Kurumanbulletinku 20140305

Page 20

20

KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 6 MAART 2014

MILAN HORN, wat die rekord in gewigstoot vir o.10­meisies opgestel het. Foto’s: Verskaf

ANDRÉ HANEKOM. Hy het die rekord in hoogspring vir o.12­ seuns opgestel.

JANKE COETZER. Sy het die rekord in 70 m­hekkies vir o.11­ meisies opgestel.

JP VORSTER het die rekord in gewigstoot vir o.10­seuns opge­ stel.

LENÉ SLABBERT, wat die rekords in die 60 m en die 80 m opgestel het.

Ilse Watson

Dié atlete is: Milan Horn (gewigstoot, o.10-meisies), JP Vorster (gewigstoot, o.10-seuns), Mariska Blaauw (gewigstoot, o.11-meisies), Natalie Eloff (gewigstoot, o.11-meisies), Harry Aucamp (gewigstoot, o.11-seuns), Janke Coetzer (70 m-hekkies, hoogspring en verspring vir o.11-meisies), Vilakazi Nobuhle (75 m-hekkies, o.12-meisies), Duan Ludik (diskus, o.12-seuns),

Cailou Thorpe (100 m, o.12-seuns en aflos), André Hanekom (hoogspring, o.12-seuns), Nicole Jordaan (100 m, 200 m en aflos vir o.13-meisies), Chané Williams (200 m en aflos vir o.13-meisies), Britney Seekoei (hoogspring, o.13-meisies), Altus Potgieter (200 m-hekkies vir o.13-seuns) en Janco Johnson (200 m, o.13seuns). Die volgende atlete het op die John Taolo Gaetsewe-byeen-

koms rekords opgestel: ) Lené Slabbert in die 60 m vir o.8-meisies en 80 m vir o.8-meisies. ) Milan Horn in die gewigstoot vir o.10-meisies. ) Janke Coetzer in die 70 m-hekkies vir o.11-meisies. ) JP Vorster in die gewigstoot vir o.10-seuns. ) André Hanekom in die hoogspring vir o.12-seuns.

Talle rekords spat VERSKEIE atlete van die Laerskool Seodin het op die onlangse atletiekbyeenkoms van die Ga-Segonyana-munisipaliteit goed gepresteer en rekords opgestel. Altesaam 15 atlete is ook gekies om op 7 Maart aan die Noord-Kaap-byeenkoms in Kimberley deel te neem.


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.