20 Junie 2014 - Zoutpansberger

Page 8

8

ZOUTPANSBERGER

20 June 2014

KERKE/CHURCHES Dienstye kan verander, veral gedurende vakansies. Skakel kerke vir meer inligting. Service times may change, especially during holidays . Phone churches for more information.

• Afrikaanse Protestantse Kerk (LTT) Tshirululunistraat 28, Sondag 09:00, Tel: 015 516 2272 • Afrikaanse Protestantse Kerk (Musina) Cass Straat 16, Sondag 09:00, Tel: 015 534 2126 • Agapé Gemeente (LTT) Munnikstraat 90, Tweetalige diens om 09:00 met Kinderkerk en Peuterdiens, Sondae History Makers om 17:00. Past. Sampie van Niekerk, Tel: 015 516 3725 / 082 926 9538 • AGS Charisma (LTT) Munnikstraat 70, Sondag 09:00 & 18:00, Past. Anton van den Berg, Tel 015 516 0486 of 083 653 0790 • AGS El-Shaddai (Musina) Watsonlaan 17, Sondag 10:00 en 18:00, Past. Boetie Visser, Tel: 015 534 3361 / 084 456 6959 • AGS Charisma (Levubu) Sondag 09:00. Past John Struwig (083 400 2511) • All Nations for Jesus Christian Centre (LTT) 93 Burger Street (Maranatha Centre), Sunday 09:30 & Wednesday 18:00, Past Benjamin Sithole, Tel 083 532 9492/ 015 516 2275 • Anglican Church / St Marks (LTT) 128 Munnik Street, Sunday 10:30, Rev Robbie Novella, Tel: 015 516 5165 • Baptist Church (Musina) Corner of Whyte & Limpopo Street, Sunday 09:30, Rev Paul Richardson, Tel: 015 534 0479 or 082 446 1728 • Baptist Church / Baptiste Kerk (LTT) Ruh Street 25, Sunday services 10:00 & 18:00, adult Bible class at 09:15 (Ds. Johan Marais), Tel: 015 516 2714. • Baird Ministries (LTT) Cnr of Rissik & Reitz Street. Fellowship on Sundays at 09:00 Bertus (founder) Tel 071 078 1631. • Catholic Church (Musina) National Road. Tel: 015 534 2085 • Catholic Church (LTT) Corner Burger & Jeppe Street, Mass times: 1st Sunday 10:00 2nd, 3rd and 4th Sunday 17:00, Father Frank Gallagher, Tel: 015 516 0566 / 082 664 1393 • Chapel of Grace Church Sunday 09:00 - 11:00 at Maurunwa/SIloam/Nzhelele Past Oke Tel 083 461 6455 or 072 976 3448. • Church of England / St Peters (LTT) 33 Breda Street, Sunday 09:00, Rev Emil Katz, Tel: 015 516 2164 / 083 284 7580 • Emmanuel Christelike Kerk (LTT) Koraalboomstraat 3, Sondae 09:00 & 18:00, Jeug Vrydae 19:00, Past. Andries van Heerden, Tel: 015 516 4282 / 083 357 1658 • Evangeliese Gereformeerde Kerk (LTT) Songozwistraat (Voortrekkersaal), Sondagdiens 09:00, leraar ds. Abel Erasmus, Tel: 073 371 7566. • Gereformeerde Kerk (LTT) H/v Anderson & Songozwistraat, Sondag 09:00 en 10:45. Tel. 015 516 4007 • Gereformeerde Kerk (Musina) Wilsonlaan 1, Sondag 09:30, Ds. Cornel Nagel, Tel 015 534 2253/ 084 406 1723 • Hervormde Kerk Louis Trichardt