KUILSRIVIER
NEED A CAR?
100% QUALITY GUARANTEED
BIDENS SUN
BAD CREDIT? BANK DECLINE?
WAS R79.95
NO PROBLEM! CONTACT US TODAY: 021 949 7266 info@wheelfin.co.za www.wheelfin.co.za
NOW
R29.95
DRIVE AWAY IN YOUR
RENT TO OWN CAR WITHIN 24 HOURS *T&C APPLY
www.stodels.com
Offer valid until 25 October 2020
THE AFFORDABLE ALTERNATIVE-GETTING YOU GOING-FAST X1WD94H9-AL211020
Woensdag, 21 Oktober 2020 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za
@TygerBurger
X1WC8RJK-AL211020
NETWERK24. ALLES OP EEN PLEK.
TygerBurger
Teken in by www.netwerk24.com.
PETUNIASTRAAT: GEMEENSKAP SPRING IN EN HELP
Wonings in brand verwoes CARINA ROUX Dertien mense is geraak deur ’n brand wat verlede Donderdag 15 Oktober op ’n erf in Petuniastraat in Sarepta uitgebreek het. Jermaine Carelse, woordvoerder van die Stad Kaapstad se brand- en nooddienste sê brandweerspanne van Mfuleni, Bellville en Belhar is uitgestuur na die toneel nadat ’n noodoproep om 13:03 ontvang is dat informele strukture brand. Twee wonings en vier informele strukture is vernietig, maar geen beserings is aangemeld nie, sê Carelse. Die brand is kort ná 14:00 geblus. Sers. Liezel Beukes, woordvoerder van die Kuilsrivier-polisie, sê met die polisiebeamptes se aankoms op die toneel was vier wendyhuise aan die brand. Sy sê volgens die branden nooddienste was die oorsaak van die brand nog onbekend. “Niemand is in hegtenis geneem nie.” Heinrich van Wyk, ’n inwoner van Irisstraat wie se woning tydens die brand bedreig is, is vol lof vir die reaksie van mense wat ingespring het om te kom help waar hulle kon. “Ons wie se huise nie gebrand het nie, wil net dankie sê vir die mense van Irisstraat en die ander mans wat kom help het om ons huise (se inhoud) uit te dra.” Van Wyk sê twee mans wat onderweg was werk toe en gesien het hoe die inwoners sukkel om hul besittings na veiligheid te bring, het sy vrou ‘‘se hart só gesteel”. “Hulle het sonder enige vrae ingehardloop en begin help om goed uit te dra.”
Van Wyk sê die ervaring het hulle baie van hul gemeenskap geleer, maar ook dat die ‘‘baie rasse-kwessies wat aangaan’’ nie saak maak nie, want “bruin, swart of wit – almal het kom help’’. Hy sê selfs die onderwysers van die Vrolike Vinkies-crèche verder straataf het kom help ‘‘en ons kinders by hulle gehou toe dit so erg was’’. Die hulp het nie opgehou nadat die vlamme geblus is nie en versoeke is op sosiale media uitgestuur vir donasies om die ontheemde mense te help. Caryn Loggenberg van Sarepta is een van die inwoners wat begin vra het vir donasies vir klere en ander benodigdhede. Maandag het Loggenberg gesê heelwat donasies is ontvang. Sy was bewus van twee babas en ’n hele paar kinders van sewe jaar tot tieners wat geraak is. Die toneel was toe al grootliks opgeruim en mense het begin herbou met materiaal wat verskaf is. Ook in Petuniastraat self het mense van die buurt hulp aangebied. Een inwoner het haar huis as afsetpunt beskikbaar gestel vir mense wat donasies gebring het.
Volgens die brand- en nooddienste het vier informele strukture uitgebrand.
POLES
CLAIM YOUR
20%
IAL P
CE RI
SP E C
WOOD SEAL
R 460
M A N U FA C T U R E - I N S TA L L - R E TA I L S T O R E - D I R E C T T O P U B L I C
STRUCTURAL TIMBER
CI PE A
GARAPA DECKING
L
S
DISCOUNT
each Bring in a copy of this ad to qualify for the Discount price only
NOW R 370 p/m
ALSO DO BALAU & MASSARANDUBA
NOW R330 p.m. T’s & C’s apply
NOW R 5270
KIDDIES WENDY
MASON TOOLS
NOW R125 p.m. T’s & C’s apply
TIMBACORE RUSTIC PICKET FENCING
HARDWARE
Supply and Deliver to the
DIY
HORIZONTAL FENCING STOCK CLEARANCE SALE
All Mason tools with life time guarantee
We Supply and install
NOW R 17 670.00 incl. vat
On current stock only! T’s & C’s apply
ON RAILWAY SLEEPERS & OTHER HARDWOOD FURNITURE