Gr 7 afrikaans eerste addisionele taal handleiding

Page 11

1

Handleiding G07 ~ Afrikaans Eerste Addisionele Taal

Eenheid

“Die familielid wie se brief tant Matilda net voor haar afsterwe ontvang, sal haar enigste erfgenaam wees.” “En nou is my erfenis nog groter met al hierdie geskenke,” sê sy. “Al hierdie lieflike geskenke is nou deel van my erfenis – alles, behalwe die Mercedes! Ek gee die Mercedes vir Andrew! Hy is al een wat my verstaan en gereeld besoek!” AKTIWITEIT 1: BEGRIPSLEES Lees deur die gedeelte en beantwoord die volgende vrae 1 Kies die regte antwoord: 1.1 Tant Matilda is baie (arm/ryk). 1.2 Hoe oud sou tant Matilda op haar volgende verjaarsdag gewees het? a. Negentien b. Negentig c. Nege-en-tagtig d. Nege-en-negentig 2. Watter geskenk het dokter Kruger vir tant Matilda gegee? _________________________________________________ 3. Waarom, dink jy, het tant Matilda baie van Andrew gehou? _________________________________________________ 4. Aan wie het Andrew die koeverte uitgedeel? _________________________________________________ 5. Waarom het hy koeverte aan hulle uitgedeel? _________________________________________________ 6. Beskryf die geskenk wat tant Matilda vir Andrew gegee het. _________________________________________________ 7.1 Wie was tant Matilda se erfgenaam? _________________________________________________ 7.2 Gee ʼn rede vir jou antwoord. _________________________________________________

(1)

(1) (1) (2) (1) (1) (1) (1) (1)

10 punte Les 2: Selfstandige naamwoord Woorde wat jy kan sien en beskryf: Byvoorbeeld: Man – is ʼn mens, kan lank of kort wees, vet of maer, ens. Selfstandige naamwoorde is woorde vir:

Mense

Plekke

Diere

Plante

Dinge

dokter kind onderwyser

huis skool winkel

leeu muis bok

boom blomme blaar

motor glas koerant

© Impaq

8


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
Gr 7 afrikaans eerste addisionele taal handleiding by Impaq - Issuu