Fasiliteerdersgids G12 ~ Afrikaans Eerste Addisionele Taal: Taalkunde
Eenheid
2
EENHEID 2: Die toekoms wag LEERDOELWITTE
Nadat die kandidate hierdie eenheid voltooi het, moet hulle die volgende kan doen: Geïntegreerde taaloefeninge voltooi. ’n Opsomming van ’n leesstuk maak. ’n Begripsleesaktiwiteit voltooi.
Les 5: Taal in konteks LEERDOELWITTE Aan die einde van hierdie les behoort die kandidate: Woordsoorte te kan identifiseer. Sinne te kan omskakel van direkte na indirekte rede en andersom.
Verwys na bylae A agter in die handleiding/fasiliteerdersgids, waarin al die taalaspekte verduidelik word.
AKTIWITEIT 18 Die memorandum is slegs ’n riglyn vir korrekte antwoorde, maar moedig die kandidate aan om soveel as moontlik woorde te kry wat pas. 1.
Selfstandige naamwoorde Selfstandige nw. Meervoud kaptein kapteins duiwel duiwels myle myl ratte rat tand tande bord borde kierie kieries enjin engins battery batterye pad paaie vlakte
© Optimi
Verkleining kapteintjie duiweltje myltjie ratjie tandjie bordjie kierietjie engintjie batterytjie paadjie
vlaktes
vlaktetjie
17
Engels captain devil mile cog/gear tooth board (also plate) walking stick engin battery road terrain (open stretches of land)