GMA105 - Bestuursrekeningkunde I - Deel II

Page 30

GMA105 Bestuursrekeningkunde uiteensetting en daaropvolgende verduideliking voorsien in Exhibit 17.1 (Drury, 2015: 435-436). Figuur 17.1 in Drury (2015: 436) voorsien ʼn oorsig van die standaardkostestelsel. Standaardkostestelsels vir beheerdoeleindes behels die volgende:

Vestiging van voorafbepaalde beraamde koste van 'n produk of diens (standaardkoste)

Insameling van werklike koste

Vergelyking van werklike koste met voorafbepaalde beraamde koste

Figuur 3.4: Standaardkostestelsel as beheermaatreël (Aangepas uit CIMA, 2012: 161) Die standaardkostekaart word gebruik om die besonderhede van elke produk se standaardkoste aan te toon. Die formaat van ʼn standaardkostekaart lyk soos volg (CIMA, 2016: 157-158): Standaardkostekaart – Produk XYZ R

R

Direkte materiaal: Materiaal X: kg teen R/kg Materiaal Y: liter teen R/liter Direkte arbeid: Arbeid A: ure teen R/uur Arbeid B: ure teen R/uur = Standaard direkte koste + Veranderlike produksiebokoste: ure teen R/uur = Standaard veranderlike produksiekoste + Vaste produksiebokoste = Standaard volle produksiekoste + Administrasie en bemarkingsbokoste

Bladsy 28

Deel II: Studie-eenheid 3: Finansiële beplanning in sakeondernemings


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.