
1 minute read
ASSESSERINGSVEREISTES
Portefeulje Punte Inhandigingsdatums
Taak 1 Praktiese opdrag 50 Sien portefeuljeboek Taak 2 Kwartaal 1-toets 75 Sien portefeuljeboek Taak 3 Praktiese ondersoek 50 Sien portefeuljeboek Taak 4 Junie-eksamen 150 Sien portefeuljeboek Taak 5 Navorsingsprojek 50 Sien portefeuljeboek Taak 6 Kwartaal 3-toets 75 Sien portefeuljeboek Taak 7.1 Novembereksamen 1 150 Sien portefeuljeboek Taak 7.2 Novembereksamen 2 150 Sien portefeuljeboek
* Die assesseringstake dra 25% by tot die finale punt. * Kwartaal 1 en 2 se werk word tydens die Junie-eksamen geassesseer.
Formaat van Novembereksamen
Die Junie-eksamen (slegs een vraestel) sal dieselfde formaat hê, maar nie dieselfde inhoud insluit nie aangesien al die inhoud nog nie behandel is nie.
Die Novembereksamen (twee vraestelle) word soos volg saamgestel:
VRAESTEL 1 Tyd: 2½ ure Inhoud Afdeling A Afdeling B Totaal
• Basiese Vraag 1 Vraag 2 – 4 • landbouchemie Grondkunde 45 105 (35 punte per vraag) 150
VRAESTEL 2 Tyd: 2½ ure Inhoud Afdeling A Afdeling B Totaal
• Plantestudies Vraag 1 Vraag 2 – 4 • Optimale hulp- bronbenutting 45 105 (35 punte per vraag) 150
* Die Novembereksamen tel uit 300 – dus 75% van die finale punt. * SBA tel uit 100 – dus 25% van die finale punt. Totale punt = 100 + 300 = 400 ÷ 4 = 100