BRACKENFELL
Bsc. Hons. (Stell.)
Registered Audiologist. Practising at Lompré House Loerie Park • Paul Kruger Rd • Durbanville
• Evaluation of hearing loss for adults and children • Fitting of hearing aids • Variety of styles and makes supplied Reg No. AU 0000043
Tel: 021 976 2811 Woensdag, 3 Maart 2021 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za
@TygerBurger
NETWERK24. ALLES OP EEN PLEK.
TygerBurger
X1WK349H-AL030321
Teken in by www.netwerk24.com.
Koerant skitter TygerBurger Brackenfell het die tweede plek behaal in die Forum vir Gemeenskapsjoernaliste (FCJ) se jaarlikse toekennings vir uitnemendheid. Die wenners van die toekennings vir uitnemende werk in 2019 is Vrydag aanlyn bekend gemaak nadat die toekenningsgeleentheid verlede jaar weens die Covid-19-pandemie uitgestel moes word. Hier is die Brackenfell-uitgawes wat vir die kompetisie ingeskryf is. V Lees berig op bladsy 2.
Sowat 5 900 gedroogde perlemoene is verlede week in ’n luuksewoonkompleks in Brackenfell gevind.
BRACKENFELL: ONWETTIGE VERWERKINGSAANLEG
Valke lê beslag op perlemoen DESIRÉE RORKE @dezzierorke
D
ie Valke het verlede week in samewerking met misdaadintelligensie en die nasionale bosbou-en-visseryedepartement toegeslaan op ’n onwettige perlemoenverwerkingsaanleg in ’n luuksewoonkompleks in Brackenfell. Die klopjag het op Dinsdag 23 Februarie plaasgevind. Perlemoen van meer as R2,7 miljoen is gevind en twee verdagtes, 26 en
36 jaar oud, is in hegtenis geneem. Volgens Zinzi Hani, ’n woordvoerder van die Valke, is daar beslag gelê op 5 837 gedroogde perlemoene by die wooneenheid in Willow Creek in die suide van Brackenfell. “Met die operasie gaan die Valke volstoom voort met die taak om onwettige perlemoenaanlegte in Kaapstad af te takel,” sê Hani. Die verdagtes het Donderdag 25 Februarie in die Kuilsrivier-landdroshof verskyn op aanklag van die onwettige bedryf van ’n perlemoenverwerkingsaanleg.
In November 2017 is perlemoen van R5 miljoen in ’n verwerkingsaanleg in Brackenfell gevind en in Julie dieselfde jaar het die polisie toegeslaan op ’n plaas langs die Bottelarypad, waar meer as 30 000 perlemoene gevind is. Op ’n perseel in Okavangopark is vier bokse gedroogde perlemoen gevind – verpak en gereed vir uitvoer. Die delikate seekoslekkerny, ’n bedreigde spesie in die Kaapse waters, word meestal uit die land uit gesmokkel waar dit op restaurantborde in China en Hongkong eindig.
STRING OF BEADS
OUR PLANTS – GUARANTEED TO GROW
WAS 99.95
NOW
SPEKBOOM
MARGARET ROBERTS LAVENDER
THATCHING REED
WAS 59.95
NOW
22.95 www.stodels.com
WAS 59.95
NOW
22.95
WAS 49.95
NOW
24.95
PLUMBAGO
CAPE HONEYSUCKLE
WAS 69.95
NOW
26.95
(INDOOR)
WOOD MULCH 60DM
WAS 59.95
NOW
28.95
Bellville 021 919 1106 | Milnerton 021 528 4000 | Kenilworth 021 671 9050 | Bergvliet 021 794 2221 | Somerset West 021 852 7400
49.95
BANANA WILLIAMS
WAS 69.95
NOW
39.95
WAS 129.95
NOW
49.95
Offers valid until 7 March 2021. While stocks last. X1WK9EHD-AL030321