Tyger Burger Tygervallei - E-Edition - 30 April 2025
Woensdag, 30 April 2025 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger co za
Volgens die Stad se syfers is altesaam 38 inwoners se stemme getel,waarvan 25 die stigting van ’n hondepark in Oerderpark ondersteun het FOTO: HELEEN BOSHOFF
GEMEENSKAP VOEL HULLE IS NIE VOLDOENDE GEKONSULTEER NIE
BLosloop-hondeparkpla
HELEENBOSHOFF
HELEEN BOSHOFF@NOVUSMEDIA CO ZA
ure in die Hoheizen-gemeenskap in Bellville is verdeeld ná die skep van 'n losloop-hondepark in Oerder-weg nadat 'n wykstoelaag verlede jaar deur die Wyk 70-raadslid, Ronél Viljoen, toegestaan is
'n Petisie teen die park is intussen deur 16 inwoners onderteken om parkregulasies te herevalueer met voorstelle om, onder meer, die losloophondepark na die groter park in laer-Hoheizen te verskuif
DEELNAMEBEPAALSTEMME
Die petisie word gedryf deur Diana Dalby, eienaar van n huis
MENSE WAT LANGS PARK WOON SÊ HUL BESWARE MOET SWAARDER WEEG
aangrensend aan die losloophondepark in Oerder-weg Sy kla die proses wat gelei het tot die goedkeuring van die park was
gebrekkig en het onvoldoende gemeenskapskonsultasie behels "Van ongeveer 200 huishoudings het slegs 35 individue aan die stemmery deelgeneem, en van daardie 35 het net 22 ten gunste van die park gestem Nêrens op die beswaarlys wat getik is en aan 'n individu in ons buurtvereniging voorsien is, kon ek my sterk
beswaar teen die park vind nie " Dalby meen selfs onder ondersteuners van die park het vyf mense kommer oor die ligging, veiligheid en parkering uitgespreek "Dit is onaanvaarbaar dat die stemme van inwoners wat direk geraak word soos ek nie in ag geneem is nie," sê sy NABLADSY2
BERNE IN WOMAN OF STATURE TOP 3 PAGE 3 VREESLOSE STELLIES WYS HUL STAAL BLADSY 4 BLIK OP PRAGTUIN VOOR CHELSEA-SKOU
BLADSY 9
WHAT’S ON/DIARY
SENDYOURCOMMUNITYEVENTSTO
JO FOURIE@NOVUSMEDIA CO ZA
SATERDAG3MEI
.Oom Vossie se Vlooimark vind plaas by Bellville se Oom Vossie-Voortrekkers, Disasingel, Blomtuin. Bespreek nou jou plek. Vir navrae en besprekings Whatsapp 084 325 4690
.Die Oostenberg Horticultural and Industrial Society hou sy jaarlikse skou in die St George the Martyr-kerksaal in Sarepta van 09:00 tot 13:00 Toegang is gratis. Die blomme sal na afloop van die prysuitdeling, omstreeks 12:00, te koop wees. Betalings kan met kontant of 'n kaart gedoen word. Verskeie stalletjies sal ook beskikbaar wees. Kontak Charles Summers by 073 807 2350 of by cjsummers30@gmail.com met navrae
.The Goodwood Bargains Market is scheduled to take place at the Goodwood Sports Club, located at the corner of Alice and Milton streets, from 09:00 13:20 Explore a wide array of stalls offering unique items, handcrafted goods, and delicious local treats and loads of fashion finds. Free parking and entry A donation bin for all your unwanted fashion shall be available in the foyer For more information, send an email to thegoodwoodmarket@gmail.com
.Girls and boys between the ages of four and seven years are invited to compete in the Soccer Budyz CKC Cup mini-tournament at Sansbury Mall in Eerste River The event is hosted in partnership with Cornelius Schools from 08:00 until 13:00 For more information WhatsApp Fernando Classen on 067 087 7433
.The Cape Town Gem and Mineral Club will be having its Open Day from 10:00 to 14:00 at 14Goede Hoop Street, Bothasig. All welcome, from mineral specimen collectors, to friends, families and especially children. Free entrance Learn more about the hobby of crystal, gem and mineral specimen collecting and related craftwork, or buy items from member traders. For more information, visit www ctminsoc.org.za or email capetowngemmineralclub@gmail.com
SUNDAY4MAY
.Run for those who can’t by taking part in the 12th edition of the Wings for Life World Run in Greenpoint, Cape Town. With every step, you’re powering life-changing spinal cord research and pushing us closer to a future where paralysis no longer holds anyone back. The run starts at 13:00 at Cape Town P9 Greenpoint: Vlei Rd, in front of the Green Point Athletics Track. For more information, visit www wingsforlifeworldrun.com
WOENSDAG7MEI
.Die Durbanville/ Tygerberg-tuin-en-blommeklub se mini-blommeskou is in die Metodiste-kerksaal, Bowlerslaan, Durbanville om 10:00 (Prysuitdeling om 12:00). Toegang/inskrywingsfooi is R50 Ruan Eastes gaan 'n tuinpraatjie lewer Die tema van die blommekunskompetisie is "Meet me in the garden". Die sluitingsdatum vir blommekuns-inskrywings is 30 April Bel Beatrix Lambert-Bestbier by 082 873 9864 vir meer inligting
DONDERDAG8MEI
.Die VLV Brackenfell Varings vergader om 09:30 by Die Ark, aan die kant van die NG kerk Brackenfell-Wes se kerkgebou in Ferndalestraat Dit is 'n prettige naaldwerkoggend - bring asb 'n hekelpen, 2 kleure wol, 'n notaboek en 'n skryfding saam Teegeld R20 en die lootjies vir 'n gelukstrekking, R5 elk.
FRIDAY10MAY
.Animal lovers and philanthropists are invited to an evening of elegance and generosity at the second annual Mdzananda Animal Clinic Gala Dinner and Auction at 18:30 at the Two Oceans Aquarium. Guests will be treated to a delicious two-course dinner prepared by top chefs, a sweet treat for desert, and complimentary table wine to toast to a great cause An auction featuring exclusive items and experiences will be held. Tickets are available at Quicket (https:// qkt.io/1PepxN) or by emailing fund@mdzananda co.za.
