KUILSRIVIER NEW LOCKDOWN TRADING HOURS
• Mon to Fri 8:30am to 6pm • Sat 8am to 5pm • Sun 8:30am to 1pm
R2500
/tray valid from 9th September to 30th September 2020!! X1WAHJR1-AL090920
Woensdag, 9 September 2020 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za
@TygerBurger
NETWERK24. ALLES OP EEN PLEK.
TygerBurger
Teken in by www.netwerk24.com.
De Kuilen Jerusalema.
FOTO: CARINA ROUX
JERUSALEMA: DANS DEEL VAN SENIORFASE LESPLAN
Kuilies dans voor CARINA ROUX
D
ie Laerskool De Kuilen se gr. 7-leerders wat dans neem as deel van die vak skeppende kunste het Vrydag 4 September saam met van die skool se onderwysers die Jerusalema-dans op die skool se rugbyveld uitgevoer. Hoewel die roetine op video opgeneem is, was dit nie net nog ’n “Jerusalema-dansuitdaging’’ nie. Michelle Petersen, vakadviseur vir skeppende kunste by die onderwysdepartement
our Join us for
se Metro Oos-streek, het gereël dat die Kuilies se dansroetine op video vasgelê word. Petersen sê die Jerusalema-dans tesame met ander danspassies maak deel uit van die lesse wat vir die derde kwartaal onderrig moet word vir die seniorfase- leerders in die provinsie. “Dit sal ook gebruik word as deel van hul assessering,” sê Petersen. Die lesse is saamgestel deur die skeppende kunste- departement van die Metro Oosstreek en Megan de Goede, dansonderwyser by beide die Laerskool en Hoërskool De Kuilen.
Y A D N E O P er 2020
De Goede het aangebied om die departement te help met die ontwikkeling van die lesplanne vir gr. 7-dans. Sy sê hulle wil graag die derde kwartaal afsluit met ’n “flashmob”-dansroetine wat dan ook kan dien as assessering vir die leerders. Met die gewildheid van die Jerusalema dans-uitdaging wat soos ’n veldbrand in die kuberruim versprei, het hulle besluit dit is die ideale keuse wat die leerders ook sal geniet om uit te voer. De Goede het ’n paar ekstra passies van die praktiese danse wat deur die loop van
die kwartaal behandel word, ingewerk by die Jerusalema-passies om die finale asseseringsroetine daar te stel. Vir die videoopname het hulle besluit dit sal goed wees om nog van die skool se dansers en onderwysers betrokke te kry. Twee weke lank het almal die roetine ingeoefen voor die “flashmob” Vrydagmiddag op die rugbyveld uitgevoer en opgeneem is. Die video-opname word nou deel van die onderwysdepartement se lesplan waar dit sal dien as riglyn vir die assessering van leerders, sê De Goede.
ENROLMENT FOR 2021 - Gr. RR to 12 CHOOSE & BOOK YOUR SESSION:
12 Septemb
1. 09:30
3. 11:00
2. 10:15
4. 11:45
Booking is essential for protocol - Tel: 021 903 3328 or Email: academyadmin@mweb.co.za
Unlock your future
ACADEMY PRIVATE SCHOOL
Gr. RR to 12
ZEVENWACHT, KUILS RIVER
Merlot Close, Klein Zevenwacht Estate, K/River.
www.academyschool.co.za
Private School
Unlock Your Future Est. 2011