EERSTERIVIER Trading Hours:• Mon to Thurs: 8.30am to 6pm • Fri: 8am to 6.30pm• Sat: 8am to 5pm • Sun: 8.30am to 1pm
R100 Woensdag, 18 Desember 2019 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za
@TygerBurger
NETWERK24. ALLES OP EEN PLEK.
11 tydskrifte + 35 koerante
TygerBurger
Teken in by www.netwerk24.com.
Cecil Afrika, legendariese Blitsbok, saam met lede van die Blackheath Rugby Boys.
BLITSBOKKE: HUL LEWENS VIR ALTYD VERANDER
Spelers ontmoet helde BRENDEN RUITER @ruitervaniewind
’n
Groep jong rugbyspelers van Blackheath het onlangs die geleentheid gekry om hul sewesrugby-helde van nader te sien. Die Suid-Afrikaanse sewesrugbyspan, ook bekend as die Blitsbokke, het onlangs in Dubai ’n toernooi gewen en het die afgelope naweek in die Kaapstad-stadion aan die SuidAfrikaanse deel van die Wêreld Sewesreeks
deelgeneem. Verlede week het hulle ook in die Moederstad geoefen. Blackheath Rugby Boys is onlangs gestig met die uitsluitlike doel om kinders ’n alternatief vir verkeerde dinge te gee. Hierdie kinders word aan soveel negatiewe goed blootgestel en rugby word as metode ingespan om hulle nuwe perspektiewe te gee. Winslow Mullins, een van die stigters van Rugby Boys, sê dit is belangrik dat die kinders aan hul helde blootgestel word. “Ons
moet daardie siklus verbreek dat die helde in die gemeenskappe die bendelede met hul blink juweliersware en motors is. Hierdie kinders moet positiewe rolmodelle hê sodat hulle kan strewe om beter mense te word,” sê Mullins. Volgens hom was die kinders in ekstase om hul helde soos Cecil Afrika en Seabelo Senatla van naby te sien. “Soms is dit belangrik dat hulle sien dat hul helde net gewone mense is wat bo hul omstandighede uitgestyg het en suksesvol
VALID 18 DEC UNTIL 24 DEC 2019
OLD FRUIT VEG SHOP, EERSTERIVER From the farm to the table TEL: 021 902 0303
Van die plaas na die tafel
We are closed on the following days 25th, 26th Dec 2019 & 1st Jan 2020
LEKKER EET VIR MIN GELD!
Season’s
BONELESS GAMMON
4KG FROZEN BREAST
1 3 0 00
/BAG
Errors & omissions exempted. We try to ensure that all advertised lines are correct. However if information is printed incorrectly or a mistake occurs we will display the correct information in-store. Prices valid while promotional stock lasts. We reserve the right to limit quantities.
Reminder to cash in all FULL Stamp Booklets
CORNED TONGUE
BULK STEAK PACKS
TRADING HOURS Mon to Thurs: 8.30am to 6pm • Fri: 8am to 6.30pm Sat: 8am to 5pm • Sun: 8.30am to 1pm
WHILE STOCKS LAST OPEN 7 DAYS
12PC VARS BRAAIPAK
WIN a
R500
shopping voucher
R
R
CORNED BEEF
is. As jy mense op televisie sien, kan dit in ’n stadium voel asof hulle nie regte mense is nie. Nou sien die kinders hul helde is van vlees en bloed. Hierdie geleentheid kan hul lewe vir ewig verander,” sê Mullins. Hy sê verskeie mense het daartoe bygedra dat hulle kon bekostig om die kinders na die Hoërskool Bishops, waar die Blitsbokke geoefen het, te neem. “Ons wil iets goeds met die kinders bereik, maar sonder die hulp van ander sal dit nie moontlik wees nie.”
6 9 99 /KG
BULK PORK PACKS
R
4 8 99 /KG
R
7 9 99
OOM SE PLAAS WORS
R
R
/KG
6 9 99
/KG
7 9 99
/KG
10KG FROZEN MIXED
+ FREE
R
10000
/TRAY
BUY 2 X SALTEE CRACKERS
2X500ML TWIZZA
R
3 5 9 00
R
@ R
2 0 00
4 6 99 /KG
GARLIC BREAD
R
1 7 50
/EA
SPEND R200 OR MORE AND GET ENTERED SPEND IT @ OUR BUTCHER OR MINI MARKET DRAW WILL BE ON THE LAST DAY OF THE MONTH
Pop your till slip at the boxes provided in store Enter as many times as you like Put your name and telephone number at the back of your receipt Entries close 25th of every month, draw last day of the month. X1VUQ2L9-AL181219