TygerBurger Milnerton 26 Sept 2012

Page 2

Nuus/News

TygerBurger Milnerton Page 2

Wednesday 26 September 2012

Sy help mense om hulself te help LEON STEENKAMP

Om die mense in jou eie gemeenskap te dien, is die doel van Solidariteit Helpende Hand en geen persoon leef dié ideaal meer uit as Erika Botha-Rossouw nie. Erika, wat in Melkbosstrand bly, is die streekorganiseerder vir dié hulp-organisasie se Wes-Kaapse tak. “Ons help mense om hulself te help. Solidariteit Helpende Hand is nie ’n welsynsorganisasie nie, dit is ’n hulp-organisasie,” beklemtoon Erika. Die 120 takke wat Solidariteit Helpende Hand reg oor die land het, fokus daarop om Afrikaanssprekendes op ’n selfonderhoudende manier by te staan. “Ons doen dit deur projekte soos die Kosblik-

www.tygerburger.co.za Dié week op ons webblad:

Fotogalery:

kie-projek, Skooltassie-projek en Borg-’n-kind-projek, waar ons met laasgenoemde kinders beurse gee om skool toe te gaan en naskool te gaan studeer. So wil ons ’n pad stap met die kind van die wieg tot die graf,” verduidelik sy. Erika sê armoede onder wit, Afrikaanse gemeenskappe is minder ooglopend as onder ander bevolkingsgroepe. “Navorsing, wat ek van 2000 tot 2008 gedoen het oor waar armoede lê, het gewys daar is baie min nie-regeringsorganisasies wat in die wit gemeenskap werk. Ek noem dit die ‘stil armoede’, want die arm Afrikaners kruip weg en baie van hulle is in die middelklas.” Sy sê hulle maak staat op kerke en ander welsynorganisasies om diegene in nood aan hulle uit te wys. “Ons probeer hulle help voordat hulle by ’n verkeerslig gaan staan om te bedel, want dan is dit al te laat. Dan het hulle baie keer reeds ’n probleem met dwelm- of drankafhanklikheid.” Hoewel hulle konsentreer op die behoeftes van die armes in dié gemeenskap, is hulle nie ’n eksklusiewe organisasie nie. “Ons bou voortdurend netwerke met organisasies wat in ander gemeenskappe werk en daar waar ons mense teëkom wat hulp nodig

STODELS GARDEN CLUB Die lente blommeprag by die Bracken­ natuurreservaat is uit ’n ander wêreld – asemrowend!

Video:

Invites you to a talk on

THURSDAY, 27 SEPT ‘12 with South Africa’s leading Horticulturist

Keith Kirsten,

and he will be talking to you on how to create the perfect Summer Garden. He will explain to you how to plan, plant and maintain your favourite style of garden with the new trends and plants on the market

aKing last night gave a preview of what to expect at Symphonic Rocks on our Orange Couch.

Competition: Five readers can each win double tic­ kets to see the Lilliput Players’ Rum­ plestiltskin at the Baxter Theatre on Saturday 6 October. tygerb.mobi facebook.com/tygerburger twitter.com/tygerburger(@TygerBurger)

The talk will take place @ 10:00

Incorrect info received

13:00

BELLVILLE MILNERTON Eversdal Rd Racecourse Rd 021 919 1106 021 528 4000 Entrance is free. Discount vouchers will be available and tea will be served. Seats are limited, so please come early.

Tygerburger reported last week in the article entitled “Man commits suicide at pub” that Rory Perry (50) shot himself at London Pub in Milnerton. Readers informed TygerBurger that his name is, in fact, Roy, and that he was 59 years

www.stodels.com

old. The incorrect information was received from the police, who have been notified of their mistakes. All information on this unfortuante incident was received from the police, as well as witnesses on the scene.

