
11 minute read
EENHEID 2: Die toekoms wag
LEERDOELWITTE
Nadat die kandidate hierdie eenheid voltooi het, moet hulle die volgende kan doen:
Geïntegreerde taaloefeninge voltooi. ’n Opsomming van ’n leesstuk maak. ’n Begripsleesaktiwiteit voltooi.
Les 5: Taal in konteks
LEERDOELWITTE
Aan die einde van hierdie les behoort die kandidate: Woordsoorte te kan identifiseer. Sinne te kan omskakel van direkte na indirekte rede en andersom.
Verwys na bylae A agter in die handleiding/fasiliteerdersgids, waarin al die taalaspekte verduidelik word.
AKTIWITEIT 18
Die memorandum is slegs ’n riglyn vir korrekte antwoorde, maar moedig die kandidate aan om soveel as moontlik woorde te kry wat pas.
1. Selfstandige naamwoorde Selfstandige nw. Meervoud Verkleining Engels
kaptein kapteins kapteintjie captain duiwel duiwels duiweltje devil myl myle myltjie mile rat ratte ratjie cog/gear tand tande tandjie tooth bord borde bordjie board (also plate) kierie kieries kierietjie walking stick enjin engins engintjie engin battery batterye batterytjie battery pad paaie paadjie road
vlakte vlaktes vlaktetjie
terrain (open stretches of land)
sleutel sleutels sleuteltjie key hart harte hartjie heart
fênbelt fênbelde beltjie
fanbelt (correct Afr: waaierband) son sonne sonnetjie sun enjinkap enjinkappe enjinkappie bonnet hemp hemde hempie shirt skrefiesoog skrefiesoë skrefiesogies slanted eyes klip klippe klippie stone telefoonpaal telefoonpale telefoonpaaltjie telephone pole tolbos tolbosse tolbossies tumbleweed wind winde windjie wind/breeze horlosie horlosies horlosietjie watch/clock storie stories storietjie story tydskrif tydskrifte tydskriffie magazine vliegtuig vliegtuie vliegtuigie aeroplane wynbottel wynbottels wynbotteltjie wine bottle rugbyspeler rugbyspelers rugbyspelertjie rugby player rookwolk rookwolke rookwolkie cloud of smoke trein treine treintjie train deur deure deurtjie door man mans / manne mannetjie man tou toue toutjie rope (also string)
stofjas stofjasse stofjassies
jas = coat stof = dust voet voete voetjie foot stamper stampers stampertjie bumper hand hande handjie hand witstreep witstrepe witstrepie white line stuk stukke stukkies piece iets - ietsie something
2. Hoofwerkwoorde
stap, staan, proes, vrek, draai, byt, inklim, beduie, gewaar, bereken, pluk, toet, grom, noem, oorleef, huil, gelees, geval, knik, skud, eet, brand, byt, sê, sit, wys, peuter, kyk, tik, loer, gevlieg
3. Byvoeglike naamwoorde
warm, kaal, bewend, blasend, nugter, leë, wit, roep, gryp
4. Lidwoorde
die, ’n
5. Bywoorde
vinnig, halfregop, ’n slag
6. Voornaamwoorde
jy, hy, ons, hom, ek
7. Telwoorde
Vyftig
AKTIWITEIT 19
1.1 skaam/verleë/huiwerig 1.2 of 1.3 die volgende aand 1.4 hom 1.5 opgewonde/gretig/bly/gelukkig 1.6 sy 1.7 hy
2.1 Die student vra: “Moet ons al hierdie werk leer, mevrou Kotzé?” 2.2 “Ja, Peter, julle skryf mos môre ’n toets,” antwoord mevrou Kotzé.
3.1 Die seun het uitgeroep: “Ag nee, ek het my beursie verloor!” 3.2 Sy vriend het gevra: “Het jy nie dalk jou beursie vanoggend by die huis gelos nie?”
LW: As die gedeelte buite die aanhalingstekens in die direkte rede in die verlede tyd is, verander tyd- en plekwoorde en die werkwoord gewoonlik. 4.1 Ben het vir Thabo gevra of hy die vorige aand gewerk het. 4.2 Die vrou beveel die kinders om gou te maak, anders gaan hulle laat wees. 4.3 Die matrikulant het gesê dat hulle werk daardie jaar baie moeiliker as die vorige jaar was.
