KRAAIFONTEIN
The TygerBurger team is taking a break. Our next edition will find its way to your postbox on 15 January 2020. Also look out for a special early edition on 8 January in selected areas.
We wish all our readers a safe festive season.
Woensdag, 18 Desember 2019 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za
@TygerBurger
TygerBurger
11 tydskrifte + 35 koerante
NETWERK24. ALLES OP EEN PLEK.
Teken in by www.netwerk24.com.
Dancing flowers
The Flowers group impressed with their dance during the the ballet concert “Classical works and a journey through the enchanted forest” that was presented by The Studio recently. See more photos on page 6.
VLYTIGE TIENERS: KANKERLYERS VERRAS MET...
Vroeë kersgeskenk RICHARD ROBERTS @richardjohn_rj
J
onk kankerlyers in die onkologie-saal by die Tygerberg-hospitaal is verlede week met ’n vroeë Kersgeskenk verras, danksy die goedhartigheid van twee tieners van Brackenfell.
Teddiebeertjies, gestopte speelgoed-pikkewyne en dinosourusse sowel as speelgoedmediese gereedskap is net ’n paar van die artikels wat verlede Dinsdagoggend aan die kinders uitgedeel is. Elke oorhandiging is met ’n warm glimlag deur die klein kankerlyers begroet. Die vrygewige gebaar was dié van twee
maats, Anika Fourie en Marlee Nel. Die twee het armbande, oftewel scrunchies, vervaardig en verkoop. Hulle het die speelgoed aangeskaf met ’n deel van hul opbrengs en op 10 Desember na die onkologie-saal geneem om dit aan die kankerlyers te skenk. Die oortollige speelgoed is aan verpleeg-
sters oorhandig wat dit in die saal se speelkamer gaan hou. Die bemarking en verkoop van die armbande is meestal deur sosiale media gedoen. Die bande is teen R20 elk verkoop en daar is altesame 120 van hulle van die hand gesit, sê die twee tieners. V Na bladsy 2.