WOENSDAG14MEI
.Die Durbanville-poësiekring se volgende byeenkoms vind plaas op Woensdag 14 Mei in die Durbanville-biblioteeksaal. Dr Dietloff van der Berg gaan sy belangstelling in die romantiese en mistieke digkuns en reis tot by Rumi deel in die bespreking oor sy vertaalde bundel: Rumi: Liefdesverse en aanhalings Die koste is R50 vir gaste of R200 per jaar vir lede Verversings, koffie of tee sal voorsien word. Kontak Lesley van der Vyver, sekretaresse, by teachervdv@ gmail.com of 083 460 4571 om te bespreek.
TUESDAY20MAY
.Bellville Library will host a book launch for Kristel Loots's book Woestynblom in the auditorium from 17:00 till 18:00 RSVP by 14 May via email to Bellville.Library@capetown.gov.za or DanielleFrancis.philander@capetown.gov.za, or call 021 444 0300
Easterweekendroad deathsdeclineinWC
DESIRÉERORKE
DESIREE RORKE@NOVUSMED A CO ZA
The Western Cape Government has reported a slight drop in road-related fatalities over the Easter weekend, with 22 lives lost between April 17 and 21, down from 26 during the same period last year
While the decline is welcomed, officials continue to emphasise the importance of responsible road behaviour as another long weekend looms
The provincial government’s mobility and health departments deployed teams across the region during the peak travel period to enforce safety measures and provide emergency assistance
According to official data 22 fatal crashes occurred over the Easter weekend, resulting in the said deaths The Cape metro region recorded the highest number of incidents The breakdown of fatalities included 14 pedestrians, five passengers, two drivers and one motorcyclist
VIOLATIONS
According to officials, 14 of the deaths occurred on municipal roads, while eight were reported on provincial routes
The number of a road-related fatalities over the Easter weekend This is four less than the same period last year
The provincial traffic services were active throughout the Easter period, conducting 784 integrated operations, including roadblocks, vehicle checkpoints, and speed enforcement activities, says a spokesperson of the mobility department
More than 30 000 vehicles were stopped and checked, and 8 714 speeding violations recorded while more than 19 000 traffic fines were issued In all, 226 arrests were made, with 181 being for drunk driving
“We are encouraged by the reduction in fatalities, but road safety is a shared responsibility,” said a spokesperson for the Western Cape Mobility Department
“We urge all road users to prioritise safety, plan ahead and never drive under the influence ”
The Western Cape Government plans to maintain high visibility and continue road safety operations throughout the upcoming public holiday period
VANBLADSY1
Bure in Oerder- en Avery-weg, Christo van der Merwe en Annalize Schoeman, stem saam met Dalby se besware Hulle glo die park aan die onderkant van Hoheizen, wat glo aansienlik groter is en beter parkeergeriewe het, is beter geskik vir losloop-honde Hulle reken dié opsie is sonder behoorlike motivering deur owerhede geïgnoreer "Ek glo die hele manier waarop die proses hanteer is, was verkeerd Hulle moes van die bure wat reg langs die park woon, toestemming kry As een buurman sê nee', is dit nee," reken Van der Merwe Na sy mening is inwoners nie behoorlik oor die openbaredeelnameproses ingelig nie
Schoeman glo mense is oor die algemeen oningelig oor munisipale ordonnansies wat losloop-troeteldiere betref "Mense is onder die indruk hulle mag enige dier daar loslaat, hetsy dit 'n agressiewe hond is of nie Die mense wat om die hoek bly, stap sommer met honde sonder leiband na die park toe "
VOORSTELLEGEMAAK
Liezel Kohler, voorsitter van die Inwonersvereniging van Hoheizen (IVH), vertel aan TygerBurger dat Viljoen die toekenning van die wykstoelaag vroeg verlede jaar bevestig het
"Die idee van 'n losloop-hondepark is reeds in 2022 oorweeg, aangesien talle soortgelyke parke in omliggende gebiede ontstaan het Oor die algemeen is dit 'n uitdaging om wydlopende voorstelle van inwoners vir 'n wykstoelae te bekom " Kohler meen inwoners se daadwerklike betrokkenheid en deelname is skaars Schoeman het selfs gebieg dat sy nie veel aandag aan die IVH se nuusbriewe skenk nie
Die voorstel vir die losloop-hondepark is toe deur Viljoen aan die Stad gekommunikeer Kort voor lank is 'n nuwe omheining om die Oerder-park sowel as
kennisgewingborde oor die gebruik van leibande aangebring "Daar is minstens drie nuusbriewe deur die IVH in die verskillende Hoheizensones oor die openbaredeelnameproses, wat op 18 Mei verlede jaar geskied het, vrygestel Die Stad se amptenare het 'n stalletjie in die park opgeslaan vir openbare deelname, en sowat 35 stemme is getel, met die meeste stemme ten gunste van die park " Kohler herhaal dat die IVH slegs die voorstelle vir die wykstoelaag bemiddel het "Die Stad het uiteraard die finale besluit en skep van die park behartig "
STADKAAPSTAD
Die Stad bevestig die voorgestelde versoek vir die Oerderpark is in Mei 2022 van gemeenskapslede ontvang en daarna na die wykraadslid verwys "'n Formele proses van openbare deelname, soos standaardpraktyk vereis, is van 29 April tot 23 Mei verlede jaar geïmplementeer Finansiering vir die oprigting van heinings is in die 2024-'25-boekjaar toegeken," lui die terugvoer
Volgens die Stad se syfers is altesaam 38 inwoners se stemme getel, waarvan 25 die stigting van 'n hondepark in Oerderpark ondersteun het " 'n Verandering na losloop-gebruik vereis formele goedkeuring van die subraad, ingevolge Artikel 10 van die Verordening op Diere-aanhouding, 2021 Oerderpark is gekies op grond van sy geskiktheid met betrekking tot uitleg, skaal en infrastruktuur " Met betrekking tot die voorstel oor die groter park in onderste Hoheizen, meen die Stad dit word reeds vir ander ontspanningsdoeleindes gebruik "Dit sluit 'n gedeelte van 'n onbeboude padreserwe in, wat die haalbaarheid van omheining beperk Om daardie ruimte te omhein sou 'n beduidend groter belegging vereis, wat nie binne die huidige begrotingstoewysings moontlik is nie "