AKTIWITEIT 20
Kandidaat se eie sinne. Die ander betekenis van die onderstreepte woorde moet duidelik wees. 1. My nefie is vier jaar oud. 2. Die mense staan in ’n ry. Die deur staan oop. 3. Skryf die sin oor, want dit is verkeerd. 4. My werk is vir my belangrik. Hy klap die vlieg. 5. My sak is vol boeke.
Les 6: Leesbegrip, taal, opsomming en visuele geletterdheid
LEERDOELWITTE
Aan die einde van hierdie les behoort die kandidate: Leesbegrip te oefen. Taaloefeninge te voltooi. Oefen om ’n opsomming te maak. Vrae oor visuele geletterdheid te beantwoord.
AKTIWITEIT 21
1. Tier, hond, olifant, sjimpansee 2. D 3. Rillers (thrillers), gruverhale (horrors), spanningsverhale 4. D 5. Onfiks 6. Hy bly op straat, hy het nie ’n huis/gesin aan wie hy behoort nie. 7. Al die diere wat in die see voorkom. 8. Om te slaap. 9. Siek diere gaan na ’n veearts. 10. Suid-Afrikaanse (nie net “Suid-Afrika” nie. In hierdie konteks is dit Suid-Afrikaanse filmbedryf).
AKTIWITEIT 22
1. Dit skep nuwe werksgeleenthede en dit verbeter bestaande tegnologie. 2. ’n Kenner is ’n persoon wat baie weet van ’n spesifieke onderwerp/dit is iemand wat al baie navorsing oor ’n spesifieke onderwerp gedoen het. 3. C 4. Inligtingstegnologie 5. Twee vlieë met een klap beteken jy doen/bereik twee goed tegelyk. 6. Op hoogte bly (par. 6) = vertroud raak met (par. 3). 7. onekonomies 8. As jy baie lief is vir iets het jy ’n passie daarvoor.
AKTIWITEIT 23
1. Die toekomstige boer moet omgewingskade herstel. 2. Inheemse plant- en dierspesies moet hervestig word. 3. Nuwe tegnologie gaan baie noodsaaklik wees. 4. Die bewaringsboere sal tradisionele take van ’n boer behartig. 5. Die nuwe bewaringsboere sal met wild ook moet werk. 6. Hervestigers sal baie divers moet boer/sal die grondkwaliteit moet verbeter. 7. Die nuwe boere sal woude en woestyne moet rehabiliteer. (57 woorde)
MERK VAN DIE OPSOMMING
Lees die hele opsomming om ’n geheelindruk van die opsomming te kry. Beplanning is nie nodig nie. Indien rofwerk/beplanning gedoen word, let op die volgende: o Indien die beplanning in potlood aangebied word, word dit as rofwerk beskou en die tweede aanbieding word nagesien. o Indien die eerste poging in pen aangebied word, word daardie poging as die finale antwoord beskou. Indien daar twee feite in een sin gegee word, word slegs die eerste feit nagesien. Die tweede feit in daardie sin word geïgnoreer. Indien daar twee sinne by een punt gegee word, word slegs die eerste sin nagesien. Direkte aanhalings is nie toelaatbaar nie. Kandidate hoef nie ’n titel te verskaf nie. Indien afkortings in die opsomming voorkom, word elke afkorting getel volgens die getal woorde wat dit voorstel, byvoorbeeld, d.w.s. = drie woorde. Indien die kandidaat die opsomming in paragraafvorm aanbied, word die eerste sewe sinne van hierdie paragraaf nagesien. Spelfoute/taalfoute moet tydens nasien aangedui word.
Puntetoekenning
7 punte vir 7 korrekte feite (1 punt per korrekte feit) 3 punte vir taal Totale punt: 10 Die verspreiding van die punte indien die kandidaat nie net aangehaal het nie: o 1 – 3 punte korrek: 1 punt o 4 – 5 punte korrek: 2 punte o 6 – 7 punte korrek: 3 punte Punteverspreiding indien kandidate verbatim aangehaal het. o 6 – 7 aanhalings: geen punt vir taal nie o 1 – 5 aanhalings: 1 punt vir taal
Let wel: Formaat
Selfs indien die opsomming in die verkeerde formaat aangebied word, moet dit geassesseer word. Kandidate word nie gepenaliseer indien die opsomming in die verkeerde formaat aangebied is nie. Geen punte word afgetrek indien die kandidaat nalaat om die getal woorde wat gebruik is, aan te dui nie.
