Gr 6-Sosiale Wetenskappe-Handleiding Geografie 2

Page 13

1

G06 ~ Sosiale Wetenskappe: Geografie

Breedtelyne: Die lyne loop dwarsoor die aardbol soos die ewenaar. Die ewenaar is die

belangrikste breedtelyn op die aardbol by 0°. Die plek of posisie wat hulle aandui, word

breedtegrade genoem en dit word in grade noord of suid van die ewenaar gemeet.

Lengtelyne: Die lyne word van die Noordpool tot by die Suidpool getrek, soos die Greenwich-

meridiaan. Die Greenwich-meridiaan is die belangrikste lengtelyn by 0°. Die plek of posisie Halfrond

Suidelike Australië

Oostelike Halfrond Halfrond

Westelike

Afrika Suid–Amerika

Noord–Amerika

Europa

Asië

meridiaan gemeet.

Noordelike Halfrond

wat hulle aandui, word lengtegrade genoem en dit word in grade oos of wes van die Greenwich-

Figuur 1.2: ’n Wêreldkaart wat breedte- en lengtegrade aandui

© Optimi

13


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
Gr 6-Sosiale Wetenskappe-Handleiding Geografie 2 by Impaq - Issuu