H/v Stubbs & Forestry, Sondag 08:30, Ds. Phillip Horn, Tel: 015 516 0550 / 083 259 4061 • Hervormde Kerk Zoutpansberg (LTT) H/v Stubb & Forestry, Sondag 10:00, Ds. Ronel Eckard, Tel: 072 122 7956 • Hervormde Kerk (Musina) H/v Van Zyl & Celliersstraat, Sondag om 09:00, ds. Eddie Eckard, Tel: 015 534 2519 of 082 958 9095, Kerkkantoor 015 534 2756. • Lede in Christus Kerk (LTT) Joubertstraat 29, Sondag oggenddien 09:30, evangeliedien om 18:00. Past. Christo van Rooijen, Tel: 015 516 0521 / 082 465 8774 • Levubu Christelike Gemeente (Hatfield) Sondag 09:00 & 18:00, Past. Craig Whitcomb, Tel 015 583 0134 of 084 400 8937 • Methodist Church (LTT) 79 Munnik Street, Sunday 09:00, Tel. 015 516 0446 • NG Kerk (Levubu) Perseel 316, Sondag 08:30 en 10:15 (LTT - Rondebosch Lapa), Ds. Petrus Kriel Tel: 015 583 002 / 082 898 2081 • NG Kerk (LTT) Erasmusstraat 23, Sondag 09:00 & 18:00, ds. Jan Pretorius en ds. Corné Randall, Tel: 015 516 3902 of 072 207 8350 • NG Kerk Soutpansberg (LTT) H/v Stubbs & Andersonstraat, Sondag 09:00 & 18:00, ds. Rudolph Botha Tel 084 645 0391 • NG Kerk (Musina) Ds. Henricostraat, Sondag 09:00, ds Anton Kemp, Tel: 015 534 0759, 082 779 2609 / 082 779 2324 • New Covenant Kerk/Church (LTT) 115 Krogh Street, Sondag 09:00 en 18:30, Louis Trichardt, André van Niekerk, Tel 015 516 5305 or 082 926 7313 • Ou Apostoliese Kerk van SA (LTT) Kroghstraat, Sondagdienste om 08:45 en 18:00, Priester JJ Janse van Rensburg, Tel. 072 544 7505. • Shammah Bedieninge/Ministries (LTT) Sondag hoofdiens & Kinderkerk 09:00, Huisselle 18:00, Donderdag: opleiding en geestelik toerusting, Vrydag 18:30 jeugbyeenkoms, Past Strydom 082 785 0265, kerkkantoor 015 516 4018, Rissikstraat 50 • Sewendedag-adventiste (LTT) Groblerstraat, Saterdag 09:00 en 11:00, leraar Johan Steyn, Tel 082 372 7362 • Sewendedag-adventiste (Musina) H/v Turner & Whytestraat, Saterdag 11:00, Marguerite Sindon & Marietjie Diener, Tel: 015 534 3240 / 082 358 2526 • Verenigende Gereformeerde Kerk (Buysdorp) Sondag 10:00 (erediens), Ds. H. J. Steyn (082 336 9751) • Volle Evangelie Kerk (LTT) H/v Rissik & Burgersraat, Sondae 09:00 & 17:00, Past. Philip de Jager, Tel: 015 516 0758 / 071 674 7205 • Volle Evangelie Kerk Ebenhaeser (Musina) H/v Turner & Watsonstraat, Sondag 09:00 & 18:00, Past. Jimmy Venter, Tel: 082 920 4493 Indien kerke se besonderhede soos hierbo nie korrek is nie of verander het, skakel Andries by tel. 015 516 4997 of skryf aan news@zoutnet.co.za Nuwe kerke welkom. If church details are incorrect or have changed, please phone Andries at 015 516 4997 or write to news@zoutnet.co.za New churches welcome.

