Tygerburger durbanville 5 feb 2014

Page 9

Woensdag, 5 Februarie 2014

NEWS

TYGERBURGER Durbanville 9

Gewonde man ná huisroof naby wynkelder gekry ESMÉ ERASMUS

@erasmus.esme

’n Gewonde man, wat vermoedelik betrokke was by ’n huisroof in Van Riebeeckhof, is verlede Dinsdag omstreeks 07:00 deur spoorsnyers van die polisie in ’n veld naby die Contermanskloofpad, in die omgewing van die Durbanville Hills-wynkelder, gevind. Die man was vermoedelik een van vier mans wat omstreeks 02:00 op ’n huis in Welgelegenstraat in Van Riebeeckshof toegeslaan het. Hulle het ’n skuifdeur na die hoofslaapkamer oopforseer. Die vrou van die huis het wakker geword van die geraas en

die mans deur die venster buite gesien. Sy het op haar man geskree en hy het wakker geword. Hy het gesê sy en die kinders moet hulle in die badkamer toesluit. Hy het sy pistool gaan haal. Die mans was toe reeds in die kamer en hy het ’n paar skote afgevuur. Een is in die wang getref. Die mans het met twee selfone gevlug. Die polisiehelikopter en honde-eenheid het die gebied sedert die voorval gefynkam. Die gewonde man is omstreeks 07:00 deur spoorsnyers gevind. Hy was vermoedelik op pad na die Du Noon-plakkerskamp. Hy is in hegtenis geneem en daarna per ambulans na die Tygerberg-hospitaal geneem. Hy sal later in die hof verskyn. S H E R ATO N

T E XT I L E S

FROM WEDNESDAY 5 FEB – TUES 11 FEB. ALL STORES NORMAL TRADING HOURS 8:30AM – 5PM DIEP-RIVER STORE OPEN THURSDAY TILL 8PM ALL PURPOSE BLANKETS

DUVETS SPUNBOND

IDEAL FOR SUMMER

Single

Double

Three Quarter

Queen

IDEAL FOR PICNICS

R59.95 ea R89.95 ea

R69.95 ea R99.95 ea DUVET COVER SETS Double 200x200

R109.95ea R169.95 ea includes 1 pillow case

R45.95

ea

150 x 200

DESIGNS TO CLEAR

Single 130x200

150 x 150

includes 2 pillow cases

Three Quarter 150x200 Queen 230x200

R59.95 ea

LAST OF THE SPECIAL OFFER TOWELS Hand Towels

R123.95ea R189.95 ea R22.95 ea includes 1 pillow case

includes 2 pillow cases

King Size 230 x 220

R215.95ea

Bath Towels

R39.95 ea

LOTS OF MARK DOWNS AND SPECIAL OFFERS IN STORE

REGULAR MARKDOWNS IN STORE • www.kolnicks.co.za • Airtime & Vouchers available in all stores DIEP RIVER Cnr Princess Vlei & De Waal Rd 021 201 5504

MONTE VISTA 14 Monte Viste Boulevard 021 558 0445

ATHLONE Cnr Klipfontein & Old Klipfontein Rd 021 696 7053

SOMERSET WEST Builders Warehouse Lifestyle Centre 021 852 4482

BELLVILLE 14 Northumerland Rd 021 946 1900

RCS Cards accepted in all stores

Gardens | Diep River | Thornton | Durbanville

Some of the Cape’s most beautiful Retirement Villages Something to make everyone feel at home - Comfortable living in highly sought-after areas of Cape Town - 24-hour controlled access and security - Convenient and easy access to medical support facilities - A range of social activities and on-site facilities - Peace of mind Contact us to arrange a visit

Short term rental options available for persons 55 years and older*

Andrea Abrahams 021 421 6008 Email: retirement@caperetirementlifestyles.co.za | www.caperetirementlifestyles.co.za The legal title is by way of Life Right registered under the Housing Development Schemes for Retired Persons Act 65 of 1988 as amended.

*terms & conditions apply


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.