8 NAMIB TIMES
22 MARCH 2017
Fatal Accident After awaiting the final announcement by the Namibian Police, namib times makes public the passing of Mrs Connie Olivier, a well-known Namibian businesswoman in a vehicle accident on the B2 coastal road yesterday evening. The late Mrs Olivier's vehicle in which she was traveling from Walvis Bay to her home at Long Beach was involved in a collision with a truck of Bokkies Transport. The truck was underway from Walvis Bay in the direction of Swakopmund, but made a turnoround back to Walvis Bay. The vehicle driven by Mrs Olivier collided with the truck, killing her instantly. Mrs Olivier and her husband Poena are the pioneers of the Magic Discounters brand name across Namibia. Read more on edition Wednesday 22 March. Chris Liebenberg Can someone explain to me - Why is it that trucks are still on the B2 ? While there is a perfect back road available to them ? Ekke Aandiestrand Stem saam, op daardie pad is amper geen verkeer so hoekom nie op daardie pad ry?? Die vragmoters veroorsaak genoeg ongelukke op andere paaie hier.Nou die dag gery en was 4 agter mekaar..geen manier om verby te steek nie want hulle los geen genoeg spasie nie. Kerri Stam Rust Read on the West Coast page that the road is under construction and too bad conditions for trucks to drive on. Kobus Venter die mense ry deesdae om mekaar dood te ry.pad reels word nie meer gevolg nie.die eie ek is die grootste rede vir ongelukke Leigh Westerdale I hate trucks on the B2. But unfortunately people who own trucks pay more road tax than a normal road user giving them the same right everyone else has. Martin Cordier Want die bliksems probeer om die weegbrug te verhoed........ Ina Hoffmann Kotze Ek wil net sê. Het julle geweet dat ons as Trok eienaars vir elke km op paaie 39c per km betaal om op paaie te ry. Wat betaal die motors. Niks net mooi niks. So ek dink ons het n groter keuse om te ry waar ons wil. Hou op om altyd die skuld op die vragmotors te plaas. Ek weet glad nie wat in hierdie geval gebeur het nie. Ek praat van elke dag. Hoekom mag ons net sekere paaie gebruik as ons die enigstes is wat betaal. Maak julle somme dan kyk julle waar kom jul uit. Dis groot bedrae geld wat ons per vragmotor betaal. Cheryl Westerdale Thank you namib times for being considerate and waiting until family and friends were informed before making announcements, unlike many other public forums last night. RIP Connie ... my condolences to family and friends. Angela Joosten Kriel This calls for RESPECT! Chriszette de Beer Agree. Christina Badenhorst Agree cheryl westerdale people have no RESPECT Martin Cordier Baie dnki.... namib times Roger Hoffman Inwooners walvisbaai langstrand en swakopmund kom ons staan saam as een nasie handig n petisie aan die owerhede blokeer die pad af by Yannies poliestasie en eis n onmiddelike oorsien van padreel dat alle trokke die pad agter die duine moet gebruik vir goed vandag is dit my beurt more joune hoeveel lewens wil ons nog sien verlore gaan . Christina Badenhorst Roger Hoffman as jy tussen walvis en windhoek ry trokdrywers gevoelloos vir ons klein karretjies sal jou van die pad afry en praat ek nie van die varke se ligte nie so dis oral op ons paaie PADVARKE Roger Hoffman Christina sowaar iewers moet ons opstaan en n verskil maak . Christina Badenhorst Dis so hy kan bly wees ek belowe jou as dit een van my geliefdes was sou hy nooit we die son gesien het nie hy sou saam gegaan het hul kan my ma toesluit Charlet Slabbert Ja tannie Christina Badenhorst ek stem saam Helga Van Der Merwe Stem laat alle trokke , tippers inkluis die agterpad ry. Dit was so onnodig, verkeersbeampte weet mos ook hoe besig en hoe die mense ry, kon hy nie die trok begelei het nie , teminste langs die pad gestaan het met die blou ligte aan. Da het die fout begin. Scala Burger Nie altyd die trok bestuurder die skuld gee nie mens wat ry in n motor moet mos kyk wat voor jou aangaan..jy het mos ligte of hoe.. Tunino Haskell Scala het jy gelees dat die trok 'n turn around gemaak het ? Kobie Kotze En sy ligte dalk gelyk het of die trok aankom na jou. En as die ligte skyn is daar n direkte blindekol in die donkerte langs die trok! Sy sou te laat sien die wa staan oir die pad. Michelle Fourie Scala ek dink nie dis die platform nie ... ongeag wie se skuld ... sy is oorlede, 'n gesin het 'n ma verloor, 'n man sy vrou ... as jy so ongevoelig wil wees doen dit op jou "timeline"... en bid dat jy nooit eendag die pyn moet deur maak nie. kyk wat voor jou aangaan" - regtig! Gielie Lambrechts Jou kommentaar is onvanpas. Scala Burger Wat weet jy Gielie Lambrechts Jaco Snyders ja nee no comment die mensdom ..... Scala Burger Eks n trok drywer en ek staan vir trokdrywers.. altyd mos ons skuld.. as die kat kleintjies kry dit ook ons skuld... dalk mense konsentreer opi pad en van hule selfone afbly sal daar minder ongelukke wees... Pieter Beukes Dan het die kat seker die trok oor die pad getrek!