A total of 30 000 vehicles were stopped and checked over the Easter weekend
Top honours for Berne
DESIRÉERORKE
DESIREE RORKE@NOVUSMEDIA CO ZA
Durbanville is celebrating the achievement of one of its own, media entrepreneur and wellness advocate
Berne de Klerk, who was named top-3 finalist at the 10th annual Woman of Stature Awards South Africa, in the media and journalism category
The star-studded gala event, held on 12 April at the Indaba Hotel in Johannesburg, saw more than 700 remarkable South African women nominated, making this year's awards the most competitive to date
A familiar face in the wellness space, De Klerk is the founder of Five Colour Collective, a marketing and media company, but more widely known for her health-and-wellness television productions, which reach audiences across Africa
In addition to producing more than 450 wellness episodes on DStv's SuperSport, 365 days a year, twice a day, she completed two seasons of her Afrikaans television show, Lewenslus Kuiers met Berne, in collaboration with DStv's VIA channel, an accomplishment she lists as one of her proudest moments The show invites celebrities across South Africa to share their life stories and mental wellness MILESTONE
To TygerBurger she said this milestone celebrated her journey and that of everyone who walked this path with her “I am deeply honoured to be recognised among such purpose-driven women,” she declared “Representing Cape Town and being named a top-3 finalist among more than 700 nominations are both humbling and energising "
The Woman of Stature Awards, now in its 10th year, celebrates excellence, leadership and resilience in women across 14 diverse categories While the title of Overall Woman of Stature South Africa 2025 was awarded to HOT 102 7 FM’s Tara Penny, Berne’s finalist status highlights her outstanding influence in marketing and media as well as her broader community contributions
Her story of not just of business success, but leadership, being an example for aspiring entrepreneurs and change makers throughout the country
Berne de Klerk was named in the Top 3 for the Woman of Stature Awards South Africa
Stellenbergsevreesloosheid
HELEENBOSHOFF
HELEEN BOSHOFF@NOVUSMEDIA CO ZA
Daar was vreemde konkoksies om te sluk, mopaniewurms om te eet, kinders wat gil, onderwysers wat gril en ’n vier meter lange luislang wat om die skoolhoof krul
Dit was Dinsdag 22 April alles deel van Radio Tygerberg 104FM se Vreesloos 2025-veldtog wat by die Hoërskool Stellenberg besoek afgelê het
“Dit is vir ons ’n groot voorreg en baie pret om ons Vreesloosveldtog na hoërskole in die omgewing te neem Dit bied ons ’n wonderlike platform om by jongmense uit te kom en hulle te inspireer met ’n boodskap om vreesloos te leef,” sê Rikus van Rooy, Radio Tygerberg se stasiebestuurder
REGSTREEKSUITGESAAI
Die Vreesloos-veldtog is op die jeug gemik en is ’n mengsel van die gewilde realiteitsprogramme Fear Factor en Survivor, maar
met die belangrike boodskap dat jy vreesloos deur die lewe kan gaan met die Here aan jou sy
Die gewilde omroepers Gerald Petersen en Mike Potgieter was die aanbieders van die program
Terwyl die uitdagings in die skoolsaal plaasgevind het, het
Die Real Brêkfis-span (Benescke
Janse van Rensburg, Neville D en Francois Boyce) regstreeks van die skool af uitgesaai
Tydens die program het hulle verskeie onderhoude gevoer, onder andere met die hoof van die Hoërskool
Stellenberg, Yolandé Havinga
Die vier deelnemers se eerste nie-amptelike uitdaging was ook ’n onderhoud met dié gewilde ontbytspan
Ná noue interaksie met die yslike luislang deel sy met
Gala in support of animal clinic
Animal lovers and philanthropists are invited to an evening of elegance and generosity at the second annual Mdzananda Animal Clinic Gala Dinner and Auction on Friday 10 May at 18:30 at the Two Oceans Aquarium Guests will be treated to a delicious two-course dinner prepared by top chefs, a sweet treat for desert, and complimentary table wine to toast to a great cause An exciting auction featuring exclusive items and experiences will be held Connect with fellow animal lovers,
TygerBurger dat dit ’n voorreg was om deel van die Vreeslooservaring te wees
“Dit was inderdaad iets om na uit te sien en het hope opwinding opgelewer Die boodskap wat dit dra, is om die lewe vreesloos aan te pak Om die lewe vierkantig in die oë te kyk en die uitdagings wat op ’n mens se pad is, te omarm en geleenthede daarvan te maak Dit is wat ons leerders uit die Vreesloos-ervaring kon leer,” sê Havinga
Die Tygerberg Radio-span besoek 11 hoërskole in die volgende paar maande met Vreesloos 2025
“Elke skool word bepunt op die ver-skillende uitdagings, dissipline, skoolgees en sosialemedia-deelname Aan die einde van Augustus sal die vier
while making a real impact on the lives of animals in need Tables seat 10 guests, and individual bookings are welcome Guests who do not book a full table will be seated with fellow supporters All proceeds from the evening will go towards providing essential veterinary care, shelter, and community education to improve the lives of Khayelitsha’s pets and their owners . Visit www.mdzananda.co.za for more information. Tickets are available at Quicket or by emailing fund@mdzananda.co.za.
Stellenberg-leerders het Dinsdag klomp uitdagings aangepak soos om vreemde konkoksies te sluk,mopaniewurms op te eet en die verloorder in‘n uitdaging met eiers te gooi Die twee jongmanne,(van links) Jason O’Brien en Ethan Muller was met eiers geverf soos Elmi Young en Kerishna van Wyk teen mekaar meeding.