WHAT’S ON? WAT GEBEUR?

DEURLOPEND

SPCA LOUIS TRICHARDT DBV

Insp Lawrence Khodobo Cell 082 965 5151 • GISTER-SE-JEUG BYEEN Die

Gister­se­Jeug klub, waar jonger en ouer seniors welkom is, vergader elke Dinsdag van 09:00 tot • WEEKLIKSE VLOOIMARK Daar 11:00 in die Hervormde Kerk se saal op die hoek sal elke Saterdag vanaf 09:00 tot 14:00 ‘n vlooi­ van Stubbsstraat en Forestryweg in Makhado (Louis Trichardt). Hulle leuse is “Vrolikheid mark by Makhado Crossing in Makhado (Louis by die grysheid!” en alle belangstellendes word Trichardt) gehou word. hartlik uitgenooi om in te skakel by die klub. Enige iemand is welkom om te kom uitstal. Vir meer inligting kan Willie Agenbacht Stalletjies kos slegs R50 per Saterdag en moet vooraf bespreek en betaal word by Davonnies in geskakel word by tel. 083 453 6597, Flippie Diedericks by 071 671 9866 of Anna Lordan by die sentrum. 082 921 6110. Vir meer inligting, skakel Davonnies by 015 516 5749. • MINISTERS FRATERNAL The • AAND VAN SPONTANE AAN- ministers fraternal of Makhado (Louis Trichardt) BIDDING Shammah Bedieninge in Makha­ meets every Tuesday. For more information Rev Robbie Novella can do (Louis Trichardt) nooi die gemeenskap uit be contacted on 015 516 5165. om elke eerste Dinsdag van die maand vanaf 19:00 ‘n aand van spontane aanbidding in ‘n • MANNE VAN DIE WOORD Die Geesgevulde aanbiddingsatmosfeer saam met Manne van die Woord in Makhado (Louis Trich­ hulle te ervaar. ardt) kom elke Vrydag van 05:45 tot 06:45 by Vir verdere inligting of navrae kan past. Stry­ Ocean Basket in Songozwistraat byeen. dom by 082 7850 265 geskakel word. Vir meer inligting kan Tobias Fourie by 082 • VROUE VAN DIE WOORD Die 451 4249 geskakel word. Vroue van die Woord kom elke Dinsdagaand • BAHÁ’Í INFORMATION CENvan 18:00 tot 19:00 by Imperial GM (lokaal waar TER The Bahá’í Information Center in Makha­ vroue vergader) in Makhado (Louis Trichardt) do (Louis Trichardt) will meet every evening bymekaar. “Die vroue kom interkerklik saam om during weekdays from 18:30 until 20:30. te bid, geestelik te groei en mekaar aan te moedig For more information phone 015 518 4154. om vroue na God se hart te wees. Alle vroue, jonk en oud, is welkom,” sê die organiseerders. Vir meer inligting kan Madelyn Stoltz by 083 422 5248 geskakel word. • DOPPERKUIERKAFEE ‘n Ver­ skeidenheid smaaklike burgers is Vrydag, 20 Junie, op die spyskaart van die gewilde Dop­ perkuierkafee in Makhado (Louis Trichardt). Kaas­, hoender­ en ribburgers is teen R20 (Seven-day forecast) beskikbaar, terwyl “Dopperburgers” teen R15 verkoop sal word. Tuisgemaakte skyfies is ook beskikbaar teen R10 per pakkie met Russian en Thursday, 19 June skyfies wat vir R15 sal verkoop. Sunny and nice. Vir verdere besonderhede of om bestellings te plaas, skakel Nanette by 015 516 4007 of 084 High: 25oC Low: 9oC 304 4764. As gevolg van die groot belangstelling is dit belangrik dat bestellings vooraf geplaas Friday, 20 June moet word. Die kuierkafee sal van 17:00 tot Low clouds and cooler. 18:00 oop wees. o o High: 16 C Low: 7 C • ASTRONOMY The Soutpansberg Astronomy Club will hold their next monthly stargazing evening on the shortest day and lon­ Saturday, 21 June gest night of the year, the Southern Hemisphere’s Decreasing clouds. Winter Solstice, on 21 June. High: 20oC Low: 3oC If you are interested in astronomy and its var­ ious sections please join the club anytime after sunset and remember to dress warmly. Sunday, 22 June On Sunday, 22 June, on International Sun­ Plenty of sunshine. Day, the club will have a bring­and­braai at the Rondeboch Riding School Clubhouse from High: 21oC Low: 3oC midday onwards, with views of the solar disk at the telescope. International Sun­Day is just what Monday, 23 June it says, a day to celebrate and share your personal Sunny. vision of what our life­giving star means to you. For more information contact Kos Coronaios at High: 21oC Low: 6oC 079 148 4934 or via email at elephantcastle@ lantic.net Tuesday, 24 June

JUNIE

ZoutieWeather Louis Trichardt

Plenty of sunshine.