Hannelie Kriel Vieslike vent! Linda Smit En minder turnorounds doen en eerder die ompad vat dis nie n plek om om te draai in die eerste plek en nog minder met n lorrie daai tyd van die aand nie !!!!! Monica Coetzee Moenie 'n poepol beledig deur dit met hierdie vent te vergelyk nie. Die double link (grys)was oor die breedte van die pad en weerskante verby aan beide kante van die pad. As jy nie weet wat die feite is nie, shut your hole!! Scala Burger Dink sy was op ha foon Monica Coetzee Die trok was overloaded en moes terug gaan na die weegbrug. Hy het 'n u-turn gemaak. Beide kante van die trok was oor die kante van die pad. Daar was nie eens briekmerke wat die dame probeer stop het nie. Daar is nie straatligte op die pad nie. So wat dink mens as jy 'n lig aan die kant van 'n pad sien? En dan is die lorry nog grys ook. Dis mense soos julle wat almal 'n guns moet doen en net ophou asemhaal voordat julle sulke stupidity kwytraak. Mias von Wielligh Ek dink nie mens hoef hier te stry oor wie is skuldig en wie nie. Die meeste van ons is met insig gebore en kan onderskei tussen reg en verkeerd! Die res....... Om te sê "ek is 'n trok drywer en staan vir trok drywers" Enige mens wat oordeelsvermoë het, sal staan vir wat reg is. Rina Liebenberg Jy moet verseker ophou "dink" dit is vir jou en almal om jou moer gevaarlik! Gielie Lambrechts Interessant.... sê steeds Scala Burger jou kommentaar is onvanpas en nou dop jy nog die toets ook deur jou reaksie en verdere kommentaar. Hierdie vrou is onskuldig oorlede, 'n dood veroorsaak deur 'n nalatige padgebruiker, toevallig 'n trokdrywer. Elbie Nel Volgens wat ek verstaan het die polisie by die padblokkade die trkdrywer opdrag gegee om terug te draai na Walvisbaai omdat hy oor die toegelate gewig was. Is daar plek by die padblokkade vir 'n trok om terug te draai? Is daar 'n weegbrug by die padblokkade? Hoekom het polisie nie aankomende verkeer gewaarsku as hulle opdrag gegee het vir trokdrywer om om te draai nie? Sóveel stories, soveel vrae!!! Robbie de Jong Scala Burger, n skuldige gewete miskien? Mmmmmmm Zuandri AK Lusse As hy oorgewig was soos almal se dit is en die opdrag gekry het om om te draai sou dit ini eerste plek nie gebuer het as hy eers weegbrug toe was ni...meeste trokdrywers wag vir naglug om die weegbrug te vermy omdat hul weet hul is oorgewig ...ek se net Hermanus Strydom Coenie Strydom Tollog(Scala) se kop werk soos kameelmis... Alan Meyer Meeste trokke is on pad vaardig en die meeste trok dryvers is pad varke . Die transport beryf is in elk geval n klug in die land . Monica Coetzee Zuandri AK Lusse, spot-on!! Want hul weet hulle is overloaded. Wat 'n duur prys om te betaal. Ek sou maar eerder die boete gevat het. Elmarie Liebenberg Du Raan Sjoe mense nie een van ons was daar om saam te praat. Sterkte aan family. Net n voorstel hou op om mekaar sleg te se op Facebook. Julle verkrater net Jul self. Charlene Nel Scala hou jou verdomde bek!!! Is jy agtertands of net pleinweg ongeletterd! Niemand se iets van elke trok drywer is skuldig hier nie! Ons familie het n geliefde verloor. jy maak als lelik. Sunette Nettaq Waldeck jou ongevoelige blerrie idioot!!!!!!! dis beter jy verwyder jou en jou comment van hierdie post af. my familie is in rep en roer oor my tannie se afsterwe. indien jy oe in jou kop het sou jy sien en lees dat die trok om gedraai het waar hy nie moes ni so dis absoluut die trok drywer se skuld.. al wat ek vi jou se is ek hoop ni dit gebeur met jou in die toekoms ni.. mooi dag Christina Badenhorst Sunette Nettaq Waldeck my innige simpatie ma die PADVARKE SAL NIE VERSTAAN NIE DIE TROKKE VOEL NIKS VIR ONS KLEIN KARRETJIES NIE. Pieter Beukes Polisie was nie betrokke nie, die trok het meganiese probleme gehad en moes terug draai. Linda Du Rand Jul weet ons het n vrou, ma, dogter, suster en vriendin verloor. Eerste plek hoe de hel waar is sy breins om n u turn te maak waar by weet sy link is lank en dit is n besige hoofweg en dit nog in die aand. Het hy nie safety geleer nie. Dit is nie al die lorry drywers nie wat skuldig is nie maar die een is skuldig. Al se wie ook vir my ek moet omdraai sal ek nie tot ek n beskikbare