TygerBurger Eerste River - 12 August 2020

Page 1

EERSTERIVIER

EERSTERIVER TEL: 021 902 0303 OPEN 7 DAYS

NEW LOCKDOWN TRADING HOURS

• Mon to Fri 8:30am to 6pm • Sat 8am to 5pm • Sun 8:30am to 1pm

GUARANTEED QUALITY AT YOUR FINGERTIPS

VEGETABLES 6PACK

WAS R22.95

NOW

±700G CHEDDAR OR GOUDA BLOCKS

R7999 EACH

Valid from 13th August to 31st August 2020

www.stodels.com

R16.95

Offer valid until 16 August 2020 X1W9JXKD-AL120820

X1W991DD-AL120820

Woensdag, 12 Augustus 2020 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za

@TygerBurger

TygerBurger

NETWERK24. ALLES OP EEN PLEK.

Teken in by www.netwerk24.com.

#LightSAred The iconic Milnerton lighthouse lit up in red on Wednesday 5 August to show support for the #LightSAred movement. Other buildings across the country participated and took a stand against the country’s lockdown regulations to raise awareness about the economic impact on the live events industry. Read the full story on page 2. PHOTO: HELENA’S IMAGES

SILVERSANDS: WELDOENER SKENK BOUMATERIAAL VIR NUWE BASIS

Versorgers groet afdak BRENDEN RUITER @ruitervaniewind

’n

Groep vroue van Silversands wat bejaardes en siekes tuis versorg hoef nie meer uit motorhuise en agterplase te werk nie. Dié groep tuisversorgers het die laaste klompie jare uit mekaar se huise en sommer uit motorhuise hul baie belangrike werk gedoen. Sarah Ludick, ’n lid van dié groep, sê hulle

sukkel al baie lank om ’n geskikte plek te vind van waar hulle kan werk. “Ons is twee groepe van twintig wat mense in Wesbank en alle buurte langs Nooiensfontein-weg bedien. Mense wat beroertes gehad het, in rolstoele is en oor die algemeen diegene wat nie meer baie vir hulself kan doen nie, dis hulle wat ons help. Ons gaan onder meer by klinieke en daghospitale die kliënte se medikasie haal en verrig ook take wat hulle nie meer kan doen nie. Baie keer het ons in motorhuise gesit as dit reën en

dan het water ingelek. Dit het ons werk bemoeilik,” sê Ludick. ’n Projekbestuurder van ’n ontwikkeling in Silversands, Frank Martin, het op ’n dag die groep op straat gesien en met een van hulle gepraat. “Ek vra toe die een vrou wat hulle doen en sy sê toe hulle doen tuisversorging. Ek wou dadelik weet waar hul basis is en was geskok toe ek sien hulle kom onder ’n afdak by iemand se huis bymekaar. Dit het my geskok dat mense wat so ’n belangrike werk

doen nie eens ’n plek het van waar hulle kan werk nie. Hulle kry nie baie geld nie en om dan nog onder sulke omstandighede te werk, het my diep geraak,” sê Martin. Martin het dadelik aan die werk gespring en gereël dat sy organisasie boumateriaal skenk sodat hulle iets kan oprig. “Ludick het ’n gedeelte van haar agterplaas beskikbaar gestel waarop ons besig is om ’n struktuur op te rig wat darem waardigheid aan die tuisversorgers kan gee,” sê Martin.

MINI-MARK

WHILE STOCKS LAST • OPEN 7 DAYS

ERRORS AND OMISSIONS EXCEPTED. WE TRY TO ENSURE THAT ALL ADVERTISED LINES ARE CORRECT. HOWEVER IF INFORMATION IS PRINTED INCORRECTLY OR A MISTAKE OCCURS WE WILL DISPLAY THE CORRECT INFORMATION IN-STORE. PRICES VALID WHILE STOCK LASTS. WE RESERVE THE RIGHT TO LIMIT QUANTITIES. 4645JJDFJ-AL120820


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.