Tygerburger parow 31 julie 2013

Page 15

NUUS NEWS

TYGERBURGER | PAROW Woensdag, 31 Julie 2013

Sakelui moet steun kry, sê AHI se hoof

PLUS EARN POINTS

JANA BEKKER

R OUT ER N I W HOT LIST

SAVE 6.00

2699

Ellis Brown Creamer 1 kg

BUY ANY 2 FOR

5999

Pillsbury Cake Mix Assorted 510g

Most Trusted Retailer 2012

2699

2999

Per kg

PnP no nameTM Fresh Chicken Braaipack 5s or 16s

Rainbow IQF Chicken 4 Drums & 4 Thighs 1.5 kg

1999

1999

Five Roses African Blend Tagless Teabags 100s

Sea Harvest Crunchy De-lite Fish Fingers 800g

NOW ONLY

3599 Nescafé Ricoffy Flexibag 500g

Volop sterre by vanjaar se skouspel Gospel-skouspel, in samewerking met kykNET en die ATKV, het as ’n droom in 2006 begin en uiteindelik gegroei tot die grootste Gospel-skouspel in die geskiedenis van Suid-Afrika. Hierdie is die sewende jaar wat die produksie aangebied word en dit bly steeds een van die hoogtepunte op Radio Tygerberg se kalender. Volgens Hardus Zevenster, Radio Tygerberg se stasiehoof, kan diegene wat vanjaar Gospel-skouspel bywoon, uitsien na van ons land se grootste kunstenaars, insluitend Juanita du Plessis, Joe Niemand, Riana Nel en Romanz – om slegs ’n paar te noem. Koos van der Merwe, die gewilde skrywer en sanger, gaan sy storie vertel wat gelei het tot die geboorte van die bekende lied, Houtkruis, terwyl Louis Brittz die gehoor gaan bekoor met sy Psalm-liedere. Die charismatiese Neville D en Rudi Muller sal die gehoor op hul voete hê en twee van Radio Tygerberg se omroepers, Rouchelle Liedemann en Ivan Siegelaar, sorg vir die Kaapse aanslag. Die SA Jeugkoor sal bykomende glans aan die vertonings verleen. Gospel-skouspel vind plaas op Saterdag 31 Augustus. Daar is vertonings om 12:00 en 19:00. Kaartjies is beskikbaar by Computicket of besoek die webwerf by www.radiotygerberg.co.za en kliek op die Gospelskouspelskakel om direk by Computicket uit te kom. Die kaartjiepryse is presies dieselfde as verlede jaar en wissel tussen R125 en R250.

SO MANY WAYS TO

SAVE ON ESSENTIALS

NOW ONLY

“Hoe skep ons ’n ekonomiese siklus in Bellville wat almal tot voordeel kan strek?” Dié vraag is verlede week by ’n vergadering gevra deur Christo van der Rheede, die Afrikaanse Handelsinstituut (AHI) se uitvoerende hoof. Christo was die spreker by ’n byeenkoms van die AHI Tygerberg, wat by die Bellville-gholfklub gehou is. Hy het gepraat oor die nasionale ontwikkelingsplan en die voordele wat dit inhou. “Ons moet entrepreneurs ondersteun, want daarsonder is daar nie werkskepping nie.” Hy het gesê die staat kan net ’n sekere hoeveelheid werk skep. “Ons sit met ’n krisis – werkloosheid is aan die orde van die dag.” Christo sê daar moet gekyk word hoe die gemeenskap, regerings en arbeidsmag kan hande vat. Hy sê die plan bepaal dat ’n bepaalde hoeveelheid werksgeleenthede teen 2030 geskep moet word. “Dit is ’n krisis in dié stadium – ons uitvoere na Europa daal by die dag,” het hy gesê. “Die ontwikkelingsplan sê ons moet mekaar ondersteun. Die plan het ’n klomp krisisareas geïdentifiseer en dit gaan oor hóé ons dit gaan oplos.” Volgens Christo lê geleenthede op ons voorstoep. “Daar is so ’n oordrewe fokus op politieke magstryde in gemeenskappe, maar ongelukkig sit dié magstryde nie brood op die tafel nie. Ekonomiese vooruitgang sit brood op die tafel,” het hy gesê. Hy het die AHI beskryf as ’n sakeorganisasie wat aan die voorpunt moet staan van ekonomiese denke. “Ekonomiese vryheid kan net geskied deur ekonomiese groei, ekonomiese bemagtiging en ekonomiese eienaarskap,” het hy gesê. Christo sê ekonomiese groei word gegrond op goeie onderwys, infrastruktuur-ontwikkeling, gesondheid en verskeie ander faktore. Tienie le Roux, voorsitter van die AHI Tygerberg-sakekamer, het gesê hulle is oorhoofs besig met ’n strategiese plan vir die herontwikkeling van die gebied.

15

1099 Each

62

99

SAVE 33.00

Omo Auto Washing Powder 3kg

PnP All Purpose Cream Assorted 750ml

Most Reputable Retailer 2013

PRICES VALID 30 JULY - 4 AUGUST 2013 AT PICK N PAY SUPERMARKETS, FAMILY STORES AND HYPERS IN WESTERN CAPE ONLY EXCLUDING BEAUFORT WEST, GEORGE, JEFFREYS BAY, KNYSNA, MOSSEL BAY, OUDTSHOORN, PLETTENBERG BAY, NAMIBIA, EXPRESS AND DAILY STORES. smart shopper points will still apply in Express and Daily Stores. LIQUOR NOT FOR SALE ON SUNDAYS EXCLUDING CANAL WALK.

www.picknpay.co.za

Please Recycle

CUSTOMER CARE

TOLL FREE: 0800 11 22 88

(LANDLINE ONLY. CELLPHONE RATES APPLY)

Pick n Pay endeavours to meet the demand for these promotional items, but stocks are limited. Some stores may not stock some of these products. Please check availability: 0800 11 22 88 (toll free landline only. Cellphone rates apply). We strive to ensure all printed information is correct, but will not be liable for any print errors that may occur. Advertised prices are inclusive of VAT where applicable. We reserve the right to limit quantities. smart shopper terms and conditions apply. Certain products are excluded from the smart shopper programme, please see in store or go online for more details. MMWCHS0052 1180184


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.