FOTO: HELEEN BOSHOFF
wen-skole aangekondig word,” voeg Van Rooy by Hierdie vier skole gaan dan aan die eindronde by Tygervalleiwinkelsentrum op 3 en 4 Oktober deelneem
“Hier sal deelnemers hul staal
moet wys, want dit gaan 24 uur van uitdagings wees
“Die top-drie skole stap boonop weg met stewige kontantpryse en lugtyd op Radio Tygerberg, en natuurlik met die eer dat hulle vreesloos is ”
Boekverkoping in Bellville
Die eeuwording van Afrikaans word behoorlik gevier met die Vriende van Bellville se reuse- Afrikaanse boekverkoping van Saterdag 3 tot 31 Mei in die Bellville-biblioteeksentrum Martiens van Bart sal ook Saterdag 3 Mei by die biblioteek wees om te gesels oor sy jongste werk, Wolraad Woltemade 250 Die wye verskeidenheid gehaltetweedehandse boeke sluit in bundels van die nimlike Adoons, Kaspaas, en Jakkals en Wolf-strokies van T O Honiball wat destyds in Die Jongspan, Die Byvoegsel en Die Landbouweekblad verskyn het
Die verkoping is oop tydens gewone biblioteekure Slegs kontantverkope is moontlik
du Plessis) en die stamverwantskap en kulturele bydrae van die Franse Hugenote Die pynlike gebeure rondom die Rebellie
FOTO: PEXELS
Vermaak // Entertainment
Hierdie ‘huisvrou’ is vlymskerp
Lizz Meiring bring haar splinternuwe solovertoning, Die "Real Housewife" op Dinsdag 13 Mei om 20:30 na Die Boer-teaterrestaurant se verhoog. Die kykerspubliek het vasgenael gesit om na die Real Housewives op TV te kyk toe die program uitgesaai is.
Meeste mense kon nie glo wat hulle sien nie Maar wie is nou eintlik die ware "real housewife''?
In Die Real Housewife skep Lizz Meiring so ‘n fiktiewe karakter Sy is die een wat haarself as die enigste
ware voorbeeld van die glansgans-trop beskou. Hier gaan jy heerlik lag, kopskud en dalk net iets van jouself of 'n ander vrou na aan jou herken. Hierdie ''huisvrou" lewer oor alles en nog wat kommentaar en daar word vlymskerp die draak gesteek met die era van “realiteitstelevisiesterre” Dis verrassend, eietyds, en baie vermaaklik Geen kinders o 14. Kaartjies kos R220 . Bespreek by www dieboer com of by 021 979 1911.
Trekklavierdag word gevier
Wêreld Trekklavierdag en Afrikaans se 100 jaar as amptelike taal word op Dinsdag 6 Mei om 19:00 met
konsert Trekklavier is Groot in die Endlersaal in
Stellenbosch gevier
Die konsert word aangebied deur die SuidAfrikaanse Vryrietinstrument Vereniging (Safra). Leon Oosthuizen, president van Safra, sê dit is ‘n feestelike kulturele samekoms vir oud en jonk
Kom ervaar ‘n onvergeetlike musiekbelewenis van die akkordeon met koor, ensemble en konsertina met vooraanstaande trekklavierspelers, skoolkore, konsertinameesters kersfeeskore volkspele en ander musiekgroepe met betowerende klanke in n verskeidenheid genres van klassiek tot volksmusiek Daar sal ook ‘n mini-expo van alles-akkordeon wees. "Kom deel in die samesyn met uitstaande spel en sang Trekklavierstories wat harte raak, van klassiek tot volksmusiek Hierdie musiekmakietie beloof 'n viering van taal en klank or grense heen," sê
Oosthuizen
Kunstenaars sluit in Louis Verwey, Leon Oosthuizen, André van Vuuren, Loren Ehlers Corinne Sanderson Barney van Dyk, Zamar, JNDR, Dries en Esmé
Neethling, Boks Bros, MJ Brooks, Willem Luitingh, Laerskool Stellenbosch Junior- en Seniorkore en Perkussie-orkes, Kylemore Sekondêr-koor, Hoër Meisieskool Bloemhof A Capella-groep, Volkspele Tygerberglaer, Weber Gedenk Primêr-koor, Laerskool Cloetesville-koor en die Star of Gladtidings
Kersfeeskoor
. Kaartjies is beskikbaar by Webtickets
Margit Meyer-Rödenbeck, wat al verskeie toekennings en nominasies vir haar kinderteater ontvang het, is die vervaardiger van ’n nuwe kinderteaterproduksie, Woordedief, wat in Mei by die Kunstekaap-teater op die planke sal wees
Die Woordedief is ’n stoute kalant wat jaloers is op almal wat kan lees en alles probeer om woorde, stories, letters, sinne en sommer enige rondloper-gedagtes te steel tot groot ontsteltenis van kinders wat baie graag wil leer lees, spel en skryf, en veral stories wil hoor Al die produksie se stories kom uit die voorgeskrewe grondslagfase-boekies van NB Uitgewers
Die maats moet kom help keer dat Pol Pou, Robbie Robot en Zietie By nie in die Woordedief se sak beland en vir altyd verlore raak nie Kleurvolle dekor en kostuums, koddige karakters en musiek wat die kleintjies sal laat wikkel nooi groot en klein om deel te raak van die voortsnellende aksie
Die lirieke is deur Meyer-Rödenbeck en haar dogter, Luca Human, geskryf en deur Coenraad Rall en Luca getoonset
Die vier akteurs is Eldon van der Merwe, Wian Taljaard, Kerscha Titus en Mia van der Merwe
Die uur lange produksie sal van Maandag 5 tot Donderdag 8 Mei om 09:30 in die Kunstekaap-operahuis te sien wees as deel van Suidoosterfees Junior . Stuur e-pos aan margit@dieboer com of skakel 0833033430 vir besprekings
Woordedief sal in die Kunstekaap-operahuis te sien wees as deel van Suidoosterfees Junior
Suidooster-sterre gaan skitter
Die kykNET-sepie Suidooster se sterre gaan weer helder skitter by hul jaarlikse Stormsterkkonsert wat op Saterdag 3 Mei om 17:00 by die Suidoosterfees plaasvind.
Wilmer Müller, die sepie se publisiteitsbestuurder, sê die konsert het nog elke jaar uitverkoop
Die hoofgroep akteurs wat optree is Natasha van der Merwe, Jawaahier Petersen, Irvine van der Merwe, Jill Levenberg, Eden Classens, Craig Adriaanse, Richard September, Simone Biscombe en Dean Smith
Die res van die sepie se rolverdeling maak verrassende verskynings en oudergewoonte sal ’n storielynkinkel of twee wat nog op televisie moet uitspeel, tydens die konsert onthul word.