High: 23 C Low: 6 C o

o

Wednesday, 25 June Plenty of sunshine.

High: 23oC Low: 7oC (Source: http://www.accuweather.com)

WHAT’S HAPPENING? We need your club, school, church or non-profit organisation’s events for 2014. Please send the details to news@zoutnet.co.za, fax it to (015) 516 2303 or phone 015 516 4996/7. These events will be published free of charge in the calendar. You can also submit and view these online at www. zoutpansberger.co.za

• LEWENDE WOORD BESOEK DORP “Die liggaam van Christus in Suid­

Afrika” is die tema van die boodskap van Lewende Woord se pastoor vir kerkplanting, ontwikkeling en sending, pastoor Wouter van der Merwe, wat hy op Sondag, 22 Junie, om 09:00 by Baird Ministries in Makhado (Louis Trichardt) sal bring. Baird Ministries, onder leiding van pastoor Andrew Baird Bezuidenhout, staan in assosiasie

WAT GEBEUR? Ons benodig alle klubs, skole, kerke en niewinsgewende organisasies se opkomende gebeurtenisse vir 2014. Stuur besonderhede na news@zoutnet.co.za, faks 015 516 2303 of skakel 015 516 4996/7. Die gebeurtenisse sal gratis in die kalender geplaas word. Besoek gerus ook ons webtuiste se kalender by www.zoutpansberger.co.za

NOODNOMMERS/EMERGENCY NUMBERS

LOUIS TRICHARDT • SAPS/SAPD • Ambulance/Ambulans • Electricity/Elektrisiteit • Water • Fire Brigade/Brandweer • Munisipaliteit/Municipality • Hospital (Government) • Hospital (Private) • SPB Dorpswag

- 10111/ 015 519 4300 / 083 206 5594 - 015 516 4378 / 015 516 2395 - 015 516 2990 - 015 516 2990 - 015 516 0551 / 015 516 0554 - 015 519 3000 - 015 516 0148 / 9 - 015 516 0720 / 015 516 6980 - 082 251 0827

MUSINA

• SAPS/SAPD • Ambulance/Ambulans • Fire Brigade/Brandweer • Hospital (Government) • Municipality • Electricity/Water

- 10111 / 015 534 7601 - 10177 / 015 534 0061 - 015 534 0061 - 015 534 0446 / 7 - 015 534 6000 - 083 457 2183

met Lewende Woord en dit is vir hulle ‘n groot eer om past. Wouter en sy vrou, Dot, te ontvang. Hulle nooi alle belangstellendes na die diens . Vir meer inligting kan Milda Grobler by die kerkkantoor geskakel word by 071 656 2181.

• SKENK BLOED BY TRIEGIES

Laerskool Louis Trichardt hou hul jaarlikse bloedskenkdag op Donderdag, 26 Junie, en die SANBD (Suid­Afrikaanse Nasionale Bloeddiens) sal vanaf 08:00 tot 17:00 gereed wees om die bloedskenkers by te staan. Een eenheid skenkersbloed kan help om tot drie mense se lewens te red. Vir elke Triegie wat een ouer motiveer om te kom bloed skenk, gaan die skool ‘n Yo­Yo gee om dankie te sê. Vir meer inligting kan die skool by 015 516 5151 geskakel word.

• SPCA HOLDS AGM All members of the public are invited to attend the annual general meeting (AGM) of the SPCA Louis Trichardt on Friday, 27 June. The meeting will start at 16:30 at the Metho­ dist Church at Munnik Street 97. Persons wishing to make themselves available for election to the management committee must submit their names in writing to the secretary, to arrive no later than seven days before the date set for the AGM. Each submission must be accompanied by a one­page curriculum vitae/motivation. For more information, phone Ms Reimer at Tel 015 516 1431 during office hours.

