DURBANVILLE
Talitha le Sueur
WINNER BEST
FREE NEWSPAPER IN SA
SUMMER SAVINGS
Bsc. Hons. (Stell.)
CALLA LILY
Registered Audiologist.
Practising at Lompré House Loerie Park • Paul Kruger Rd • Durbanville
WAS 149.95
• Evaluation of hearing loss for adults and children
NOW
• Fitting of hearing aids • Variety of styles and makes supplied
Tel: 021 976 2811
Offers valid until 29 October 2017. While stocks last.
X1U1EDM1-AL251017
X1U0C61M-AL251017
Woensdag, 25 Oktober 2017 | Tel: 021 910 6500 | epos: nuus@tygerburger.co.za
@TygerBurger LINK
R85 p.p.
69.95
(INDOOR PLANT)
Reg No. AU 0000043
QR CODE
TygerBurger
MOBILE
Dial Linda at
073 206 2859
BUY YOUR TRANSFORMERS EXHIBITION TICKETS AT THE SPECIAL PRICE OF R85 p.p BY USING ONE OF THE FOLLOWING OPTIONS.
with shortcode People.
http://bit.ly/2xotZdh
X1U1LPNM-AL251017
ERFENISVERENIGING: VOEL HULLE WORD IN DUISTER GELAAT
‘Ou koeie herrys uit hul sloot’
Ein Prosit der Gemütlichkeit!
ESMÉ ERASMUS
@erasmusesme
“O
Gerhard Fourie (right), chairperson of subcouncil 7, and Matthias Hansen, German consul general in Cape Town, are here toasting at the popular Windhoek Oktoberfest that was held at Hillcrest Quarry last weekend. Fourie represented Cape Town mayor, Patricia de Lille, at the event and received the first beer after the traditional opening of the keg with the exclamation “O’zapft!”, which means “It’s tapped!” The official band in the HackerFestzelt at the Oktoberfest in Munich was flown in to perform at the festival. Guests were also entertained with traditional Schuhplattler folk dances, traditional German dishes and games. PHOTO: ESMÉ ERASMUS
save big BUDGET BURGER -20’S
49
.99 p/box
SAVE R10
This deal EXCLUDES Ceres, George, Knysna, Robertson, Worcester and Vredenburg stores.
STEWING BEEF - BULK
POLONY COMBO
u koeie” oor die historiese Pampoenkraal-uitspanplek in die Durbanville-sakekern wil maar net nie “in die sloot begrawe bly nie”. Die Durbanville-erfenisvereniging (DEV) verkwalik Theresa Uys, raadslid vir wyk 112 wat die dorpskern insluit, dat hul vereniging, wat volgens hulle die aanvoorwerk vir die ontwikkeling van dié gebied gedoen het, in latere besluitneming misken en geïgnoreer is. Die projek behels die opknapping van die gebied tussen Hoofweg en Pampoenkraallaan teen ’n koste van R10 miljoen. In ’n skrywe deur Pierre van Vuuren, voorsitter van die DEV, aan TygerBurger word Uys daarvan beskuldig dat sy “die ooreenkoms met die vereniging geïgnoreer het”. Sy beantwoord geen navrae of versoeke om inligting oor die finansies, asook oor die toekomsvisie vir die projek nie. Die DEV word minagtend in die duister gehou,” lui die brief. “Sy het al beweer dat dit haar projek is, omdat sy R10 000 bewillig het. Inderwaarheid is die projek jare gelede deur die DEV geïnisieer. “Toe die projek onlangs geopen is, was die
55
FRENCH POLONY 750G RUSSIAN LOAF 750G CHEESY POLONY 750G
.99 p/kg
lede van die DEV nie uitgenooi nie – ook nie die ou inwoners wat reeds lewenslank in die omgewing woonagtig is nie. “Die DEV het vir heelparty jare aan die projek gewerk in noue en gesonde samewerking met destydse wyksraadslede soos Claude Ipser en Danetta Smit. Die projek is aan die Stad oorgedra weens die finansiële- en administratiewe voordele. Die DEV het verwag dat Uys hom in ’n samewerkende hoedanigheid sou inkorporeer,” lui die skrywe. Die DEV is ook erg gekant teen die naamsverandering van Voortrekkerstraat na Pampoenkraallaan en sê dit was ’n eensydige besluit deur Uys. Volgens Hettie Smit, sekretaresse van die DEV, is die naamsverandering deur die DEV en meer as 12 winkeleienaars in die straat teengestaan. Smit het gesê sy beskik oor inligting dat raadslede by ’n vergadering gevra is om vorms te teken as deel van die openbare deelnameproses. “’n Gerekende navorser, dr. Nico Walters van die DEV, het voorheen deeglike navorsing oor die perseel gedoen. Hy is nooit eens deur die Stad se navorsers geraadpleeg nie. “Ons is verder ontstig omdat die voorgestelde argeologiese navorsing nie professioneel beplan en uitgevoer is nie. Met die terrein wat nou versteur is, kan baie inligting vir altyd verlore wees.” V Na bladsy 2.
PRIME CUT BACON 200G
16
.99 each
HUGE SAVING
39
.99 p/combo
CHICKEN FREEZERBAG 6KG
195
.99 p/bag
Prices valid at all Brito’s stores from 25th - 28th October 2017. While stocks last. E&OE. Brito’s Meat Centres Customer Information: Tel: 021 950 1000. Cilmor Street, Kaymor, Stikland, 7535. www.britos.co.za
CHIPS & VEG COMBO
FRENCH FRIES 1KG MIXED VEG 1KG
SAVE R4
32.99
p/combo