“Vanjaar se konsert is ook die afskop van Suidooster se tiende verjaarsdagvieringe en dit beloof om die gehoor weer eens op hul voete te kry met talle liedjietreffers,” sê Müller
“Sepiekarakters soos Mymoena, Kaashifa Wade Bennie, Gary, Juicy Justin, Suzy, Bianca en die sluwe
DAGBOEK / DIARY
. Die Konsert van Hoop is by die Kunstekaap-teater op Woensdag 30 April om 18:00 ’n Suidoosterfees-produksie in samewerking met die Stad Kaapstad en die Nasionale Jeugmusiekstigting. Kaartjies kos R120 tot R150 by Webtickets.
. Mel Botes: Dominoes is at Die Boer theatre restaurant on Thursday 1 May at 20:30 Tickets cost R250 at www dieboer com or 021 979 1911.
. Die Universiteitskoor Stellenbosch tree op Vrydag 2 Mei en Saterdag 3 Mei om 19:00 in die Endlersaal in Stellenbosch op Kaartjies kos R180 by Webtickets.
. The Greatest Love of All starring Belinda Davids is at Grand Arena, GrandWest on Saturday 3 May at 20:00 Tickets from R495 at iTickets
. A Benefit Show for drummer Alan Thwaites is on Sunday 4 May at 14:00 at Woodstock Brewery Great bands playing Tickets cost R200 at Quicket or pay at the door
. Elvis meets Cher with James Marais and Monique Cassells is on Sunday 4 May at 15:00 at the Edgemead Bowling Club Diego de Abreu will be opening the show Entry costs R60 Food and drinks at club prices. Call 061 490 1694 to book
. Annie is presented by Edgemead High School in the school hall from 8 to 10 May Tickets from R120 at Quicket
. Joseph and the Amazing Technicolour Dreamcoat runs at Theatre on the Bay from 9 May until 13 July Tickets from R275 at Webtickets
. André, die Skreeusnaakse Hipnotiseur, is op Saterdag 10 Mei om 20:30 by Heroes Brackenfell. Kaartjies kos R140 tot R180 by www.heroesbrackenfell.net of
Nazeem gaan nie net vir vermaak uit die boonste rakke sorg nie, maar hulle gaan ook die gehoor om die beurt ’n traan laat pink en skaterlag. Ons sien veral uit om Alistair Izobell op die verhoog te verwelkom om die Suidooster-temalied te sing,” sê Müller
Volgens Jana Hattingh, uitvoerende hoof van die fees, stap Suidooster al ’n lang pad met die Suidoosterfees.
“Ons het vir die eerste keer in 2020 tydens die Covid 19-pandemie met die sepie hande gevat toe ons saam ’n inryteater by Atlantic Studios, die tuiste van Suidooster in Montague Gardens aangebied het Suidooster is ook ’n vennoot in die Suidoosterfees se jaarlikse Talentsoektogkompetisie ” The Stage Performing Arts Studio van Durbanville help vanjaar met die choreografie en verhoogbestuur
. Besoek www.suidoosterfees.com.
Kaartjies is beskikbaar by Webtickets, of Artscape dial-a-seat by 021 421 7695.
iTickets
. Salome - This is Me is at the Grand Arena, GrandWest on Saturday 10 May at 18:00 Tickets from R200 at Webtickets
. Creedence Clearwater Revival show performed by The Banned is on Sunday 11 May from 15:00 at the Edgemead Bowling Club Entry costs R60 Food and drinks at club prices. Call 061 490 1694 to book.
. Rocco de Villiers kom tree op Moedersdag, Sondag 11 Mei, om 14:00 by Heroes Brackenfell op Deure maak 12:00 oop Kaartjies kos R180 tot R220 by www.heroesbrackenfell.net of iTickets
. Vincent - His Quest to love and be loved (musical) runs at Artscape from 14 to 17 May at 19:30 Tickets from R180 at Webtickets
. Die Universiteitskoor Stellenbosch tree op Vrydag 16 Mei om 19:00 in die Hugo Lambrechts-ouditorium in Parow op Kaartjies kos R160 by Quicket
. Koos Kombuis en die Radio Kalahari Orkes tree op Saterdag 17 Mei op by Daisy Jones, Summerhill-wynplaas. Kaartjies kos R200 by Quicket
. Dan Patlansky and band are at Daisy Jones, Summerhill Wine Estate, on Sunday 18 May Doors open at 13:00, show starts at 15:00 Tickets from R230 at Quicket
. Zoid Psalm: A New Musical Journey is at the NG kerk Bloubergstrand on Friday 23 May (20:00) and Saturday 24 May (14:00 and 18:00). Tickets from R200 at Quicket
. Lauren-Lee tree op Saterdag 24 Mei om 19:30 by die Collective Arts-teater in Boston, Bellville op Kaartjies kos R130 Kontak collectiveartstheatre@gmail. com of 066 226 2539 vir besprekings.
die
Monika Suchlik en Veronica Bell
Die maats moet kom help keer dat Pol Pou (foto), Robbie Robot en Zietie By nie in die Woordedief se sak beland en vir altyd verlore raak nie FOTO: GYS LOUBSER
Sussiesmaaknaamasskoonhede
HELEENBOSHOFF
HELEEN BOSHOFF@NOVUSMEDIA CO ZA
Twee beeldskone sussies, Amy-Lee en Kaycee De Gouveia, beklee sterstatus nadat hulle geskiedenis gemaak het met hul benoeming as vanjaar se Junior en Senior Liefdadigheidsambassadeurs as deel van Suid-Afrika se Mnr en Mej Junior Suid-Afrika-skoonheidskompetisie.
