DURBANVILLE
AL GREAT DE Li-ion Twist Screwdriver CS-360L • 3.6V • 3 - 5 Hours charging time • Built-in LED work light
SAVE R130
19999
SPIRO’S
• Offer available from 08 - 21 April 2013
Tel: 021 976 3110
Woensdag, 17 April 2013 | Tel: 021 910 6500 | epos: nuus@tygerburger.co.za | www.tygerburger.co.za
Classifieds reach more readers
Die bakkie van die vermeende rowers (links), wat vasgeboei op die sypaadjie lê, lê op sy sy ná ’n wilde jaagtog in Durbanweg.
FOTO: CARINA ROUX
SKIETERY: DRIE ROWERS VAS NÁ WILDE WESTETONELE
Misdaadinaksie! DESIREÉ RORKE
D
it was soos ’n greep uit een van Hollywood se beste aksiefilms – ’n kaping, jaagtogte, heen-en-weer-skietery, botsings en R400 000 se buit – alles gisteroggend in Durbanville se strate. Drie vermeende rowers is uiteindelik vasgetrek ná ’n skietery waarin sowat tien skote tussen die vermeende rowers en Fidelitywagte geskiet is, terwyl hulle in Durbanweg afgejaag het. By Sentinelstraat het die bende met hul wegkommotor teen die aankomende verkeer ingejaag en in ’n Golden Arrow-bus vasgejaag en omgeslaan. “Ek het ’n harde slag gehoor en gesien hoe die wit bakkie in die lig opvlieg. Toe ons daar kom, het die voertuig begin rook en die drie mans het met vuurwapens in die hand uit die voertuig geklim,” sê ’n ooggetuie wat ten
tye van die ongeluk in Durbanweg afgery het. Hier is die rowers, wat net ligte beserings opgedoen het, deur die wagte aangehou tot die polisie opgedaag het. Die bestuurder van die bus het ligte beserings opgedoen en is na ’n plaaslike hospitaal vervoer. Volgens Durbanville se polisiewoordvoerder, lt. Marcell Rhode, het die rowers vroeër die oggend omstreeks 10:00, ’n British American Tabacco (BAT)-vragmotor in Newstraat naby die taxi-staanplek gekaap.
Sigarette “Hulle het met die trok tot in Skilpadstraat gery, waar hulle die sigarette in hul paneelwa gelaai het. Die trok was glo toegerus met ’n kamera en die maatskappy het hul sekerheidsmaatskappy, Fidelity, gekontak vir gewapende reaksie,” sê Roode. Volgens hom het die Fidelity-voertuig die
Celebrate the Good Life with MANY
ffers Special O ays w a e iv G &
32” LED TV 32LS3150 - HD Ready - HDMI Input - USB Input - 2 YEAR GUARANTEE
for the Month of April 2013
&
VALID @ ALL BRANCHES UNTIL WEDNESDAY 1 MAY 2013 - WHILE STOCKS LAST
SPECIAL
R3199
42” CINEMA 3D FULL HD LED TV 42LM3400 - Full HD 1080p - 2D to 3D Conversion - HDMI Input - USB Input - 2 YEAR SPECIAL GUARANTEE
R4999
OPEN 7 DAYS A WEEK BELLVILLE - 021 944 3330 DELIVERY SERVICE AVAILABLE
rowers by die verkeerslig by Tindalestreet ingehaal en langs hulle gestop. “Hulle het hulle beveel om uit te klim, maar die rowers het geweier en het weggejaag,” sê hy. Die Fidelity-wagte het hulle agterna gesit en etlike sekonders later het die rowers na bewering op die wagte begin skiet vanuit hul jagende motor. Volgens Jannie Geldenhuys van District Bassett, het die Fidelity-wagte teruggeskiet en blykbaar een van die voertuig se bande getref. Die polisie kon nog nie die waarde van die sigarette bepaal nie, maar volgens ’n TygerBurger-bron was dit sowat R400 000. Volgens die polisie het rooftogte op BATvragmotors deur sindikate in die afgelope tyd toegeneem. Gisteroggend se kaping is na bewering die sesde voorval in net een maand. Die maatskappy het met druktyd nog nie op ’n navraag reageer nie.
Accessing and advertising in TygerBurger’s classifieds section is now just a click away. Our classifieds section, powered by OLX, went live on our website (www.tygerburger.co.za) at the beginning of last week, giving readers online access to the classified advertisements that appear in the printed paper. Those who advertise in the classifieds section get more exposure, by also reaching TygerBurger’s online readers. TygerBurger then went a step further and added an easy upload section where advertisers can now book, upload and pay to place a classified advertisement in the paper. These advertisements will appear in the newspaper and then also on the website on distribution days (Wednesday). To use this, advertisers will first have to register and login to the TygerBurger website and then click on the Classified adverts can now Classifieds be uploaded via our website icon (“Place in five easy steps. your print advert”) in the welcome tab. Once you have completed your details, you will be taken through the very easy-to-use, five-step booking system in which you select the section, edition and date and then build your classified advertisement according to one of six different templates. Confirm your order and then pay via a secure page using either your Visa or MasterCard, or PayU. The advertising prices are determined according to the template you pick, ranging from R91,20. V Visit www.tygerburger.co.za or email web@tygerburger.co.za for more information.
AMPLE FREE PARKING
CAPEGATE • DIEP RIVER • PARKLANDS GREEN POINT • TOKAI • PAARL SOMERSET WEST • N1-NORTHGATE ESTATE
13kg TOP LOAD WASHING MACHINE - Stainless Steel Tub - 8 Programmes - White 34 Litre SolarDOM LIGHTWAVE - 2 YEAR MICROWAVE OVEN GUARANTEE - Multifunctional Cooking - Metallic Finish - 2 YEAR GUARANTEE
SPECIAL
R2999
SPECIAL
R3999
With ANY purchase of R3000 or more, you will receive a
R100 TAFELBERG DISCOUNT VOUCHER to use on your next purchase !
TV LICENCE & ID REQUIRED WITH ANY PURCHASE OF A TV, PLASMA, LCD or LED.
MAN
in-st
Y
ore s M O R E peci als !
B E D o n ’t T H E R m is s out E !!
315 Litre FRIDGE BOTTOM FREEZER - with Water Dispenser - Nett capacity: 296 Litres - Frost Free - A Energy Efficiency - Metallic Finish - 2 YEAR GUARANTEE
SPECIAL
R5999
Credit terms available (Terms & Conditions apply) - We accept all major credit cards, RCS, Cape Consumers / b-Smart Cards (no surcharges) - We reserve the right to limit quantities - E & OE - All prices inclusive of VAT