GOODWOOD
Woensdag, 8 Julie 2020 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za
@TygerBurger
NETWERK24. ALLES OP EEN PLEK.
TygerBurger
Teken in by www.netwerk24.com.
Marvellous moon The full moon lunar eclipse was captured by conservationist and nature photogragpher Lauren van Breda in Stellenberg over the weekend. This year the full moon lunar eclipse falls within the zodiac, Capricorn, the sign Van Breda is born under. The cycle has been in Cancer-Capricorn for the past two years and this is the last major eclipse to finish this cycle. PHOTO: LAURENDA VAN BREDA
MEDICLINIC PANORAMA: TEATERS WÉL IN GEBRUIK
67 is positief vir virus D
ie Mediclinic Panorama het bevestig al sy teaters is in gebruik. Dít volg nadat beweer is van die teaters is weens gevalle van Covid-19 gesluit. ’n Leser het verlede week met TygerBurger gedeel dat van die sale ook gesluit is en dat gesondheidswerkers in kwarantyn is. Die hospitaal het verlede maand 33 van sy werkers in selfisolasie geplaas nadat hulle in aanraking was met ’n pasiënt wat positief getoets is vir Covid-19. Net 11 uit die 33 is positief getoets, het die hospitaal ’n week
daarna bevestig. In ’n verklaring verlede week het dr. Stefan Smuts, hoof- kliniese beampte van Mediclinic Suider-Afrika, gesê selektiewe operasies word tans in die teaters onder streng riglyne uitgevoer. Selektiewe operasies is ook geskeduleer vir die volgende twee weke. “Al die pasiënte wat operasies ondergaan, moet eers negatief toets vir Covid-19 voordat die operasie uitgevoer kan word.” Smuts sê die hospitaal ervaar tans ’n tekort aan personeel by sy kritiesesorgeenheid, maar dat die volume pasiënte wat opgeneem word, bestuur word.
Mediclinic Panorama het tans 67 personeellede wat positief vir Covid-19 getoets is. “Die aantal personeellede wat positief getoets is vir Covid-19, sluit in 59 gesondheidswerkers en die res is ondersteuningswerkers by die hospitaal. “Drie van die hospitaal se konsultasie-spesialiste is ook positief getoets en is in selfisolasie. “Al die personeellede sal eers terugkeer werk toe wanneer dit veilig is,” sê Smuts. Die hospitaalgroep sê hy het streng maatreëls by al sy hospitale in werking gestel om die verspreiding van Covid-19 te verminder, insluitende by die Mediclinic Panorama.
Monte Vista: ENGEN
4 Monte Vista Boulevard,
N1 CAPE TOWN
Tel: 063 443 4966
XMAS IN JULY Frozen Catering Chicken Breast ±6kg
R21 99 /kg
County Fair Whole Frozen Chickens ±12kg (Box of 8)
R31 99 /kg
Super Fresh Chicken Deals In Store!
A1 Hyper IQF Mix Portions 4kg
Frozen 5pc Chicken Braaipacks ±10kg
R114 99
R37 99
Fair Cape Longlife 6x1litre
Cheddar Loaves
R64 95
95 R76 99
each
each
/kg
/kg each
Monte Vista Boulevard
@richardjohn_rj
Vasco Boulevard
RICHARD ROBERTS
Die hospitaal het ook streng toegangsbeheer begin toepas en noodgevalle word opgeneem in ’n saal wat aan dié gevalle toegewy is. Die hospitaal het ook beskermende toerusting aan al sy werkers voorsien en areas wat vermoed word met Covid-19 besmet is, word behoorlik ontsmet. Die hospitaalgroep het ook besoektyd aan pasiënte vir tyd en wyl opgeskort om sodoende die beweging van mense by sy fasiliteite tydens die inperking te verminder. Alle pasiënte word ook eers getoets vir die virus voor hulle opgeneem word vir operasies of behandeling, sê Smuts.
SPECIALS VALID UNTIL SAT 11 JULY 2020. WHILE STOCKS LAST.
PNP A1 HYPER
N1-PAARL N1 VALUE CENTRE
N1 CITY MALL
Mon to Fri - 8:30 to 17:30 Sat 8:00 to 13:00
WE ACCEPT ALL MAJOR DEBIT & CREDIT CARDS Frozen Catering Chicken Thighs ±6kg
R3299 /kg
Palmo Polony 1,8kg
R2995
each
NB: All our poultry products are locally produced from COUNTRY FAIR FARMS and are fresh or freshly frozen • LOCAL CHICKEN - ALWAYS BETTER X1W7X2RW-AL080720