TygerBurger Brackenfell E-Edition 11 June 2025

Page 1

CAPE TOWN PUSHES FOR POLICING POWERS PAGE 2

KILLER DAD TRIES FOR PAROLE AGAIN PAGE 3

BRACKENFELL

IMPACT OF DIVORCE ON KIDS DISCUSSED AT BREAKFAST PAGE 9

VDH Attorneys

Woensdag, 11 Junie 2025 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za | Website: www.tygerburger.co.za

Free Wills, Administration of Deceased Estates, Civil, Divorce, Property Transactions, Evictions, Bail & Criminal / Debt Matters

www.vdhattorneys.co.za Bellville: 074 858 6152 Grassy Park: 076 503 6916 NM10014220-QK030625

Twee lede van die Vriende van Bracken-natuurreservaat staan op Kanonkop.

Een van die skatte in die Bracken-natuurreservaat is die Kraaifontein-spinnekopbos. Die plant is kritiek bedreig aangesien dit net in die Bracken-natuurreservaat en by ‘n skool in Northpine voorkom. Daarom speel die reservaat ‘n groot rol in die oorlewing van die spesie.

NATUURRESERVAAT BIED ‘N VEILIGE HABITAT WAAR KRITIES BEDREIGDE SPESIES KAN VOORTBESTAAN, FLOREER

Omgewingsdag gevier DESIRÉE RORKE DESIREE.RORKE@TYGERBURGER.CO.ZA

A

an die rant van die destydse seinheuwel Kanonkop, in die noorde van die stad, lê `n klein natuurlike juweel, nog onaangeraak deur die versmorende ontwikkeling in Kaapstad. Dié biodiverse 36 ha Brackennatuurreservaat - tussen Brackenfell en Kraaifontein

- bied `n veilige habitat waar krities bedreigde plantspesies voortbestaan. Dit was dan ook die middelpunt van vieringe van Wêreldomgewingsdag verlede Donderdag in Brackenfell. "Op dié dag elke jaar word mense aangemoedig om te dink aan die waarde van die omgewing - wat dit vir ons beteken en hoe ons dit kan beskerm, veral in die hartjie van

die stad," sê André Vermeulen, voorsitter van die Vriende van Bracken-natuurreservaat. Om die dag te vier, het hy `n klein groepie mense op `n uitstappie deur die reservaat gelei om die verskillende plante en diere uit te wys. In `n gesprek met TygerBurger benadruk Vermeulen die belangrikheid van omgewingsbewaring in `n

“Elke plant en dier in die ekosisteem maak staat op mekaar en die omgewing in voedselkettings ... - André Vermeulen

metropool soos Kaapstad. "Die Bracken-natuurreservaat is `n klein ekosisteem waarin honderde soorte plante en diere, waarvan sommiges baie skaars is, voorkom. “As inwoners moet ons seker maak dat dié spesies hier kan voortbestaan sonder menslike versteuring of vernietiging,” sê Vermeulen.. NA BLADSY 4

This Weeks Specials WHOLESALE PRICES DIRECTLY TO THE PUBLIC

FROZEN FROZEN PASTRY PASTRY PRODUCTS PRODUCTS

• BRACKENFELL - CNR. JEANETTE & OLD PAARL ROAD, BRACKENFELL CENTRE (NEXT TO FABRIC WORLD) • KUILS RIVER - 21 A ACCESS CITY, LA BELLE ROAD.

OFFER VALID FROM 11 - 15 JUNE 2025. - WHILE STOCK LAST.

T&C's Apply - The picture of the product in the advertisement may differ to the one instore.

000000000-AL110625


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.