Nongqai Vol 12 No 5A (Dames / Ladies)

Page 32

VROUEPOLISIE: GEDENKDIENS EN KRANSLEGGING: PROVINSIALE BYEENKOMSTE Sarie van Niekerk GEDENKDIENS EN KRANSLEGGING: PROVINSIALLE BYEENKOMSTE Hierdie is vir vrouepolisielede:

die

aandag

van

alle

Soos meer as drieduisend van julle al weet beplan ons om (DV) op20 Maart 2022 die 50ste herdenking van die eerste vroue wat as volwaardig opgeleide polisiebeamptes met hul opleiding in die polisiekollege in Pretoria begin het. Ek het nooit so ‘n oorweldigende reaksie verwag nie! Alle verwagtinge is oortref, veral nadat ons die Facebookblad: SUID-AFRIKAANSE POLISIE: VROUE 1972 -1994 oopgemaak het, het die dames oorweldigend gereageer. Die opgewondenheid onder die dames wat reeds kontak gemaak het, is so oorweldigend dat ek geen ander keuse het as om die volgende voorstel aan almal voor te lê. Ek het dit ook reeds op die Facebokblad geplaas. Die Facebookbad 1972 tot 1994 is, is maar net omdat dit die groepe is wat die moeilikste opgespoor word. Maar alle dames is welkom van alle jare tussen 1972 tot nou. Aangesien daar dames van ver af is wat reeds gesê het hulle sal beslis so iets wil bywoon, selfs van Namibië en Ierland, ek dit nie vir almal moontlik is om na Pretoria te reis vir die geskiedkundige geleentheid nie, het ek gedink hoekom nie provinsiale byeenkomste hou nie. As daar een of twee dames bereid is om ‘n byeenkoms in hul eie provinsie te hou, dan gaan dit die geleentheid aan meer mense bied om dit by te woon. Die idee is nie om die ander provinsies uit te skuif nie dit is net om meer mense die geleentheid te gee om deel aan die verrigtinge te hê. Elke provinsie kan die geleentheid op hul eie manier vier, maar onthou net enige persoon uit enige provinsie bly steeds welkom om die hoofverrigtinge wat in Pretoria gehou sal word wat sal bestaan uit ‘n gedenkdiens en kranslegging by die Polisiegedenkteken by die Uniegebou in

Pretoria, te kom bywoon. Ek wil voorstel dat die provinsies wat hul eie vieringe gaan hou iets soortgelyks doen en dan daarna ‘n lekker braaivleis waar daar sommer net lekker gekuier kan word Dames onthou net julle bly steeds deel van die hoofgroep, deel van die Facebookblad en sal steeds al die inligting ontvang wat daagliks op die blad aangaan en enige aankondigings wat daar gemaak sal word. Ek sal help waar ek kan as julle hulp nodig het maar ek is oortuig daarvan dat elke provinsie oor die vermoë beskik om ‘n baie suksesvolle gedenkfunksie aan die bied Julle almal kan nog steeds lekker stories oor julle lewe in die polisie skryf. Van die dag dat julle in die kollege aangeland het totdat julle uit is aan die einde van jul loopbane, bedank of afgetree het. Onthou net asseblief ALLE dames is welkom om enige van die verrigtinge by te woon dienendes ook en ook van ons anderskleurige dames, hulle is tog net so deel van die vrouepolisie soos ons almal. Ek vra julle om asseblief alle stories wat julle skryf saam met lekker foto’s uit julle dae aan my te stuur. Neem tog asseblief ook foto’s van julle gedenkbyeenkomste met foto’s sodat ons ook kan sien hoe lekker julle gekuier het en moet nie vergeet om foto’s te neem nie. Skryf ook ‘n lekker storie oor die dag. Hoekom dan al die stories skryf en al die foto’s stuur? Eerstens was Hennie Heymans so goed gewees om elke maand vir ons spasie te gee vir artikels en foto’s in die elektroniese Nongqai. Die eerste paar stories het reeds in die Maartuitgawe verskyn en in April gaan daar weer ‘n paar stories en foto’s wees. Na Maart volgende jaar gaan Hennie en myself alles wat ons deur die jaar ontvang het, of dit in die Nongqai verskyn het of nie, in ‘n gedenkalbum saamvat wat julle vir jul nageslagte kan bewaar. Julle kan al die stories en foto’s vir my stuur by sniekerk@axxess.co.za

NONGQAI VOL 12 NO 5A MAY 2021

(Continued on page 33)

32


Articles inside

Last Post

3min
pages 120-122

Nawoord: Sarie van Niekerk

3min
pages 123-124

Eerste Swart Dame in SAP: HBH

1min
page 119

In a Man s World: Major General Sharon

4min
page 93

Ontstaan van en transformasie van

32min
pages 79-89

Women in SAP Intelligence: By RS167

8min
pages 90-92

Ierland: Ronelle Valentyn

1min
pages 77-78

My loopbaan in die Suid Afrikaanse

7min
pages 73-76

Herinneringe aan my diens saam met ses

5min
pages 70-72

Ons is whakkies: Ronel Lombaard (Kemp

18min
pages 49-52

Polisievoetspore loop oor my lewenspad

14min
pages 57-62

My opsetlike blapse wat ek in die polisie

5min
pages 54-56

Angue Cross slaap op trommel voor

1min
page 53

Tannie Kleintjie Van Dyk: Kabous Louw

3min
pages 47-48

Gogga maak nie net vir baba bang: Dalene

3min
page 40

Die bloulig gaan saam stasie toe: Lente

2min
page 46

Wat ek alles geleer het: Dalene Steenkamp

2min
page 41

1981: Recruitment: First female police offic

7min
pages 43-45

Oud lt. kol (v) Herika Rich Basson dink

2min
page 42

Dalene Steenkamp: Peloton 90, 1983

2min
page 39

Dalene Steenkamp: Gebore Coetzee

9min
pages 35-38

Herdenking: 50 Jaar Vrouepolisie

10min
pages 29-31

Genl Johan van der Merwe

4min
pages 5-6

1972: Die jaar wat my lewe totaal op

8min
pages 26-28

Brig Hennie Heymans

3min
page 7

Genl Magda Stander

1min
page 8

Publisher | Aim | Policy

1min
page 2

Vrouepolisie: Gedenkdiens En

4min
pages 32-34

Inhoudsopgawe | Contents

2min
pages 3-4
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.