GBM105 - Ondernemingsbestuur

Page 71

GBM105 Ondernemingsbestuur I 3.3

Selfevaluering Aktiwiteit 9

Voltooi die 5 vrae aan die einde van Hoofstuk 6 oor die SAB-Miller gevallestudie. Aktiwiteit 10 Voltooi die 4 vrae aan die einde van Hoofstuk 7 oor die Edcon gevallestudie. Aktiwiteit 11 Voltooi Vraag 1, 2, 3, 4, 6, 7 en 8 aan die einde van Hoofstuk 8. Dit is belangrik om geen antwoorde slegs uit die handboek oor te skryf nie. Aktiwiteit 12 Beantwoord die vier vrae oor die IBM gevallestudie aan die einde van Hoofstuk 9. Vir Vraag 4 moet jy egter nie die antwoord uit die handboek uit neerskryf nie, maar jou antwoord op ʼn voorbeeld van ʼn beheerstelsel toepas.

Studie-eenheid 3: Algemene Bestuursbeginsels

Bladsy 69


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.