Tygerburger ravensmead 2 oct 2013

Page 10

10

HOOFARTIKELBLAD LEADER'S PAGE

HOOFARTIKEL

Kom stap saam vir ’n goeie saak Dit is so dat Die Burger se Kersfonds elke jaar honderde kinders die geleentheid gee om vir ’n paar dae by die see te bly en dinge te beleef wat hul andersins nooit sou nie. Boonop word ’n paar uitgesoekte jeugleiers uit Die Burger se verspreidingsgebied jaarliks vir ’n week lank uitgedaag en blootgestel aan sake waarmee leiers later te doene gaan kry. Een geleentheid om jou kant sommer hierdie maand te bring op ’n feestelike en genotvolle manier, is die “groot stap” wat op 12 Oktober in Brackenfell plaasvind. Die Schoonwinkel-broers van Brackenfell bied elke jaar hierdie stapprojek ten bate van Die Burger se Kersfonds aan. Vanjaar het TygerBurger vir Bok Radio, wat vanuit Brackenfell uitsaai, uitgedaag om aan die stap deel te neem en ook met dié geldinsamelingspoging te help. Bok Radio het dié vriendelike uitdaging van die “pen pushers” aanvaar. Hulle het terselfdertyd ander sake-ondernemings in Brackenfell uitgedaag om tot die fonds by te dra en/of saam te stap en nie net meer mense betrokke te kry nie, maar ook meer geld in te samel. Verskeie het op hierdie oproep reageer. As ’n susterskoerant van Die Burger, ondersteun TygerBurger natuurlik heelhartig enige poging om die Kersfonds ’n hupstoot te gee. Ons wil hê mense, maatskappye en organisasies van baie wyer as Brackenfell moet nie net bydra nie, maar moet ook kom saamstap. Ons hoop baie van julle is daar – ons en Bok Radio sal beslis wees.

SMS V The letter by Ronel Button (“Show some respect to receive respect” TB, 25/09) refers. All I can say is: Halleluja! Very well put. - Anon V “Genoeg gehad” se SMS, TB, 25/09 verwys. “...jy wen nooit nie.” Nee wat, dame/ meneer. Hou net moed. Wetstoepassing (Law Enforcement) sal iets doen. Jy moet net professioneel en feitelik aanhou/opvolg. Soortgelyke situasie gehad, skuldige hof toe, sy onwettighede is gestaak. Hy is beboet/gevonnis. Lank gevat want oortreder buit situasie uit, maar hou jy net kop. Dit sal tot ’n einde kom. - Ook gatvol geraak V Ek lees Parow spog as die 5de onveiligste dorp vir roof en diefstal in die WesKaap: Veels geluk, maar opskud, Stellenbosch is wraggies ’n plek bo julle. - Eben, Parow V Ek lees nou die artikel oor die ontwikkeling van die park (“Strydige menings oor park”, TB Goodwood, 25/09):Ag nee wat, bestee maar die geld op iets anders. Gaan kyk hoe lyk die parkie regoor J. G. Meiringskool, dis ’n herberg vir die bergies. Kom kyk hoe trek hulle hier langs die Goodwood-sportklub in, was hulle sommer in Miltonweg, wasgoed word oor heinings en boomtakke gegooi. Gebruik daai geld om hulle van ons strate af te kry. - Anon V Krag spaar? Hoekom? Om 10:45 Woensdag 25 September brand honderde straatligte op die N1 vanaf Goodwood regdeur tot by die Brackenfell-afdraai. Hoekom? - Barnie B V Baie dankie aan die personeel van parke in Kraaifontein wat so flink gereageer het op ons klagte van ’n boom wat teen ons grensmuur gedruk het langs die Brackenfell-sportvelde. - Heinse V Reklamebord by Stikland-brug se spelling foutief. Vertrou op / het vertroue in is meer korrek! - Susan ) SMS’e kos R1,50 elk. Stuur die woord “Tyger”, gevolg deur jou boodskap na 45527.

TYGERBURGER | RAVENSMEAD Woensdag, 2 Oktober 2013

Do not let your hearts be troubled. You believe in God; believe also in me. John 14:1

Uitgewer: TygerBurger word uitgegee deur WP Koerante en is deel van die Media 24­groep Verspreding: TygerBurger Ravensmead/Bel­ har word elke Woensdag in die volgende gebiede afgelewer: Bellville­Suid, Belhar, Glenhaven, Roosendal, Voorbrug, The Hague, Ravensmead, Florida, Cravenby Estate, Connaught Estate, Eureka Estate en Uitsig. Totale verspreiding: 33 980 Totale verspreiding: 27 968 TygerBurger het twaalf verskillende uitgawes vir die volgende gebiede: Bellville, Durbanville, Parow, Good­ wood, Brackenfell, Kraaifon­ tein, Kuilsrivier, Milnerton, Table View, Eersterivier/Blue Downs, Ravensmead/Belhar en Elsiesrivier. Totale verspreiding: 285 531 Vir enige verspreidingsklagtes skakel 021 910 6500 of e­pos: verspreiding@tygerbur­ ger.co.za

Kontak ons:

