024
Notice is hereb given that
is 'n Nasionale Maatskappy wat as gevolg van 'n fenomenale groei ons Tygervallei kantoor uitbrei. Ons is opsoek na nuwe talent om telefoniese afsprake met besighede te maak vir ons bemarkings konsultante ten einde ons spesialis dienste te bemark Ondervinding is nie 'n vereiste nie aangesien behoor-like in-huis opleiding verskaf word Basies, Kommissie en Prestasie Bonusse van toepassing. Afrikaans en Engels magtige kandidate sal voorkeur geniet. Skoolverlaters is welkom om aansoek te doen. Belangstellendes kan hul CV's stuur na: luandri@serr.co.za Aansoeke sluit 03 August 2025