TygerBurger Tyger Valley - 20 November 2019

Page 1

TYGERVALLEI

COMPOST 15DM

SAVE MONEY, GARDEN MORE!

WAS R16.95

NOW EACH

Offers valid until 24 November 2019. While stocks last.

Woensdag, 20 November 2019 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za

@TygerBurger

TygerBurger

Netwerk24. Alles op een plek.

11 tydskrifte + 35 koerante

Teken in by www.netwerk24.com.

X1VVQ5Y9-AL201119

HEKEL- EN BREIWERK: VROEGGEBORE BABAS BAAT

Handwerk bring vreugde NIELEN DE KLERK

Wilson help ook, maar werk deur die dag. Wanneer die produkte klaar is, gee hulle dit vir Jean-Mari van Vuuren van die organisasie Triple Heartbeat om aan hospitale te verskaf. Van Vuuren het die organisasie gestig om hulde te bring aan twee van haar kinders, Julia en Lily, wat in 2016 oorlede is. Julia en Lily was saam met Lara lid van ’n drieling en is vroeggebore. Die storie is wyd in die media gedeel en meer as 12 000 mense volg Lara se verhaal op Van Vuuren se Facebook-blad, Bid vir baba Lara. Die groep het juis vir vroeggebore babas begin hekel en brei nadat hulle aangegryp is deur die Van Vuurens se verhaal. Van Vuuren se ma, Sanria Kellerman, is ook lid van die groep. Van Vuuren sê sy word dikwels deur susters van oor die land heen oor hul handwerk gekontak en sy wil aan soveel hospitale moontlik skenk. Buiten die hekel-en-breigroep wat haar grootste verskaffers is, is daar ook ’n paar ander mense wat vir haar produkte hekel. Van Vuuren maak ook “Angel Babies Dignity Memory”-bokse, waarin ouers van oorlede babas aandenkings en inligting kan bêre. Sy verkoop dit, asook van die gehekelde produkte, om wol aan te koop. V Na bladsy 2.

@nielendk

S

Daniel to strut his stuff in ‘Matilda’ Daniel Abrahams of Durbanville Primary School is part of the cast of Matilda The Musical. This show – based on the beloved book by Roald Dahl – is currently touring in Asia and Daniel will be on stage in several countries and cities like Wuhan, Tianjing, Beijing, Shangai, Xian, Manilla, Macau, Bangkok, Mumbai and Kuala Lumpur.

BLACK FRIDAY COMING SOON!

GRABOUW BOEREWORS

EGGS 18’S MEDIUM

19.99

each PROMO PRICE VALID UNTIL BLACK FRIDAY WEEKEND

PRODUCT BRAND MIGHT DIFFER FROM AREA TO AREA

oms is dit die kleinste ding wat die grootste verskil kan maak – soos ’n gehekelde seekat. ’n Groep vroue van die noordelike voorstede is nou al kenners van die kuns van seekatte hekel nadat hulle verlede jaar besluit het om ’n verskil in die lewe van vroeggebore babas te maak. Die hekel-en-breigroep, soos hulle na hulself verwys, kom weekliks bymekaar om produkte vir vroeggebore babas te maak. Een van hierdie produkte is die beskeie seekat. Hierdie seekatte word al maande lank in hospitale oor die wêreld heen gebruik om die hartklop van babas in broeikaste te help reguleer en om hulle te kalmeer. Die rede is dat hul tentakels blykbaar die baba aan die naelstring herinner. Die hekel-en-breigroep het mekaar deur die Welgemoed-tennisklub ontmoet, vertel Vida Schoeman, wat haar huis in Welgemoed vir die byeenkomste beskikbaar stel. ’n Ander lid, Elsabe van Zyl, het hulle egter heel gepas in die wolwinkel raakgesels. Die groep bestaan uit Schoeman, Van Zyl, Rina Wilson, Linda Philips, Sanria Kellerman, Elsabe van Zyl, Nerine Burger, Sarah van der Merwe en Connie Lategan. Theresa

69

.99 p/kg

55.99

PORK RASHERS - BULK

p/kg

CHRISTMAS HAMPERS AVAILABLE CORNED BEEF + BONELESS GAMMON + CORNED TONGUE

PORK LOIN CHOPS - 2 KG

120

.00 each

PRICES VALID AT ALL BRITO’S STORES FROM 20TH - 26TH NOVEMBER 2019.

79

.99

While stocks last. E&OE. Brito’s Meat Centres Customer Information: Tel: 021 950 1000. Cilmor Street, Kaymor, Stikland, 7535. www.britos.co.za

p/kg


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.