DURBANVILLE
Talitha le Sueur
Talk to us for
Advice
Bsc. Hons. (Stell.)
Registered Audiologist.
Practising at Lompré House Loerie Park • Paul Kruger Rd • Durbanville Stocking the Biggest Range of the Biggest Names !
• Evaluation of hearing loss for adults and children • Fitting of hearing aids • Variety of styles and makes supplied • Trial period available
PROUD STOCKIST of the NEW SEALY BEDDING RANGE ! NOW EXCLUSIVELY AVAILABLE @ YOUR NEAREST TAFELBERG BRANCH ! Bellville 021 944 3330
Reg No. AU 0000043
Tel: 021 976 2811
E-pos: tyger@dieburger.com
Woensdag 1 Augustus 2012
Tel: 021 910 6500
Applous vir dié topkoor!
www.tygerburger.co.za
Mobisite live today
Die koor van die Laerskool Durbanville is met 91,5 % as die beste laerskoolkoor in die land in die nasionale ATKVAp plous!koorkompetisie aange wys. Die kore van Laerskool Gene Louw, wat laasjaar ge wen het, en Laerskool Evers dal was onderskeidelik twee de en derde. Die koor van La erskool Durbanville was nog elke jaar sedert die ontstaan van die kompetisie 13 jaar ge lede in die finaal en dra van jaar vir die vyfde keer die kroon. Hier tussen die trotse koorlede is AnneMarie Dippe naar (voor) met die gesogte trofee. Agter is die koor se be geleier, Riana Knoblauch. Foto: Carina Roux
) Gaan opgeknap en beveilig word
Ou meul se gô is uit ESMÉ ERASMUS
Die ou vervalle, historiese meul in die Onze Molen-dorpshuiskompleks in Durbanville sal nooit tot werkende meul herstel kan word nie, is in ’n ondersoek deur ’n kenner bevind. Die meul gaan nou met R25 000 opgeknap word om dit te beveilig. Die Kaapse stadsraad is verantwoordelik vir die instandhouding van die meul. Theresa Uys, raadslid vir wyk 21, het dié geld uit haar wyksbegroting vir 2011/12 bewillig sodat die meul se wieke en dak se dekriet vervang kan word. Die verwaarloosde meul sal ook met kalk geverf word. Dié kollig op die meul kom nadat Wynand Theron, voorsitter van die Onze Molen-huiseienaarsvereniging, reeds sedert Augustus verle-
de jaar die owerhede se aandag op die swak toestand van die meul probeer vestig het. Van die houtwerk is gebreek en moet vervang word, omdat die verkeerde houttipe 12 jaar gelede gebruik is om dit te restoureer, terwyl die grasdak ook vervang moet word. ’n Kosteberaming moet egter nog gedoen word om die totale koste van die nodige herstelwerk te bepaal. Die geld wat te kort skiet sal deur die Durbanville-erfenisvereniging deur borgskappe gewerf word, het Taki Amira, voorsitter van die Durbanville-erfenisvereniging, gesê. ’n Kenner, Martiens van Bart, Die Burger se senior spesialisskrywer oor erfenissake, het intussen tydens ’n ter plaatse ondersoek met lede van die Onze Molen-huiseienaarsvereniging en ’n taakspan van die Durbanville-erfenisvereniging bevind die meul is nie geskik om tot ’n werkende meul herstel te word nie.
Die Durbanville-erfenisvereniging het die moontlikheid ondersoek dat die meul tot ’n werkende toestand gerestoureer kan word. Volgens Van Bart is die meul om verskeie redes nie herstelbaar tot ’n werkende meul nie. “Dit het wyle dr. James Walton reeds in die 1990’s uitgewys. Niks het sedertdien verander nie. “Die huidige restourasie-inisiatief is, om ’n ou Engelse spreekwoord te gebruik, ‘Flogging a dead horse’,” het hy gesê. Die oorspronklike meul was ’n stellingmeul met ’n balkon. Wat nou daar staan is, in Walton se destydse woorde, “’n Mickey Mouse-versiering” vir die woonbuurt. “Die masjinerie is bloot ’n demonstrasiemodel en sal nooit as bedryfsmeul kan werk nie. Die wieke kan ook nie draai nie, en al sou hulle kon, sal hulle teen die muur vasslaan. . Na bladsy 2.
From today TygerBurger readers will have access to TygerBurger content on their cellphones. TygerBurger’s new mobisite – tygerb.mobi – went live today. It can be accessed from any cellphone with an active internet/ WAP service. The mobisite has been developed to be compatible with the screens of over 7 000 different handsets. Readers will be able to interact with TygerBurger and each other on this new platform. The mobisite will be packed with news of local interest fed through from TygerBurger’s website. Read and comment on selected articles from the newspaper and website, get access to breaking news, extra photos and other multimedia content, the weather forecast, events and blogs. To mark the launch one lucky mobisite reader will win a Middle Eastern Mud Ritual for two at Life Day Spa Cape Town situated in the Crystal Towers Hotel in Century City. The prize includes Dr Rey beauty products. More prizes, including Spur vouchers and movie tickets, are up for grabs for people registering as users on the mobisite. . Send an email to web@tygerburger.co.za to let us know what you think of the mobisite.
TygerBurger’s new mobisite went live today. It can be read on any cellphone. Photo: Carina Roux
SUPER LOW PRICES Pork Braai Chops
29.99 p/kg
Calvinia Wors
39.99
p/kg
Stewing Beef
35.99 p/kg
Pork Eisbein
(Whole / Sliced)
Prices valid at all Brito’s stores from Wednesday 01 August until Saturday 04 August 2012. While Stocks Last. E&OE Brito’s Meat Centres Customer Information: Tel: 021 950 1000. Address: Cilmor Street, Kaymor,
24.99
p/kg
Chicken Braai Packs
Stikland, 7535. www.britos.co.za
18.99 p/kg
750g Ham & Tongue
12.99 each