NONGQAI VOL 12 NO 7A

Page 43

LAINSBURG-VLOED: ONS GEDENK HELDINNE EN HELDE VAN DIE WATERVLOED: KONST. INA STADLER (VAN DER MERWE) EN KONST. GERRIE VAN DEN BERG Sarie van Niekerk Op 25 Januarie 1981, na ‘n paar daar dae se heerlike sagte, ligte reënbuie wat oor die dorre Laingsburg, in die Karoo uitgesak het, het daar aanvanklik groot vreugde oor die milde reëntjies geheers, die dorp se mense het pas uit die kerk gekom na die Sondagoggend diens en het rondgestaan en gesels, mense het na die rigting van die brug gestap want die reëntjies was so welkom.

huise begin instroom en mens en dier het probeer skuiling soek teen die magtige watermassa. Aan helde en heldinne het dit seder daardie dag nie ontbreek nie, almal het probeer help!

Stadigaan het die mense huiswaarts begin keer, want die Sondagmiddagete het tuis gewag. Dit is platteland, Sondagmiddagete is gesins samekoms. Maar die vreugde oor die milde ligte reënbuie het nie lank gehou nie! Mense het net aangesit om met hul ete te begin, toe die dorp skielik geskok word deur die donderende geraas van rollende watermassa wat in die Buffelsrivier afgestroom kom.

Attie en Ina se twee seuns Waarskynlik die grootste heldin, wat jare later nog deur die dorp as hul heldin vereer word, was die 20-jarige konst. Ina Stadler (van der Merwe). Sy het uit haar ouerhuis gestorm toe water begin opstoot het en gehardloop en geswem na die polisiestasie sowat 400m van hul huis af was, om per radio hulp van omliggende dorpe se nooddienste te ontbied. Van telefone was daar nie meer sprake gewees nie, alles was reeds vernietig in die al stygende watermassa wat sy pad oopgebreek het deur die Buffelsrivier afgestroom.

Die water het alles uit sy pad eenvoudig soos ‘n hoenderveertjie weggevee, vertel me. Althea Jacobs (van den Berg). Die water het reeds by

Ina, ’n boorling van Laingsburg, se heldedade het nie hier geëindig nie. Sy is weer terug in die stormsterkwater, terug geswem na haar ouerhuis waar sy haar bejaarde ouers en ouma net betyds

NONGQAI VOL 12 NO 7A –DAMES

(Continued on page 44)

43


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook

Articles inside

Nawoord: brig HB Heymans

2min
pages 109-110

Briewebus

1min
page 108

HULDE AAN ONS KOLLEGAS WAT DIE AFGELOPE 50 JAAR AFGESTERF HET:

1min
pages 106-107

Nicolene Hambidge

1min
page 105

GEBED VIR REЁN: Renatha Adriaanse

1min
page 104

POLISIEVROUE (EN) MANNE HOU KUIER

1min
page 103

SAMORA MACEL SE VLIEGTUIGONGELUK: Lizette Roos

2min
page 100

MY KENNISMAKING MET MY EERSTE DOOIE DIEF: Esmarie van Dyk

5min
pages 97-98

MY PASSION FOR MY BELOVED SOUTH AFRICA:

4min
pages 101-102

1970’S: WERWING: AFDELING NOORD TRANSVAAL: Marna Loock

10min
pages 90-94

GLO AS GOD AAN JOU ‘N WONDERWERK

4min
pages 95-96

MY LOOPBAAN IN DIE POLISIE: Dot van

10min
pages 81-89

GEBED AS EK MY MASKER OPSIT: Riette

1min
page 77

VERTELLING: AO Renatha Adriaanse

6min
pages 72-76

MY LOOPBAAN AS MAATSKAPLIKE WEKER IN DIE POLISIE: Ronelle Valentyn

6min
pages 60-62

FOTO’S: Ronelle Valentyn: Ierland

1min
page 59

1973: NG-KERK POLKOL: Dot van der Vyver

1min
pages 57-58

REEKSMOORDENAAR VERKRAGTER KONST. JACO GELDENHUYS: Nicolene van

1min
page 50

MEI IS AFRIKA VROUEMAAND: ONS ONTHOU | MAY IS AFRICA WOMEN’S MONTH:

13min
pages 51-55

EK LEER DANS NA EK MET PENSIOEN

2min
page 56

LYNETTE PRINSLOO (BOSCH): Anneke

7min
pages 45-48

LAINSBURG-VLOED: ONS GEDENK HELDINNE EN HELDE VAN DIE WATERVLOED: KONST. INA STADLER VAN DER MERWE) EN KONST. GERRIE VAN DEN BERG: Sarie van

4min
pages 43-44

AFTREEBOODSKAP: Kapt. Magda Prinsloo

3min
pages 40-42

BESPREKING: HOE HOU JY JOU SKIETVERNUF SKERP? Besprekingspunt

15min
pages 34-38

MIDDAGETE BY DIE KWARTIERMEESTER WAS ‘N TOTAAL ANDER STORIE GEWEES:

3min
pages 31-33

DRIE VAN EERSTE VROUEGENERAALS BYMEKAAR: Magda Prinsloo

4min
pages 29-30

REEKSMOORDENAAR VERKRAGTER KONST. GELDENHUYS: Nicolene van Staden

2min
page 26

WAT WAS JOU ONDERVINDINGE TYDENS ‘N DAG IN DIE HOF? | WHAT EXPERIENCE DID YOU HAVE ATTENDING COURT: Saamgestel

6min
pages 27-28

DINK TERUG AAN DIE "OU DAE": Lt. Kol

2min
page 25

LIFTING THE LID AGAINST ALL ODDS: Lt

8min
pages 22-24

MY LOOPBAAN IN DIE SUID AFRIKAANSE POLISIE: Lt.genl. Magda

2min
page 17

DIE TAS (IETS OM AAN TE DINK

5min
pages 18-19

DIE KERKSTRAAT BOMONT PLOFFING: 20 MEI 1983: Saamgestel deur Sarie van Niekerk

4min
pages 12-13

MY KENNISMAKING MET MY EERSTE

5min
pages 20-21

VOORWOORD: Sarie van Niekerk – p 8

2min
page 8

DS. CHRISTO BARNADO EEN VAN DIE SLAGOFFERS VAN DIE KERK- STRAATBOMONTPLOFFING WAT DIT

5min
pages 14-15

STOCKHOLM-SINDROOM: Lt.genl

1min
page 16

IS BERADING NA AFTREDE NODIG

5min
pages 10-11
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.