Dit is die eerste keer in die geskiedenis van die kompetisie dat susters saam hierdie eer ontvang
Hierdie vasberade susters van Oakdale het nie net krone gewen nie, maar ook mense se harte, danksy hul standvastige visie, toewyding en passie
ROLMODELLEVIRJONGMENSE
Hul reis weerspieël ware veerkragtigheid en ’n dapper gees Deur hul kreatiwiteit en liefde vir selfuitdrukking het die De Gouveia-susters uitgestyg as rolmodelle vir jong mense, en hul pad na sukses word voortgesit in van die land se mees gesogte kompetisies
Albei sussies was onlangs finaliste in die bekende Mnr en Mej Junior Suid-Afrikakompetisie, aangebied deur Pageants SA en onder leiding van Carolyn Botha Amy-Lee (16) van die Hoërskool Bellville is as Mej Junior Tiener gekroon, terwyl die 10-jarige Kaycee De Gouveia, ’n leerder aan die Laerskool Bellpark, as Mej PreTiener (Pre-teen in Engels) Suid-Afrika wegstap
Vir Amy-Lee is die eer ’n droom wat waar geword het “Dit beteken nie net dat ek erken word vir wie ek is nie, maar dit gee my ook die geleentheid om ’n groter verskil te maak Ek beskou dit as ’n eer en ’n verantwoordelikheid om ander
jongmeisies te inspireer om in hulself te glo en altyd hul passie te volg ”
Op haar beurt vertel Kaycee sy is baie bly en dankbaar vir hierdie toekenning “Dit wys vir my ek kan iets spesiaals doen en ander kinders wys dat hulle ook enigiets kan bereik Dit maak my trots om my land te kan verteenwoordig en wys dat ek ’n verskil kan maak, selfs al is ek nog jonk ”
Met hul oë op die wêreldverhoog is Amy-Lee en Kaycee vooraf gekies om SuidAfrika volgende jaar by ’n internasionale kompetisie in Turkye te verteenwoordig Hul droom is om die titels Miss Teen Universe en Little Miss World huis toe te bring Amy-Lee en Kaycee samel nou geld in en soek borgskappe om hierdie droom moontlik te maak
DIENERSVANDIEGEMEENSKAP
Maar hul invloed strek veel verder as net lintjies en tiaras Amy-Lee en Kaycee is passievol oor gemeenskapsdiens Hulle het onlangs saamgewerk aan ’n skryfbehoeftes- en lekkernyprojek waar hulle nuwe en gebruikte skryfbehoeftes ingesamel het Die donasies is in individuele toutjiesakke verpak wat saam met lekkergoed-pakkies voorberei is wat aan die organisasie Sarmie Mommiez oorhandig is Verder het die twee nuwe skoolklere en skoene gekoop en dit aan behoeftige kinders geskenk om selfvertroue en waardigheid te help herstel
Daarby het hulle ook aktief aan die Dignity Dreams-projek deelgeneem waar hulle wasbare en herbruikbare sanitêre doekies aan jong meisies geskenk het Hierdie projek dra daartoe by om waardigheid en skoolbywoning vir meisies in nood te herstel Met ’n hart vir mense en diere help hulle ook graag die haweloses en bring gereeld tyd deur by diereskuilings soos Lucky Lucy, waar hulle liefde en sorg aan reddingsdiere gee Oor die pad vorentoe sê Amy-Lee sy wil graag met gemeenskapswerk volhou,
“veral met projekte wat diere help, want ek het ’n groot liefde vir hulle Ek sal aanhou om die Lucky Lucy Foundation te ondersteun en bewustheid oor dierewelsyn te skep"
Sy wil ook jongmense aanmoedig om betrokke te raak by hul gemeenskap Haar sussie sê egter sy sien uit om stories met ander mense te deel “Ek wil graag aanhou om kinders en mense wat swaarkry te help Ek wil graag stories deel en ander kinders wys hoe lekker dit is om te help ”
Amy-Lee is by vanjaar se Mnr.en Mej.Junior SA as Mej Junior Tiener gekroon
Kaycee De Gouveia het as Mej.Pre-Tiener (Pre-teen in Engels) Suid-Afrika weggestap
Herewith signing out for one last time...
I had a dream of becoming a journalist from Grade 5, when a teacher helped me recognise my gift of the written word And despite much discouragement of having faith in one's own career dreams, I went on to realise them
Once realised, soon enough it became abundantly clear that this was the right choice, making a difference through telling the stories of others
I always say we are often the voiceless soldiers behind the published works, rewarded by a simple byline at the top for our efforts No personal opinions, no guided narratives So on these few occasions we give readers insight into the person who is the subject of our newspaper
For those who may not know me, or my story, my name is Samantha (although I never hear my full name unless I'm in trouble, of course) I had a dream of becoming a journalist at People's Post newspaper, specifically writing for Mitchells Plain, the area I was born and finished my schooling in, and to which I still a have very deep sense of belonging, even though my family moved out of the area at the start of high-school years
I was inspired to make a difference by telling the positive news from the area, amid continuous front-page articles about all the deepest darkest happenings in the area
My dream was largely realised in 2014 as an intern, on the newspaper's Lansdowne edition But slowly God let the full dream unfold, and in time I wrote for the prized edition for Mitchells Plain What was meant to be a six-month internship ended
.. I WAS INSPIRED TO MAKE A DIFFERENCE BY
TELLING THE POSITIVE NEWS FROM THE AREA
after three months with a full-time offer It was an opportunity to prove myself
Consequently, I believe I personify the saying "If you love what you do you won't work a day in your life "
With more than 50 awards, commendations, finalist nominations and recognitions along the more-than-10year span of my career, and having the privilege of featuring in almost every major journalism competition in the country I never imagined doing anything else And honestly, through all of this I have learnt many valuable lessons
You know, one cannot tell the future; I mean, if you asked me a few years ago where I'd be at this point my answer would probably have been the same as it was then
Tomorrow I will officially close a chapter of my life At 32 I stand at the precipice of major change I once believed it was too late for me to start over I recognise the magnitude of this new career move, an opportunityto make a fresh start, a whole new beginning, which is more than many can do right now In fact, I didn't want to write this column at all, for fear it would be a tad too emotional My colleagues were quite adamant that I write this, my swansong, and how glad I am that I obliged
For the past 10-and-a-half years, People's Post, and later TygerBurger (as the publication name changed), has become such a huge part of my identity, a publication I have passionately advocated for, and it has been such an incredible ride And while it is with a heavy heart that I officially bid farewell to my career as a reporter today I am so immensely grateful for all I have achieved on this most fulfilling of journeys
Thank you for the memories, for the platform, for the opportunity to inform, inspire and entertain you along the way As I often would say in my videos, "signing out for one more time [although this time final], for People's Post news I am Samantha Lee-Jacobs "
Kommentaar // Comments
Save our coastline from litter before it’s too late
I took a walk along one of Cape Town’s beautiful beaches this past weekend and was heartbroken by what I saw Plastic bottles, food wrappers, fishing line, and even broken glass littered the sand, marring what should be one of our greatest natural treasures
Cape Town is known worldwide for its stunning coastline, but without urgent action, we risk losing this priceless asset to pollution and neglect While volunteer clean-ups are admirable they are not enough The City needs to implement regular beach maintenance, stricter littering fines, and more public education campaigns about the consequences of pollution
We must also tackle the issue at the source:
improving waste management in nearby communities and encouraging recycling Installing more visible accessible bins along beach entrances could help Beaches are not just playgrounds for tourists; they are crucial ecosystems for marine life and important spaces for local communities If we fail to protect them now, future generations will inherit nothing but polluted shorelines
Saving our coastline must become a shared responsibility between the government, businesses, and all residents It’s time we treat our beaches with the respect they deserve
AURORA DANIELS, E-mail
Paasweek gaan nie oor partytjies nie
Paasfees was 'n tyd om met familie deur te bring Om te reflekteer oor jou lewe en hoe Christus die prys vir jou betaal het om jouself af te vra lewe ek vir Hom, wat vir my gesterf het? Maar eerlikwaar ek dink ons mense het die hele punt daarvan gemis Oral rond was daar die een partytjie na die ander partytjie van vroeg tot laat of sommer heelnag deur En ja, mens kan dit sekerlik
Residents fed up with street racing chaos
On Friday evening I called law enforcement regarding the cars speeding in the Goodwood area
On Sunday night again cars motorbikes were revving, racing up and down the Goodwood area for hours
The law enforcement call centre had my call on hold for 10 minutes
Even though they are based in Goodwood the operator said she could not hear anything or see anything on the cameras I asked if they have double-paned windows?
