Circum 2019 - Term 2

Page 12

M

et die helfte van die jaar wat al verby is en die uurglas wat vin-

nig uitloop vir die graad 12’s, het die Circum dit goed gedink om ’n matriekchecklist saam te stel. Hierdie lys sal seker maak dat jy nie een van die belangrike gebeure van die jaar of die nabye toekoms vergeet nie.

3. BESTUURSLISENSIE Dit is baie pret om self van punt A na punt B te ry, maar wat nie so pret is nie, is om uit te passeer. Wenk: Dis okei as jy die clutch so baie gebruik dat hulle hom na die tyd moet vervang, maar hou nou net vir te lank jou oë op die pad en nie jou spieëls nie, dan kan jy maar nág ’n afspraak maak.

1. MATRIEKAFSKEID DATE!!! As jy teen dié tyd nog nie gevra het nie, is dit amper reeds te laat. But

rather

late

than

never.

Sit

jou

sjarmantste glimlag op, pluk ‘n blommetjie uit die bure se tuin en vra die metgesel van jou drome. As jy ’n bietjie skaam is, los ’n brief, wat Shakespeare soos ’n amateur sal

laat lyk, in die spesiale persoon se tas.

2. UNIVERSITEITSAANSOEK Wat jy vir die res van jou lewe wil doen, is een van die belangrikste

4. 40 DAYS

besluite wat jy gaan moet neem.

Dit klink dalk nog ver, maar hierdie

Maak seker dat jy nie die bus mis nie. Sit

geleentheid is definitief die hoog-

ten minste ’n naweek uit om al die vorms

tepunt op enige matriekleerder se kalen-

in te vul, want die pakkie is amper so dik

der. Sorg dat jy nou al iemand kry by wie jy

soos ’n chemiehandboek.

’n broek of ’n rompie kan leen. Die rede hiervoor is sodat jy weet jy steeds daarin gaan pas na al die eksamen-snacks.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
Circum 2019 - Term 2 by WG Circum - Issuu