Tygerburger kraaifontein 16 oct 2013

Page 13

Woensdag, 16 Oktober 2013

ADVERTISEMENT

TYGERBURGERKraaifontein 13

en sal geëvalueer word teen die beleid-uitkomste van die DvL soos na verwys word by die aanvang van dié kennisgewing. •

PROSES: Stap-vir-stap benadering. Indien die aansoek suksesvol is: 1. 2. 3. 4.

Moet ‘n besigheidsplan ontwikkel word volgens die 13-punt Besigheidplanraamwerk. Versoeke om hulp met die opstel van besigheidsplanne kan by die Departement ingedien word. Die samestelling en indiening van die Besigheidsplan wat die Projekvoorstel insluit, bly die verantwoordelikheid van die applikant/boer. Die Besigheidsplan moet by die plaaslike DvL kantoor ingedien word vir registrasie en vir prosessering na die toepaslike Kommoditeitskomitee vir oorweging en goedkeuring.

Sou die Besigheidsplan goedgekeur word, sal die applikant skriftelik in kennis gestel word • Alvorens hulpverlening kan geskied, moet die plaas en projek op die DvL se Plaasregister geregistreer word • Alle projekte moet ‘n onttrek-klousule bevat waarin die voorwaardes waaraan voldoen moet word gestipuleer word • Enige versuim om te voldoen aan die vereistes sal aanleiding gee tot die beeïndiging van die DvL se ondersteuning. Alle besigheidsplanne moet omvattende inligting insluit mbt die velde in die tabel hieronder. ‘n Volledige templaat kan van die plaaslike DvL kantoor of kommoditeitskomitee verkry word. •

KATEGORIEË

BESTAANSBOERDERY

KLEINSKAALSE

KOMMERSIËLE

BOERDERY

BOERDERY

Sub-

Stedelike/

Oorlewings-

Leefstyl

Kleinboere

kategorieë

Buite-stedelike

boerdery

kleinskaalse

met

landbou

kommersiële aspirasies

Klein

Medium

Groot

Besigheidsplan-templaat: Tendens analise

Kernbesigheidstrategie

Ontwikkelingstrategie

Op-terrein waardetoevoegingstrategie

Gewasseleksie-strategie

Bemarkingstrategie

Behuisingstrategie

Opleiding en Kapasiteitsboustrategie

Infrastruktuurstrategie

Uitrolstrategie

Projekbestuur en Implementeringstrategieë

Eienaarskap en Operasionele Strategie

Insetkoste strategie

Huishoudelike- en gemeenskapsprojekte

Verantwoordelikhede van applikant/begunstigde: Sodra die projek goedgekeur is, moet die applikant ‘n kontrak sluit met die Departement waarin die volgende gestipuleer word: • voorwaardes van implementering • doeltreffende/ produktiewe gebruik van alle gereedskap en insette – gereedskap mag verwyder word indien dit nie produktief aangewend word nie • toegang tot die projek se finansiële rekords • toegang tot die perseel vir terreinbesoeke deur departementele beamptes • voorwaardes vir die Departement om van die projek te onttrek • verpligte bywoning van projekvergaderings • ’n opleidingsprogram moet ingedien word • verpligte bywoning van opleiding soos geskeduleer • suksesvolle aansoekers moet vrywilliglik bystand verleen aan sukkelende projekte. KONTAKBESONDERHEDE: DEPARTEMENT VAN LANDBOU KANTORE Naam

Adres

Distrik

Selfoon

Kantoor

Faks

Mnr Willem Burger

Outeniqua

Eden

082 9099346

044 8033710

044 8033709

Navorsingsplaas, Ou Lughaweweg, George, 6529

Mnr Frederick Mpona

Birdstraat 104, Beaufort Wes, 6970

BeaufortWes

079 6990998

023 4143134

023 4142385

Mnr Marius Du Randt

Posbus 130,

Weskus

082 9071134

027 2132000

027 2132712

Mnr. Phumlani Mentani

Goulburn Sentrum,

Kaapse Metro

083 6796417

021 4837770

086 5189489

Overberg

083 6496945

028 4241439

028 4242856

Wynland

076 0920215

021 8832560

021 8832562

Vredendal, 8160 Voortrekkerweg, Goodwood,7530

Mnr. Lundi Kama

Albert Myberg Hostel, Golfstraat, Bredasdorp, 7280

Mnr. Wilton September

ABSA Gebou, 4de Vloer Pleinstraat, Stellenbosch, 7600


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.