The police station is also in the area Are these departments so far removed from the actual lawlessness in our residential areas?
SAVE OUR NEIGHBOURHOODS, E-mail
Die tale wat ons praat
Ek sien Ou Toppie van Kuilsrivier kla verlede week oor Kaaps ("Ek hou nie van Kaaps", TygerBurger 23 April) Soos hy dit so mooi stel het hy 'n broertjie dood daaraan, want hy "pratie" so nie of meng nie juis met die wat so praat nie
Ek moet sê hy klink 'n bietjie verwaand synde dat hy die wat wel so praat se intellek of beskaafdheid bevraagteken (hulle het ''net-net gr 2 deurgeskraap of ken bloot nie ordentlike taal nie'' in sy woorde, of is kwasi-skrywers of akademeci wat 'n verhandeling moet regverdig) Nee goeiste Ou Toppie ek dink dit is darem so 'n aks of wat te dik vir 'n daalder en 'n bietjie neus in die lug
Daar is mos plek vir skakerings in ons taal (en ja Afrikaans is almal wat dit praat s'n - ongeag hoeveel skakerings en nerings daar in daardie "ons" is)
Ek praat "okie" Kaaps nie maar hoekom sal dit 'n ander pla hoe ek praat of nie praat nie of waarom sal ek my ontstel oor hoe ander praat - miskien moet ons eerder probeer om mekaar beter te verstaan ongeag hoe die woorde oor ons lippe rol
Vir my lees Kaaps (soos in Nathan Trantraal onder andere) se skrywes 'n biejie moeilik maar ek was al aangenaam verras want soms sê dit darem 'n ding raak en gee lewe aan die storie Hier in die Kaap het ek buiten sommige Kaapse terme ook woorde uit die Moslem-gemeenskap begin leer ken Na my mening verryk dit mens net Nee wat Ou Toppie moenie so ''judgerig wesie'' Soos my ma altyd sê -leef en laat leef en gun vir almal (en hoe hulle praat) 'n plekkie in die son Viva veelkantige Afrikaans!
KARIEN, Brackenfell
Elderlycrushed by tariff hikes
I am writing to express my deep unhappiness with the
verstaan familie het kom kuier Kom ons wees gesellig Maar hoekom moet daar dan altyd 'n bakleiery ook uitbreek en almal se naweek onplesierig maak? Wat 'n super belangrike tydperk in 'n Christen se lewe moet wees word nou geheel en al in iets anders verander Die kerke is leeg, maar die strate is vol Waarna toe is ons mensdom oppad?
BEKOMMERD, Eersterivier
LANGNEKKE: ‘n Leser het hierdie twee kameelperde afgeneem by die gasteplaas waar sy tuisgegaan het tydens‘n besoek aan die Bontebok Nasionale Park oor die Paasnaweek “Die twee langnekke het vir groot vermaak gesorg en ek kon nie anders as om hulle teen die mooi agtergrond te fotografeer nie,”skryf Christa Rossouw in haar e-pos aan TygerBurger
’nMagiesetuinreisontvou
DESIRÉERORKE
DES REE RORKE@NOVUSMED A CO ZA
ie internasionaal
Dbekroonde botanis Leon Kluge se Between two Worlds is meer as net ’n tuinontwerp
Dis ’n multi-sensoriese verbeeldingsreis amper magies van aard - ’n tentoonstelling van die tropiese planteryk in al sy skoonheid
Met beligting, klank en selfs reuk voer die uitstalling jou mee na ’n wortelboomwoud (mangrove) wat wakker word en weer gaan slaap Van ’n mistige oggend met waterstrome en sonsopkoms met vrolike voëlgesang tot ’n helder maanlignag waar krieke musiek maak
Besoekers van oor die stad heen het die afgelope naweek na Hazendal-wynlangoed gestroom om dié buitengewone tentoonstelling te kom ervaar - ’n eerste in Suid-Afrika
Dié tuin was verlede jaar Suid-Afrika se inskrywing by die wêreld se grootste tropiese blommeskou in Singapoer waar dit ’n goue medalje en twee toekennings - Beste op Skou, en Beste Beligting - ingeryg het Kluge, ’n landskapkunstenaar wat bekend is vir gewaagde skeppings wat die grense van tuinontwerp verskuif, het ook verlede jaar twee toekennings by die Chelsea-blommeskou in Londen verwerf
TREFFERINSINGAPOER
Met 4 500 plante van 200 soorte is deurdagte vakmanskap aan die dag gelê met Between two Worlds
“In Singapoer het dit ons drie weke geneem om op te rig,” sê hy “Vir die fokusstuk het ons bloekomboomtakke gebruik om die mangrovewortels wat in die water in groei uit te beeld, omring met inheemse plantsoorte Die agtergrondklanke van voël- en dierelewe is in Skukuza in die Kruger-wildtuin opgeneem en die groot bloekomboomtakke van ’n boom wat by Hazendal omgeval het, is gebruik
“Daar is varings, orgideë, vyebome, en ’n inheemse mangoboom Die idee met die tema was om ’n fantasiewêreld te skep met die speling van kleur en klank Om die tydstip tussen twee wêrelde vas te vang, net voor jy aan die slaap raak en wanneer jy begin droom, daai oomblik wanneer realiteit en fantasie saamsmelt,” vertel hy aan TygerBurger
“Aspekte soos die vuurvliegies gee dan ook die gevoel van ’n feëland, ’n woud wat slaap en wakker word om te herinner aan ’n tyd waarin ons in harmonie met die natuur saamgelewe het ”
Alhoewel Kluge al agt soortgelyke ontwerpe in galerye oor die wêreld heen uitgestal het, was dit ’n eerste vir Suid-Afrika
“In Singapoer het een miljoen mense oor 10 dae verby die
van die Jaar in 2024,Leon Kluge,by Between Two Worlds
Localsurfermakeswaves