Tel van woorde
Tel die getal woorde indien dit te lank lyk. Indien die opsomming te lank is, word vyf ekstra woorde toegelaat en die res van die opsomming word nie nagesien nie. Geen punte word afgetrek indien die kandidaat nalaat om die getal woorde wat gebruik is, aan te dui nie. Indien die opsomming minder as die voorgeskrewe woorde bevat, maar dit bevat al die hoofgedagtes, word die kandidaat nie gepenaliseer nie.
AKTIWITEIT 24
1. ’n Telebemarker bemark produkte oor die telefoon. 2. Die opskrif is in ’n ander tipe skrif as die advertensie gedruk. 3. Dit trek die leser se aandag/dit beklemtoon die sin. 4. Kontak hulle deur jou CV te faks aan 0863984104. 5. Hulle word ’n mededingende salaris betaal en die werksomgewing is mooi. 6. ’n Mens kan heeldag met ander mense kommunikeer en jy bemark ’n produk waarvan almal waarskynlik van hou. 7. Feit: “Ons het die werk vir jou!” “Ons betaal ’n mededingende salaris ...” Mening: “... jy werk in ’n pragtige omgewing.”
Les 7: Taal in konteks
LEERDOELWITTE
Aan die einde van hierdie les behoort die kandidate: Al die taalkundige aspekte, bv. woordvorming en sinstrukture, te verstaan.
AKTIWITEIT 25
1. lewensgeskiedenis 2. te lees 3. te sien 4. drome 5. ’n Maatskappy word (deur jou) gestig. 6. Die maatskappy word (deur jou) opgebou. 7. Die maatskappy word vir miljoene dollars (deur jou) verkoop. 8. Mark het baie hard gewerk. 9. Hy kon vir ure aanmekaar werk. 10. Hy het ’n streng werksprogram gevolg. 11. Hy het ’n geleentheid raakgesien. 12. Hy sê dat jy nooit van jou droom moet vergeet nie. 13. Jy kan vra of dit al is. 14. Dis maklik omdat jy baie geleenthede het, dus hoef jy nooit te wag nie. 15. deur middel van 16. Jy kan elke dag baie inligting by die biblioteek kry. 17. ryk 18. geslaag
AKTIWITEIT 26
1.1 Die skrywer van die brosjure vra die leser of hy/sy die volgende jaar universiteit toe wil gaan. (2) 1.2 Dit is jou lewensideaal OM aanstaande (=volgende) jaar te gaan studeer. (1) 1.3 Jy behoort by elke moontlike plek aansoek te doen om ’n beurs te verkry. (1) 1.4 Jy moet ’n CV aan die personeelbestuurder stuur indien (voegwoord – groep 3) jy kommunikasiekunde wil studeer. (1) 1.5 Leningspakette word ook deur banke aangebied. (Teenwoordige tyd) (2) 1.6 Die bank sal ’n afskrif van jou identiteitsdokument vereis. (1)
1.7 Die bank vereis sowel ’n afskrif van jou identiteitsdokument as ’n bewys van registrasie./Die banke vereis ’n afskrif van jou identiteitsdokument sowel as ’n bewys van registrasie. (1)
2.1 lewensdoel 2.2 identiteitskrisis; beroepskeuse 2.3 leningsaansoek 2.4 universiteitstudent – gewoonlik gebruik ons -s- om die woord universiteit aan ’n ander woord te koppel, byvoorbeeld: universiteitskursus. (5)
3.1 afskrifte 3.2 dokumente 3.3 CV’s 3.4 lewensideale 3.5 brosjures (Onthou: ’n woord wat op ’n -e eindig, is nie noodwendig ’n meervoudsvorm nie. Nog voorbeelde: ’n dame – baie dames; ’n periode – baie periodes) 3.6 kursusse (6)
4.1 Vraagsin 4.2 Bevelsin 4.3 Bevelsin/uitroepsin 4.4 Stelsin
5.1 Curriculum vitae 5.2 Universiteit van Suid-Afrika 5.3 doktor (’n dokter is ’n mediese dokter) 5.4.1 Suid-Afrikaanse Steenkool-, Olie- en Gaskorporasie 5.4.2 Elektrisiteitsvoorsieningskommissie (4)
(5)
AKTIWITEIT 27
1. Die aksenttekens (akuuttekens) beklemtoon die woord. (1)
2. Die afdeling vir hoërskoolleerlinge en studente. 3. Hy het met ’n nuwe projek begin. 4. “Positief” en “geesdriftig” 5. Wegneemetes/King Foods. 6. By Absa.