plek kry om omtedraai. Ons is nie daar on Te oordeel nie maar die seer sal ons lank dra. Gielie Lambrechts Aan al die familie wie hier kommentaar lewer, ons innige simpatie aan julle almal. Ek en my vrou praat sedert die gebeurtenis elke dag hieroor en is uit ons harte uit só jammer hieroor. Mag die liewe Vader julle gedurende hierdie tyd seën met Sy troos en genade. Martin Cordier Scala was jy daar het jy gesien... jy is n idioot verby en jou antie wat jou gedra het ek sal nie my mond hou v n mens soos jy nie jy is n stuk gemors man jy is so komin soos grond.... Martin Cordier Ek gee jou n persoonlikke uitnodiging kom se dit in my gesig swk nie ver nie gaan na jou antie of ouma of ma en se hulle moet jou eerder weer laat oor gebore word want hulle het n fout gemaak .... mense..kom na my toe dan wys ek jou hoe praat mens op n foon ....teen jou kop vas ja.... Martin Cordier 081 273 3839...my nommer bel my of is jy bang Sonja Lubbe De Jager Het die lorrie nie sy geel streepe langs die lorrie gehad wat mos weerkaats in die aand nie , dis mos n wet laat dit op lorries moet wees , wat se die drywer hoekom het hy daar omgedraai , alle mee gevoel met haar familie dis so hartseer . Yolande Freygang Koning So so sad...WHY? WHY? Dearest family we are crying with you and praying for our Heavenly
Father to guide and keep you under His Wings more than ever. All that keeps me going is 1Cor13v13. ..hope, faith and love but the greatest of them all is LOVE... Cathlene van Wyk Here everyone is talking about who to blame.. i mean people put aside for one moment and imagine just for one sec it was you.. how would you feel and how would you respond... she has kids or a kid dont know a husband.. a life lost no matter how itz lost but its gone.. itz so sad... i feel this family with tears in my eyes and a broken heart poor people Charmaine Kariko Sad news indeed, condolence to Poena, the boys and the whole family. R.I.P Connie. Julia Mvula My condolences to the family, keeping you in my prayers and be strong. Rip my dearest Willem Engelbrecht In having a valid licence to drive such a truck , I think the truck driver should be experienced enough knowing that this "u turn" was not supposed have taken place "there" but maybe further on where it was more possible or even all the way to Swakopmund and then back or insisting on the road being blocked off by traffic control officials to make sure it is safe for any oncoming vehicles that might have be traveling the B2 road. Ina Hoffmann Kotze Rogger vergeet daarvan. Lees my comment bo. Dan sal jy dalk iets verstaan. Ek dink kleiner voertuie wat nie padgeld betaal nie kan maar die duinepad gebruik. En weet jul hoe gevaarlik is die duinepad vir vragmotors. Dink weer. Norma Van Der Merwe Oop hart en hand, vrolike lag en ma wat vir haar kinders geleef het. Vrede vir die gesin, familie en vriende. Gaan jou mis vriendin. Lantie Van Tonder Ek stem saam Michelle ek wonder wat sou hy gedoen het as dit met hom gebeur het dan sou hy in elk geval die trok drywer die skuld gegee het. Het nie tyd vir sulke gevoellose mense nie. Hannelie Kriel Hy is n trokdrywer...... sê alles Lantie Van Tonder Nou verstaan ek Hannelie. Malani Grobler Ek bly op langstrand en ongelukkig is die trokke wat presies 5h in die middae uit walvis bay vertrek n groot kopseer en oorsaak van mense wat kanse vat om verby te steek. Die trokke steek by mkaar verby teen sperstreep en dan moet aankomende verkeer stop of v d pad af beweeg!!! Dis n nagmerrie pad met die trokke op !!! Sal n seen wees as hul agterpad kan omry. Caroline Jozikee Tjitua Muhoko Condolences to Poena the boys and Lizzel. May her soul rest in internal Peace. Gertie Barney Vd Schyff As daardie Tokkie n Tsumeb Registrasie Nr. Het.......Hy ry soos n Vark kry hom elke keer op die pad..En as dit hy is moet hy nie WEER SY VOETE IN N LORRIE SIT. SAL GRAAG WIL WEET WAT SY REG NR IS. Sterkte aan haar man en Kinders ouers en familie.. Charlene Bezuidenhoudt ScalaBurger stem ni saam ek ry elke dag heen en weer trok drywers ry onverskilig. sien elke dag. Gerrit Carter Someone who made a difference, Judith Shomongula My condolence to the family and