10 August 2018 Zoutpansberger

Page 8

ZOUTPANSBERGER, 10 AUGUST 2018

8

Hoërskool Louis Trichardt se Top 10 akademiese presteerders in Graad 11 tydens die tweede skoolkwartaal is (voor, van links na regs) Ronel Meiring (7de), Tharina Terblanché (gesamentlik 9de), Khodani Kubayi (2de) en Bernice Meiring (1ste). Agter is Suné Beukes (gesamentlik 9de), Theresa Ramulumisi (5de), Lulama Muthavhine (6de), Henco Brown (8ste), Kabelo Setjie (3de) en Linita Cilliers (4de). Foto verskaf. Hoërskool Louis Trichardt het verlede week hul Top 10 akademiese presteerders ná afloop van die tweede kwartaal aangewys. Die top presteerders in Graad 12 was voor, van links na regs, Danika Malan (2de), Khangwelo Mphephu (6de) en Anicka Nel (5de). In die middel is Catrien Dekker (4de), Lara Maré (8ste) en Thabia Schuch (10de). Agter is Mohammad Mulla (1ste), Jay-Houghgan Ramango (9de) en Ismail Jiwa (3de), Afwesig tydens die neem van die foto was Sumaya Nakedar (7de). Foto verskaf.

Hierdie groep kinders is Hoërskool Louis Trichardt se Top 10 akademiese presteerders in Graad 10 ná afloop van die tweede skoolkwartaal. Voor, van links na regs, is Calvin Lee (1ste), Ziamay Malan (2de), Dominique Nel (3de) en Ruzelle Nortjé (4de). In die middel is Lynique Kruger (10de), Tshedza Ndou (8ste), Louise Dekker (9de) en Jennavieve Truter (5de). Agter is Thembinkosi Mabasa (6de) en Ian Dale (7de). Foto verskaf.

Hoërskool Louis Trichardt se Top 10 akademiese presteerders in Graad 9 tydens die tweede skoolkwartaal is (voor, van links na regs) Lebone Modiba (10de), Eliz-Mari Pretorius (3de) en Ridha Shaikh (6de). In die middel is Thembani Munyembani (7de), Antonette Baloyi (2de) en Mpho Nembudani (5de). Agter is Khavisani Malele (1ste), Sungu Khosa (4de) en Mpho Mpilo (9de). Afwesig tydens die neem van die foto was Wilmien Steyn (8ste). Foto verskaf.

Triegies hou revue

Laerskool- en Hoërskool Louis Trichardt het verlede week hul jaarlikse gesamentlike revue aangebied. Vanjaar was die tema “Elke liedjie vertel ‘n storie”. Al die optredes het in Laerskool Louis Trichardt se skoolsaal plaasgevind. Hierdie foto’s is deur me. Elsje Linde van Laerskool Louis Trichardt geneem.


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.