(1) (1) (2) (1) (1) 7. Hy is nog ’n skolier en kan nie alles alleen behartig nie. (1) 8. Dit is baie vars, word van gehaltebestanddele gemaak en is gesond. (2) 9. Franco Birds en FJS Video-opnames. (2)
10.1 Kandidaat se eie antwoord, bv. Sakeplan. Dit is die begin van ’n goeie besigheid. 10.2 Dit is die geld wat jy inkry en wat jy uitgee. 10.3 Die bestanddele moet van hoë gehalte wees. (2) (1) (1)
Les 8: Skryf
LEERDOELWITTE
Aan die einde van hierdie les behoort die kandidate: Die verskil tussen en vereistes van opstelle en transaksionele tekste te verstaan.
Vraestel 3 in die eksamen handel oor skryfwerk. Daar gaan van kandidate verwag word om ’n opstel, ’n langer transaksionele en ’n kort transaksionele teks te skryf. Die vraestel tel 100 punte. Sit ’n paar periodes opsy en bestudeer al die verskillende soorte skryfstukke.
Verwys na bylae B waar al die formate gegee word.
1. Maak seker die kandidate wat die verskil tussen die verhalende, beskrywende, bespiegelende, argumenterende en beredenerende opstel is. 2. Die kandidate moet die formaat van ’n vriendskaplike brief, die formele brief, dialoog, ens. goed ken. 3. Maak seker dat die kandidate weet hoe om aanwysings te skryf, hoe om instruksies te gee, hoe ’n dagboekinskrywing lyk, ens.
EENHEID 3: Feeste en plesierighede
LEERDOELWITTE
Nadat die kandidate hierdie eenheid voltooi het, moet hulle die volgende kan doen:
Geïntegreerde taaloefeninge voltooi. ’n Begripsleesaktiwiteit voltooi. Die skryf van instruksies en die logiese volgorde van ’n resep verstaan. Kort transaksionele tekste skryf.
Les 9: Taal in konteks
LEERDOELWITTE
Aan die einde van hierdie les behoort die kandidate: ’n Begripsoefening te voltooi. Taaloefeninge te voltooi, waar die klem op sinskonstruksie val.
AKTIWITEIT 28
1. In Oudshoorn in die Wes-Kaap. 2. Die groot getal besoekers aan die fees. 3. “amptelik” 4. 2044 5. Agt dae. 6. Nuwe verhoogproduksies word eers daar opgevoer voordat dit by ander plekke opgevoer word. 7. Waar. “Ekonomies is die KKNK ’n bron van inkomste ...” 8. dat dit voordelig is 9. inkomste 10. Moontlike antwoorde: - Die fees is al vir meer 20 jaar aan die gang. - Baie mense besoek jaarliks die fees. - Nuwe verhoogproduksies word die eerste keer op die fees opgevoer.
AKTIWITEIT 29
1. a) Aardklop is ’n jaarlikse Suid-Afrikaanse kunstefees wat sedert 1998 in Potchefstroom aangebied word. b) Dit word tydens die Septembervakansie aangebied aangesien die fees van koshuise en sale van skole gebruik maak. c) Die kosstalletjies is uit die boonste rakke daarom sal jy nie honger ly nie.
2. a) Bevelsin b) Stelsin c) Uitroepsin d) Vraagsin
3. a) bedags b) Saans c) weekliks d) soggens e) uurliks
4. a) vier b) verlede c) onbewus d) weet; wees e) binnekort f) swaer g) klere h) reis i) help j) waardeer
AKTIWITEIT 30
1. a) Die Kaapse Klopse vind jaarliks in die Kaap plaas. b) Dit is altyd wonderlik om te aanskou.
2. a) Kaapstad sal deur ons op Tweede Nuwejaar besoek word. b) Trompette en fluite is deur hulle in die karnaval gespeel. c) Daar word gesê dit is die moeite werd om te sien. OF Daar word gesê dat dit die moeite werd is om te sien.