KUILSRIVIER
W EEKEND S PECIALS!!! WEEKEND SPECIALS!!! Kraaifontein, Shop A5, Cnr Old Paarl & Howard Drive | 021 981 9513 Parow, 74 Voortrekker Road | 021 930 9337 Bellville, C/o Aj West & Voortrekker Rd, Opp Home Affairs | 021 917 1713
FRESH WHOLE & HALF A1 / A2 LAMBS
FRESH WHOLE A-GRADE BEEF FQ Consists of: Stewing Beef, Steaks, Mince, Shin, Beef Pieces
R5999
R3699
/kg
/kg
ON LY W HI LE WE STOCK A VARIETY OF FRESH VEGETABLES STOCKS LAST IN STORE | WHILE STOCK LASTS All STORES OPEN THIS SUNDAY FROM 8:30 am - 1:00 pm
Woensdag, 22 Oktober 2014 | Tel: 021 910 6500 | epos: nuus@tygerburger.co.za | www.tygerburger.co.za
HAZENDAL, ROUXVILLE: ONDANKS KLAGTES BLY PLAKKERS
Bosse is vir hul al uitweg RICHARD ROBERTS
broer ingetrek het. Hy het aan TygerBurger vertel dat hy bewus is van mense wat kla oor hul teenwoordigheid op die stuk grond. “Ons word gevra om nie op en af in die gebied te stap nie.” Hy het gesê amptenare van die Stad Kaapstad se eenheid teen grondbesetting loer ook af en toe by hulle in. “Hulle vra altyd dat ons nie die plek bemors nie,” het hy gesê. Jacob Jacobs, raadslid van wyk 11 wat Rouxville, Hazendal en Amendelsig insluit, het gesê inwoners kla gereeld by hom oor die bosbewoners. “Dit kom al jare aan, maar die stuk grond is buite my wyk.” Hy het gesê die grond waarop Abongile en sy broer woon, behoort aan Eskom. “Dis Eskom se verantwoordelikheid om die bosse af te kap, want dis gevaarlik daar, selfs vir die plakkers en veral snags,” het Jacobs gesê. Abongile het voorheen in Happy Valley, Blackheath gewoon. “Dis te gevaarlik daar. Die bendes dwing jou om by hulle aan te sluit, en as jy dit nie doen nie, bestempel hulle jou as ’n verraaier.” Die strukture waarin Abongile en sy broer bly is self versamel. Buitekant die sinkhuis is ’n vuurmaakplek en wasgoeddraad. “As ons water wil hê, moet ons dorp toe stap. As ons wil was, moet ons kanaal toe gaan en as ons wil toilet toe, moet ons bos toe stap. Dis koud saans, maar ons kan niks daaromtrent doen nie,” het Abongile gesê. Ondanks sy omstandighede is Abongile tuis op sy stuk grond. “Dis stil hier, die ander mense pla ons nie. Dis nie lekker om so te bly nie. Mense is nie aldag vriendelik nie, maar ons het nie ’n keuse nie,” het hy gesê. Sy buurman enkele meters van hom af, Kendru Wrenn, het dit beaam. “Dis baie lekker hier, dis vreedsaam,” het hy gesê. Kendru (57) deel sy sinkhuis met sy vrou, Junita (34). Die egpaar het op die stuk grond ingetrek nadat hul sinkhuis in Vrygrond, Kalkfontein in 2011 afgebrand het. Gevra oor die klagtes oor hul teenwoordigheid, het Kendru geantwoord: “Ons pla niemand, ons klop nie aan mense se deure nie en vra ook nie brood nie,” het hy gesê. V Nog foto’s op bladsy 2.
@richardjohn_rj
O
ndanks gereelde klagtes oor hul teenwoordigheid op ’n stuk grond naby ’n rykmanswoonbuurt, meen drie bosbewoners dis ál heenkome wat hulle het. TygerBurger het vandeesweek drie plakkers op dié stuk grond – geleë naby Hazendal en Rouxville, Kuilsrivier besoek. In die middel van die stuk grond staan enkele plakkershutte – elk met ’n vuurmaakplek en wasgoedlyn. Te midde van klagtes deur naburige inwoners, is die plakkers dit eens – dis al uitweg. Een inwoner, Abongile Valela, oorspronklik van die Transkei, deel ’n sinkhuis met sy broer, Wandile, en oom, Sbu. “Ons het geen ander plek om na heen te gaan nie,” het hy gesê. Sy pa is ’n paar ’n jaar gelede dood. Sy ma het die huis kort daarna verlaat. Abongile (25) was 15 jaar oud toe hy by sy
Kendru Wrenn en sy vrou, Junita, sit buite hul sinkhuis op ’n stuk veld naby Hazendal, Kuilsrivier. Die egpaar woon al drie jaar op die vlakte nadat hul huis afgebrand het. FOTO: RICHARD ROBERTS
Kaleidoscope girl
Covered in an array of colours, Liesel Joshua from Kuils River, was one of the hundreds of participants who took part in this year’s annual Colour Run which was held in Green Point on Saturday morning. The Colour Run was founded in January 2012 and is held in over 30 countries across the world. PHOTO: CARINA ROUX
In Full Bloom!!!
Marigold
Offers valid till 26 Oct 2014 | While stocks last | T’s & C’s apply
Daisies
Perennial Petunias
Terracotta Rope Pot LARGE 399.95
WAS 21.95
NOW
10.95
249.95
WAS 42.95
NOW
19.95
Bellville 021 919 1106
NOW
18.95
89.95
Kenilworth 021 671 9050
Milnerton 021 528 4000
18.95
WAS 36.95
SMALL 139.95
18.95
NOW
White
169.95
NOW
WAS 36.95
Lobularia
MEDIUM 269.95
WAS 42.95
Sutera
6 Pack
Constantia 021 794 2221
Somerset West 021 852 7400