Nathan van Vuuren (22) from Melkbosstrand represented South Africa at the Global Wingsurf World championships in Cape Verde, making it through to Round 6 finishing off this season ranked 5th in the world Wingsurfing is one of he fastest growing watersports that combines the use of a hydrofoil attached to a surfboard plus an inflatable flysurfer wing that allows riders to be powered by the wind to perform extreme aerial maneuvers or ride huge waves at high speeds
This year Van Vuuren also secured the official Woo World Record for the highest recorded jump, with an insane height of 16,1m at Big Bay in Cape Town, putting him on the global map of new jump records
FIERCECOMPETITION
Cape Town and Melkbos have become the top wind and wingsurf destinations as riders from around the world flock to SA to train for global events
In the men’s competition at the Cape Verde event, Nathan faced fierce competition After battling
Club rugby action heats up
Rugby supporters of clubs in Super League A are in for a stressful time this season as there are no outright favourites at the moment With three games completed Durbell are currently log leaders with 14 points after three matches, and it was obvious on Saturday 26 April against newbie Van der Stel-Evergreens from Stellenbosch that they are on a mission to topple Hamiltons this year At half-time Durbell led 1912 and VDE was still in the game
However, when the second half started VDE could not keep up with the experienced Durbell players who romped to a 52-24 victory
LESSONS
Valuable lessons were learnt by the visitors and the spectators in Durbanville cannot complain about the rugby on display
Other teams cannot afford to write VDE off after this loss and everyone is looking forward to the rest of the season to see how they grow after each match against the big guns In their first match they dispatched St Georges by 40-11
But rugby leagues are not won in May and with the tertiary institutions starting to fulfil their
league commitments after the Varsity Cup and Varsity Shield, it will be a seesaw-battle on the log
Helderberg is second on the log with 12 points followed by Villager (11) and False Bay (7)
In other matches in Super League A Ikeys beat Kuils River by 23-22, Brackenfell beat Maties by 46-35, Villagers overpowered SK-Walmers by 64-26, Helderberg beat Unimil by 50-27 and False Bay were victorius against UWC with a 34-30 win
In Super League B Hamediehs opened their season with a 42-36 win over NTK at Vygieskraal, while Collegians were pipped by Macassar with one point when they lost 31-32 in Athlone Goodwood was too strong for CPUT and were winners by 40-20 Franschhoek beat Primrose 27-20
FIXTURES
The following teams will square off on in Super League A on Saturday 3 May:
. Hamiltons v SK-Walmers
. Brackenfell v Tygerberg
. St George’s v UCT
. VDE v Unimil
. False Bay v Maties
. Villager v UWC
Kuils River and Helderberg have byes
NATHAN RANKED 5TH IN THE WORLD AT THE WINGSURF CHAMPIONSHIPS
through high-level heats, he faced the event’s previous champion, Malo Guenole, in a dramatic Round 5 match Despite breaking his wing, Nathan s performance secured his spot among the top riders
The judges were looking for commitment, power, and manoeuvres performed in the critical section of the wave
Difficulty, variety, and wave selection were all crucial elements in scoring A new inclusion for this year allowed riders to use the power of the wing when performing air tricks
FIRSTROUNDS
Men’s Rounds 1 and 2 took place in classic Ponta Preta conditions to kick off the event
Some athletes made an immediate impact, including Hawaiian newcomer Marley Franco, local athlete Zany Guy, and young Frenchman Arthur Thebault As the competition
progressed into Round 3, preseeded athletes took to the water, instantly elevating the level of competition to explosive heights Canadian Finn Spencer rode a solid heat, advancing to Round 5 with a 13 70 overall score Malo Guenole, last year’s event winner, also advanced, demonstrating great confidence in this location
The event culminated in a thrilling final, where Cash Berzolla from the USA claimed the 2025 GWA Wingfoil Wave World Title, narrowly defeating Finn Spencer
Wings for Life run this weekend
Ready to be part of something epic? Thousands of runners across the globe will lace up and take off for a cause that’s bigger than just a finish line on Sunday 4 May The 12th Edition of the Wings for Life World Run is going down in Greenpoint, Cape Town and we want you at the start line!
This isn’t your typical race It’s a global movement driven by purpose to run for those who can’t With every step, you’re powering life-changing spinal cord research and pushing us closer to a future where paralysis no longer holds anyone back
Last year, 265 818 people ran as one It became the world’s largest race and a powerful reminder
of what’s possible when passion meets purpose Now it’s your turn to join the mission The run starts on Sunday 4 May at 13:00 at Cape Town P9
. For more info, visit www. wingsforlifeworldrun com
Nathan van Vuuren made it through to Round 6 at the Global Wingsurf World championships in Cape Verde,finishing off this season ranked 5th in the World
Greenpoint: Vlei Rd, in front of the Green Point Athletics Track