MSC SINFONIA CRUISING FROM CAPE TOWN

MSC SIN NEW S FONIA E 2012 / ASON 2013 save

on sele up to 30% cted cr uises

het, verwys ons hulle,” sê Erika en voeg by Helpende Hand in die Wes-Kaap begin en bedat hulle werk met die ACVV, Badisa en ker- stuur. Ek het vrywilligers begin mobiliseer ke se maatskaplike werkers, asook maat- om my in takverband by te staan.” Haar doel was (en bly) om ondersteunende skaplike werkers in private praktyke. “Ons werk ook saam met ander geregi- opheffings- en werkskeppingsplanne daar te streerde nie-winsgewende organisasies in stel wat kan bydra tot die verbetering van die die Wes-Kaap, asook politieke partye en po- wit behoeftiges se lewenstandaarde. “Dié roeping gee my die geleentheid om in litieke besluitnemers in die Wes-Kaap wanmy eie gemeenskap betrokke te raak en ’n neer dit nodig is. Erika het grootgeword in Gauteng. Ná verskil in behoeftige kinders en volwassenes skool het sy by die Suid-Afrikaanse Reser- se lewens te maak. Dis vervullend om te sien webank gaan werk, en deur die bank ’n ver- hoe die onregte wat teen wit armes gepleeg word deur middel van die regte kanale op poskeidenheid bemarkingskursusse afgelê. Daarna het sy vir die department openbare werke gewerk en was later in diens van die ministerie van onderwys, kuns en kultuur. Haar passie vir gemeenskapswerk het sy geleer by die destydse minister van dié portefeulje, Eileen Nkosi-Shandu. “Ek het by haar geleer hoe om jou eie gemeenskap te dien,” sê sy. In 1998 en 1999 het Erika die minister vergesel na Duitsland en Amerika, waar hulle kursusse bygewoon het oor gemeenskapsontwikkeling. Met hul terugkeer het hulle in KwaZulu-Natal onder die Zoeloe-gemeenskap gewerk. “Ek het in die swart kultuur geleer wat dit beteken om mekaar te help sodat jy jouself kan help.” Toe sy in 2000 siek word, het sy die ministerie verlaat, maar steeds met gemeenskapswerk voortgegaan. “Nadat ek diens verlaat Erika Botha­Rossouw Foto: Leon Steenkamp het, het ek teruggekeer na die Wes-Kaap en ’n besluit geneem om voor- litieke en burgerlike vlak hanteer en verhoed taan gemeenskapswerk onder minderbe- word. Ek bly betrokke om arm mense op te voorregte witmense in die Wes-Kaap te hef en te vertel dat armoede nie ’n skande is doen,” vertel Erika. nie en om hulle by te staan om hul menswaarIn 2008 het Helpende Hand hoofsaaklik op digheid te behou. Ek leef daarvoor om toe te armoedeverligting in Gauteng gefokus. sien dat kinders se regte behoorlik beskerm “Ek het met die (voormalige) hoof van die en uitgevoer word deur ouers, instansies en organisasie, dr. Dawie Theron, kontak ge- die mense wat by kinders betrokke is.” maak om wit armoede in die Wes-Kaap onErika sê die beste deel van haar werk is om der sy aandag te bring. te ervaar watter verskil liefde, luister en om“In samewerking met Theron, wat in gee maak in ’n behoeftige persoon se lewe. daardie stadium naby aftrede was, en die Vir meer inligting, skakel Erika Botha-Rosnuwe hoof, dr. Danie Langner, het ek as vry- souw by 072 195 6581 of stuur ’n e-pos na eriwilliger die eerste streekkantoor van die ka@helpendehand.co.za.

BOOK THE NEW SEASON EARLY AND SAVE UP TO 30% ON SELECTED CRUISES

MSC SINFONIA CAPE COLLECTION 2012/2013 5 Nights from

WALVIS BAY AND LUDERITZ

3 Nights from

MOSSEL BAY

R4 165

Departs Cape Town - 28 Nov 2012

R3 024

Departs Cape Town - 11 January 2013

4 Nights from

WALVIS BAY

11 Nights from

WALVIS BAY AND ST HELENA

R4 200

Departs Cape Town - 03 Dec 2012

4 Nights from

WALVIS BAY

R4 500

Departs Cape Town - 07 Jan 2013

R9 625

2 Nights from

R2 610

Departs Cape Town - 14 January 2013

FUN CRUISE TO NOWHERE Departs Cape Town 25 January 2013

For Brochures, Reservations or Information, contact your ASATA Travel Agent or:

021 200 7685 join us on

us on Facebook and you could WIN a 6 NIGHT CRUISE for 2!

mscstarlight

follow us

msccruisessa

STARLIGHT CRUISES

www.msccruises.co.za Note : Prices are Per Person sharing and include Promotional discount where applicable. Promotional Fares can be withdrawn or increased at anytime prior to reservation being made. Fares do not include Port, Baggage, Insurance and Mandatory Service Charges for all Passengers. A maximum of 2 children U18 travel free when sharing a 4 berth cabin with 2 full paying adults Conditions apply. E&OE.


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.