TYGER VALLEY
SPRING HAS SPRUNG!
STRAWBERRY SPRING BEARING
WAS R49.95
NOW
Offer valid until 29 September2019
www.stodels.com X1VNRBPB-AL250919
Woensdag, 25 September 2019 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za
@TygerBurger
TygerBurger 11 11tydskrifte tydskrifte++35 35koerante koerante
Netwerk24. Netwerk24.Alles Allesop opeen eenplek. plek.
Teken Tekenininby bywww.netwerk24.com. www.netwerk24.com.
Jong bergfietsryers hou roete skoon Die GrannyGear-fietsry-akademie in Durbanville se bergfietsryers oefen nie net op die Tygerberg-fietsryroetes nie, maar hulle help ook met die skoonmaak daarvan. Op Vrydag 20 September het hulle in drie spanne teen mekaar meegeding om te sien watter span die meeste rommel kon versamel. Hier op Bloemendal is (van links) Danielle Marx, Kyle Preiss, Xavi Gomes, Andrew Peters, Thomas Hall, Juan Vivier, Max Green, Daniel Pichon en Adam Fink met hul sakke vol rommel. Lees meer op bladsy 3. FOTO: MARLI FOURIE
ROMMEL: STAD SE DEPARTEMENT VAN PARKE EN REKREASIE SUKKEL OM WERK TE DOEN
Inwoners spring self in AVRIL FILLIES
I
nwoners van die noordelike voorstede hou op Saterdag 28 September weer ’n skoonmaakaksie nadat hulle die afgelope Saterdag langs die rivier langs die Jip de Jager-afrit en weerskante van die pad tussen Van Riebeeckshofweg en Mara- en Jamesonstraat bome gesnoei en rommel opgetel het. Dit was immers verlede Saterdag Nasionale Skoonmaakdag en vrywilligers van Loe-
venstein, Welgemoed, Oude Westhof, Van Riebeeckshof, Proteavallei, De Bron, Doordekraal en Kenridge het ingespring ondanks die reën. “Die afgelope twee jaar het die departement van parke en rekreasie in die Stad Kaapstad oneindige probleme, wat swak bestuur insluit. Daar is geen tenders aangestel nie en die verskillende depots sukkel om hul werk te kan doen weens die feit dat daar te min mense aangestel is en dat die gereed-
skap ook nie voldoende is nie,” het Andrea Crous, raadslid vir wyk 70, gesê. “Dit maak nie saak hoe ons as raadslede versoeke gerig het, aanbevelings gedoen het en mooi gepraat het nie, daar was net geen verbetering nie. “Wat my die meeste geraak het, is die feit dat die parkebestuurders en depots onder soveel spanning is omdat hulle graag ’n goeie diens wil lewer, maar weens onder meer befondsing nie toegelaat word nie.
“Tesame hiermee het ek e-posse van inwoners ontvang wat my later persoonlik aangeval het. Ek het nog nooit so baie keer gehoor: ‘Ek betaal belasting en niks word gedoen nie!’ Gelukkig is daar baie mense wat besef dat die enigste manier om dinge te verander, is om self in te spring en te help,” het Crous gesê. Dís wat die afgelope Saterdag gebeur het en die skoonmaakaksie word eerskomende Saterdag hervat. V Na bladsy 7.
// Offers valid till Sat 5 October 2019. // While Stocks Last! 13" TYRES 155/70/13 155/80/13 175/70/13 14" TYRES 165/60/14 165/65/14 175/65/14 175/70/14 185/60/14 185/65/14 185/70/14
R445 R359 R399 R475 R550 R450 R535 R495 R525 R595
15" TYRES 185/60/15 185/65/15 195/50/15 195/50/15 Falcon 195/55/15 195/60/15 195/65/15 195/65/15 Goodyear 205/60/15 205/65/15
R540 R599 R499 R590 R599 R599 R599 R790 R699 R699
16" TYRES 195/45/16 195/50/16 195/55/16 205/45/16 205/55/16 205/60/16 215/45/16 215/65/16 225/55/16 235/60/16
R699 R959 R699 R670 R649 R775 R990 R1050 R950 R1090
17" TYRES 205/40/17 205/45/17 205/50/17 215/40/17 215/45/17 215/60/17 225/60/17 225/60/17 225/65/17 235/55/17
R599 R875 R999 R895 R899 R1150 R1190 R1190 R1190 R1190
18" TYRES 215/55/18 225/40/18 225/55/18 235/55/18 235/60/18 19" TYRES 235/35/19 255/35/19 255/55/19 225/35/19
BAKKIE & COMMERCIAL TYRES
R1399 R825 R1299 R1299 R1290 R1100 R1390 R1590 R3690
155/12c 195/14c 195/15c 195/70/15c 215/15c 245/75/15c 255/70/15 205/65/16c 215/65/16c 245/70/16
R475 R775 R890 R890 R999 R1299 R1150 R1100 R1190 R1190
265/70/16 265/65/17 265/60/18
R1390 R1390 R1690
RUN FLAT TYRES 205/55/16 RFT 225/45/17 RFT 225/50/17 RFT 225/40/18 RFT 225/40/19 RFT 255/35/19 RFT
R1250 R1390 R1790 R1690 R3490 R3690
FIT AND BALANCING R60 PER WHEEL, OLD TYRE MUST STAY.
ALL WHEEL & TYRE
341 Voortrekker Rd, Goodwood Tel: 021 591 8035
TYRENET
49 Voortrekker Rd Goodwood, Tel 021-591 1185/3 X1VQKBCH-AL250919