Nuusredakteur: Marana Brand van Hulsteyn 0021 910 6540 nuus@tygerburger.co.za Joernalis: Gary van Dyk 0021 910 6560 carmen.jacobs@tygerbur­ ger.co.za Advertensiebestuurder: Garth Hewitt 0021 910 6559 gary.vandyk@tygerburger.co.za Hoofkoerant advertensies: Estelle Sam 0021 910 6529 of 0082 726 7626 gnoble@tygerburger.co.za Geklassifiseerd: 00860 11 7520 www.tygerburger.co.za Korreksies: Volgens die redaksionele beleid van TygerBurger verwelkom ons voorstelle en kommentaar oor die koerant se inhoud en stel ons beduidende foute so gou as moontlik reg. Stuur asb. inligting oor die regstelling van foute in die koerant aan die ombudsman van Media24 se Gemeenskapspers, George Claassen, by george.claas­ sen@media24.com of skakel 021 851 3232 of 083 543 2471. Lesers kan ook klagtes oor die inhoud by die Persombudsman van Suid­Afrika, mnr. Joe Thloloe, aanhangig maak. Skakel in daardie geval gerus 011 484 3612/8, stuur ‘n faks na 011 484 3619 of ‘n e­pos na nakhanyim@ombuds­ man.org.za or johanr@om­ budsman.org.za

LEWENSKIEKIE

Lente in die lug: Twee toeriste staan verlede week tussen die blommetjies en kyk na die poskaartprentjie van Tafelberg vanaf Tableview op ’n sonnige Erfenisdag.

FOTO: CARINA ROUX

BRIEWE briewe@tygerburger.co.za|Faks: 021 910 6501|Posbus 747, Belville 7535|Briewe wat nie langer is as 250 woorde nie, sal voorkeur geniet. Verskaf asb. u naam, adres en telefoonnommer by (nie vir publikasie). Spertyd is Vrydag om 12:00

Gee talentvolle mans ’n kans Summier skryf ons hulle af as leeglêers of nikswerd-dwelmsmokkelaars van ons gemeenskap, maar gaan kyk net so paar treë van Bonteheuwelstasie af, dan kan jy jou verwonder aan die aangrypende handewerk van hierdie blikskottels, soos ons hul noem. Hulle het ’n stukkie grond in ’n merkwaardige toneeltjie omskep – van standbeeldjies tot ons trotse Suid-Afrikaanse vlag pronk groot en wapper mooi in die wind. Al wat ’n mens is, verkyk hom aan hierdie tuintjie – die kleurvolheid verhelder die toneel. Die klein standbeeldjies, oral te siene, sal enige kind laat voel of hy of sy in ’n sprokieswêreld verkeer. Alles deur die skeppende hande van net ’n paar “nikswerdskepsels” van ons gemeenskap. Maar met hul asemrowende talent kon hulle landskap-argitekte geword het. Die kreatiewe manier hoe hulle te werk gaan is van hoë gehalte – hul skepping elke dag ietsie nuuts, soos jy in die laning afstap van die stasie. Ek wonder elke dag waarom hierdie talentvolle jongmanne nie hul harde werk uitstal of dit hul loopbaan maak nie. Ek ken hulle nie, maar hul opgewekte gesigte begroet my daagliks. Dit lyk of niks hul pla nie en in ons somber, bendegeteisterde gebied laat hulle ons vergeet van al ons ellende. Ja, hierdie nikswerds van ons gemeenskap is tog iets werd en ons moet hul dus nie sommer afskryf nie. Hou in gedagte: Elke mens moet homself bewys, so gee hul ’n kans. BEWONDERAAR Bonteheuwel

Peace and love is what world needs Some times as human beings it becomes a habit for us to

engage in atrocities in the name of religion, race or origin. I was very saddened by the killings of the muslims and non muslims in Kenya. This is all in the name of revenge and religion. It makes me however think of all the people being oppressed and killed because of race, origin and religion. South Africans should wake up and learn through these day to day inhuman acts. The attacks on foreigners, muslim and non muslim, could be of awakening to inhuman and merciless groups like these Al-Shabaab and Al-Qaeda. I love my country and yes I’m black! I wouldn’t want destructive acts like these to happen in my country. When people get killed we watch, read and do nothing. We sit back, relax and pretend nothing is happening. But remember someone, somewhere is watching and following. Let’s preach love South Africa! Love one another, you don’t lose anything from loving one another, be it black or white, mixed, Xhosa, Afrikaans, Zulu, Venda, Swahili, Shona, Somali. We are all people. I condemn xenophobic attacks because they make our country look like a circus with a bunch of arrogant, senseless human beings who don’t have a heart for other people. When attacks like these happen we start looking so far for answers? Some things are avoidable. One Love ... history teaches us when the oppressed becomes strong, the oppressor gets weak. Peace! THERRY Milnerton

Awareness days grate my carrot August was Women’s Month; drawing attention to the plight of women. But, there’s never anything for awareness of the plight of men. Specific men yes, but not men as a whole. How many people have noticed that? RUDI KRAMP Parow East

What about Service Delivery Week? Throughout the calendar year, specific days weeks or months are set out to bring awareness of one or other issue such as Women’s Day, 16 Days of Activism against Women and Children Abuse, Cancer Day and Mandela Day, etc. This special awareness period makes us the public very much alert to the aims and goals of the organisations involved in these important issues and campaigns and so reaffirms commitment to the end result. As I was thinking about this issue I could not help but highlight the fact that poor service delivery is becoming a national plague in some of our communities and how the citizens who are not receiving service delivery are being more violent and vocal. They are running in the streets and act out barbaric scenes on the state’s property by destroying municipal buildings and equipment. The initial blame is not the state’s property but the public servants employed or voted in to ensure service delivery. To our honourable state president who is the custodian and monarch of service delivery for the people of South Africa may I propose that at the beginning of every year he declares that we have a Service Delivery Commitment Week whereby parliament and all state department staff advertise themselves and their roles in service delivery and pledge commitment and dedication to deliver service. In that week the public and state officials can open channels and find each other by introducing who in each respective municipality is responsible for respective service delivery. This will lead to a better more dedicated service delivery to an enlightened public who demands that service. KEITH BLAKE Email


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.