Worcester Standard 31-01-13

Page 2

2

Standard

Nuus News

31 Januarie, 2013

Slagoffer gereed om te vergewe CHRISTINE SMIT

Some of the survivors at the Worcester Station with Minister Ivan Meyer (second row, third from the left) and Cllr Basil Kivedo (front row, middle). PHOTOS: CHRISTINE SMIT

geweldig geskok. Ons kleinkind is met die slag uit my arms geruk,” onthou hy en ver“Ek het hom gesien. Hy’t reg voor my ver- tel dat Jessica oogbeserings opgedoen het. Sy het intussen herstel en bygeloop en die ding in die dit lyk nie of sy sielkundidrommetjie voor my gege probleme oorgehou het gooi.” Nellie Frans (64) nie. van Ceres onthou OukersNellie is nie net dié dag dag 1996, die dag van die beseer nie, maar met die bomontploffing in die ontploffing het R2 000 wat Shoprite-sentrum, soos sy in haar beursie gehad gister. Sy en haar man, het “skoon verdwyn”. Ons Herman (51), was dié dag het nooit weer iets van op Worcester met hulle daardie geld gesien nie. kleindogter Jessica, toe Vandag is ons nogal teses jaar oud. leurgesteld dat ons geen Nellie vertel hoe sy op ’n skadevergoeding gekry vullishouer in die deurhet nie,” het Herman gesê. loop van die winkel gesit Dinsdag het die egpaar, en vir haar man gewag het wat geestelike leiers in die toe sy “die man”, wat toe Pinksterkerk in hul geal die tyd ’n bomplanter meente is, saam op die vrewas, ’n voorwerp in die Nellie Frans van Ceres. destrein geklim. “Ons wil houer sien gooi het. Daar FOTO: CHRISTINE SMIT help om vrede en versoewas kort daarna ’n aardige reuk. “Iets het erg begin stink en ek het ning te skep. Ons het vrede in onse harte toe maar opgestaan en weggestap. Die vol- en dit wil ons aan ander oordra.” Belinda Amaterra, nog ’n Worcestergende oomblik het iets my onderstebo geruk. Ek was plat op my rug toe ek bykom!” slagoffer, gaan ook saam na Pretoria. Sy Die rukslag waarvan Nellie praat was het nouliks aan beserings ontsnap, maar die bom wat ontplof het. Sy het haar nek, was geweldig geskok. In ’n stadium, nadat regterbeen en rug beseer en is later na die die bom ontplof het, het sy vir haar man hospitaal, toe nog die Eben Dönges-hospi- se lewe gevrees, want sy het nie geweet of taal, geneem waar sy behandel is. Nellie hy in die winkelsentrum was nie. Die vrees was erg, sê sy. Sy gaan saam Pretoria toe is dieselfde dag nog ontslaan. Herman is nie beseer nie, “maar ek was om berusting en vergifnis te vind.

Survivors getting ready to board the peace train to Pretoria.

Peace trip under way CHRISTINE SMIT The peace train which departed from Worcester to Pretoria on Tuesday, carried 67 survivors of the 1996 Christmas Eve bomb explosion at the Shoprite Centre in Worcester. They are undertaking the journey in order to reconcile with the perpetrators and to obtain peace and resolution. Members of the community, of the Worcester Hope and Reconciliation Process, the Department of Correctional Services, church leaders, dignitaries as well as Western Cape Minister of Sport and Culture, Dr Ivan Meyer, were among those who came to see the survivors off. A ceremony was held before the departure to pray for a safe journey. The survivors are being accompanied by members of the Worcester Hope and Reconciliation Process, and the Department of Correctional Services. In Pretoria the survivors will meet with the Minister of Correctional Services, Sbu Ndebele, as well as Stefaans Coetzee, one of the perpetrators who has committed to the process of reconciliation, and the other three perpetrators. The meetings will take place at the Protea Central Correctional Service today (31

January). The executive mayor of the Breede Valley Municipality, Basil Kivedo, also a member of the Worcester Hope and Reconciliation Process, wished them well on their journey and in their commitment to change and forgiveness. Dr Deon Snyman, chairman of the Worcester Hope and Reconciliation Process, stressed the point that none of the survivors were forced to forgive, but instead were given the chance to meet with the perpetrators. He also gave praise to the local community and others who supported the journey to Pretoria with sponsorships and donations. With reference to the day of the bombing, Meyer said the people of Worcester took a winwin stance through forgiving, a process that started about three years ago. “This journey to Pretoria is a journey to clean the heart.” By wishing them well on their journey, Correctional Services regional commissioner Delekile Klaas said this is the survivors’ chance to meet their offenders and to determine exactly what it is that must be forgiven. “It is a train of peace, hope, nation building, reconciliation, healing and forgiveness.” The survivors will be back in Worcester on Friday (February 1).

Kleinseun brand glo ouma oor tik MATTHEW SHELDON

deure in die huis, soek hy geld wat sy versteek en dreig hy haar weekliks ná sy haar “My gesig het vir ure lank gegeld by die werk gekry het. brand en my vel het onmiddelSy is moeg vir sy gedrag lik begin afdop. Ek het geen voel hy is een van die talle skreeu vir help, maar niejongmense in die woonstelle mand hier in die flêtse het kom wat tik gebruik. “Ons kan help nie”. nie meer so lewe nie. Ons leSó het Anna Fredericks (58) we hier in vrees. ’n Mens kan vertel nadat haar kleinseun nie eers slaap met al die ge(17) haar na bewering met raas wat die kinders gedukookwater in die gesig gegooi Anna Fredericks (58) rende die nag maak nie. Die het omdat sy nie vir hom geld van Riverview. FOTO: merchants moet toegesluit wou gee om tik te koop nie. Sy MATTHEW SHELDON word, want hulle gebruik het beserings aan haar rug, nek, regterarm, bors en gesig opgedoen. die kinders om hulle vuilwerk te doen.” Volgens kapt. Mzikayise Moloi van die Fredericks is van mening niemand in die buurt sal ander help nie, maar hulle Worcester-polisie, is tik die gewildste eerder sien lê en sterf. Sy sê tik loop soos dwelm onder plaaslike jongmense. Hy sê die meeste misdaad soos huisbraak, roof water in die Riverview-woonstelle. Haar kleinseun was volgens haar altyd en diefstal kan aan dié dwelm en sy gebrui’n aggressiewe mens, maar die aggressie kers gekoppel word. Dwelmbase is volgens het glo vererger sedert hy verlede jaar tik hom die groot probleem, want hulle gebegin gebruik het. “Hy slaan vir my ge- bruik klein kinders om die dwelms te verreeld in my gesig en op my arms en rug. koop en te versprei. Verder sê hy die meesHy sit nou in die tronk, maar ek is nog- te tikgebruikers is tussen 14 en 30 jaar oud. steeds lief vir hom. Ek wil regtig net nie “Al die bendegeweld spruit uit verskillenhê hy moet terug huis toe kom nie,” sê sy. de dwelmbase wat ’n groter afsetgebied as Volgens haar skop haar kleinseun die die ander wil hê.”


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.