JULY • BOSVELD BASAAR Die Dendron/ Vivo Hervormde Kerk hou op 5 Julie ‘n lekker Bosveld Basaar by Kamp Aquila vanaf 10:00 tot 14:00, sowat 45km uit op die Vivo­pad (R522) A­Graad vleissnitte sal teen winskooppryse verkoop word, asook biltong en droëwors. (Vervolg op p. 9)

WEEKLY DAM LEVELS According to latest available WEEKLIKSE information from the Department of Water Affairs and Forestry as on Monday, 9 June. DAMVLAKKE Dams/damme:

09/06/2014 02/06/2014

Albasini Dam Ebenezer Dam Flag Boshielo Dam Glen Alpine Dam Luphephe Dam Middel Letaba Dam Nandoni Dam Nsami Dam Nwanedzi Dam Nzhelele Dam Tzaneen Dam Vondo Dam

99.8% 99.8% 100.3% 100% 100.9% 100% 100.7% 100% 101% 101% 55% 55.4% 101.3% 101% 74.3% 75.8% 100.4% 100% 100.7% 101% 100.6% 100% 100.3% 100%

* Means latest available data

THIS WEEK AT THE MOVIES SHOWTIMES FRI 20 JUNE - THU 26 JUNE

SHOWS, PRICES & TIMES SUBJECT TO CHANGE. (*) NO COMPLIMENTARY TICKETS FOR NEW RELEASES FOR ONE WEEK FROM RELEASE DATE UNLESS OTHERWISE STATED MALL OF THE NORTH X-MEN: DAYS OF FUTURE PAST 10-12GLV ˛ Ç Fri-Sun: 9:05,12:00,14:45,17:45,20:45 Mon,Wed: 12:00,14:45,17:45,20:45 Tue: 9:05,12:00,14:45,17:45,20:45

TRANSFORMERS: AGE OF EXTINCTION - 3D TBA ¸ ˛ Thu: 12:00,17:00,20:30

TRANSFORMERS: AGE OF EXTINCTION TBA ¸ ˛ Thu: 14:40,22:00

THE OTHER WOMAN 13L Fri-Sun: 9:45,12:15,15:15,18:00,20:30 Mon: 12:15,15:15,18:00,20:30 Tue: 9:45,12:15,15:15,18:00,20:30 Wed: 20:30,12:15,15:15,18:00 Thu: 12:15,18:00,20:30

˛

MALEFICENT

7-9 PGV ˛ Fri,Sat: 9:15,11:30,14:00,16:45,19:30,22:00 Sun,Tue: 9:15,11:30,14:00,16:45,19:30 Mon,Wed: 11:30,14:00,16:45,19:30 Thu: 11:30,14:00,16:45,19:30

Ç

Ç Ç

Ç

HOW TO TRAIN YOUR DRAGON 2 - 3D PG V ¸ ˛ Ç Fri,Sat: 9:30,12:00,14:30,17:15,19:45,22:15 Sun,Tue: 9:30,12:00,14:30,17:15,19:45 Mon,Wed: 12:00,14:30,17:15,19:45

HOW TO TRAIN YOUR DRAGON 2 PGV ¸ ˛ Ç Thu: 12:00,14:30,17:15,19:45

EDGE OF TOMORROW

10-12GLV ˛ Fri,Sat: 9:05,11:45,14:15,17:00,20:00,22:30 Sun,Tue: 9:05,11:45,14:15,17:00,20:00 Mon,Wed: 11:45,14:15,17:00,20:00 Thu: 11:45,14:15,17:00,20:00

Ç

22 JUMP STREET

16DL ¸ ˛ Ç Fri,Sat: 10:00,12:30,15:00,17:30,20:15,22:45 Sun,Tue: 10:00,12:30,15:00,17:30,20:15 Mon,Wed: 12:30,15:00,17:30,20:15 Thu: 12:30,15:00,17:30,20:15

MORE WAYS TO BOOK

LEVUBU

Follow us

TicketLine

• SAPS/SAPD - 015 583 7400 / 015 583 7418 • Municipal and other services (see Louis Trichardt)

Standard rates apply. Free minutes do not apply.

sterkinekor.com

/sterkinekortheatres

APP

@sterkinekor


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.