may her soul rest in eternal peace. Christina Badenhorst Dis so sad so pragtige jong vrou met n familie en jong kinders hul hele lewe verbrokkel. Tania Retief May her soul rest in peace Julia Ya Kasita-Nalisa Very sad news. My condolences to the family and close friends. Karien Smit Dis baie hartseer my hart gaan uit na haar man en twee seun en die res van die familie mag God julle dra deur die hartseer tyd. Marié Oosthuizen Gouws Sterkte aan die familie. Christel Bester Sterkte aan die familie Absai Nakapala RIP MRS CONNIE O. Magano Shiimi May her soul rest in peace. Toya Louw Heart breaking news Connie was a beautiful lady may she Rest In Peace condolences to Poena and their boys Lisa Smith Sterkte aan di fam, baie hartseer Gisela Garoes RIP Connie....my condolences to family and friends Chris Stanley Nawaseb Sterkte aan die familie Waltrudis Emvula Rest in peace madam Jo-Ann Katamila Vrede vir die fam Vepuisa Vee Condolences to the family, may her soul rest in peace... Elvera Wille Sterkte aan die familie. Silke Becker Rus sag, sterkte aan die familie en vriende Amanda Zakhele So sad may ur soul rest in peace madam boss.. tears eish Benitha Ndapewa Iipinge RIP gone too soon.... Llewellyn Denzil Bjorn Jeneke R.I.P Mrs Connie Olivier. Sterkte aan familie en naas bestaandes. Anna-marie Enslin Sterkte aan die familie Retseh Kruger Sterke en ons gebede gaan aan jul as familie. Phillip Munenguni May condolences to the Olivier family and may her soul rest in eternal peace
Aune Nakambonde-Kainde RIP Mrs Connie Ndapewa Debby Anna Johannes May her soul RIP. Hannelie Kruger Nel So sad!! Sterkte aan die familie en vriende! Charlotte Prinsloo Baie jammer om te lees. Sterkte aan die gesin. Dalo Hanabes Rest in peace my dear friend. Landie Coleman Sterkte aan die familie en kinders Catherine van der Merwe Very sad. Indeed. We will try to keep safe. Love to you.
Spate of burglaries linked to convicted criminals who were freed from prison The sudden increase in housebreaking cases in Swakopmund over the past few months can be attributed to “a lot of hardcore, convicted housebreaking felons”, who were released from custody recently. This was one of the main discussion points during the recent meeting of the Police Public Relations Committee (PPRC) in Swakopmund. Bonita Kaibes It is very important to patrol in that way Police Presence is seen and opportunity to commit crime is removed. Police are more reactive to crime in Swakopmund area they hardly patrol. Random patrols will enable police to arrest and trace evidence quickly and track down suspected persons thus police and prosecutors will have strong case to present. Israel Meunae Kaatura We should find alternative ways of punishing those found to be guilty, most of our prisons are full and all those convicts depend on our tax again Alan Meyer It is quite clear that the punishment is too leanient .bring back hard ladour to convicted people .it is also clear that rehab does not work. That is why these criminals return to their old habits . No respect for the law
Swakopmund's electricity demand to double by 2030 - Erongo RED Due to the growth in population caused by urban migration and increase in industrial and mining activities, the electricity demand for Swakopmund will double by 2030, this was said by Erongo Red's Acting Executive Manager of Networking Engineering Mr Rudolf Ouseb during the NCCI and Erongo Red's breakfast meeting on Wednesday this week. Wilfried Groenewald Erongo RED is now discouraging private suppliers of solar electricity to connect into the web, but plans to build an own solar powerstation at Arandis ( together with Nampower?). Could anyone please explain? There is no better alternative to Regional Electricity Distributors There is no better alternative than the current Regional Electricity Distributors (REDs). This was said by the Acting Chief Executive Officer of the Electricity Constrol Board (ECB), Rojas Manyame, during yesterday's technical conference by the Association of Electricity Distribution Undertakings (AEDU) in Namibia. Tiaan Greyling Yea? Well come to Outjo where the power goes off every couple of hours.