CSE105 - Kliëntediens en Etiek

Page 176

CSE105 Kliëntediens en Etiek

Riglyne: Aktiwiteit 13 Hoewel alles wat in hierdie studie-eenheid geleer is, nodig is om hierdie opdrag te voltooi, sal veral Par 4.8 en 4.9 die nodige riglyne gee in die uiteensetting daarvan.

Riglyne: Aktiwiteit 14 Hierdie aktiwiteit gee ʼn klompie vrae wat aansluit by etiese gedrag teenoor kliënte. Gebruik Studie-eenheid 5 om die vrae te beantwoord.

©akademia (MSW)

Bladsy 174


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.