DE GRENDEL SOMETHING FOR EVERYONE
CRAZY PLASTICS BELLVILLE
FOLLOW OUR SOCIAL PAGES:
170 Durban Road, Bellville, Cape Town 021 949 8900
Woensdag, 17 Junie 2020 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za
@TygerBurger
NETWERK24. ALLES OP EEN PLEK.
TygerBurger
Teken in by www.netwerk24.com.
Mask drive for hotspot schools Edu-Mthombo visited Silverleaf Primary School in Dunoon on Friday, 12 June as part of their mask donation drive to collect masks for schools in the hotspot areas in Cape Town. This initiative is said to minimise the spread of Covid-19 in the province with donations from friends, family and work colleagues of Edu-Mthombo. Pictured is Anita Mbinyashe, a Grade 7 learner at Silverleaf Primary School in Dunoon. Read the full story on page 12. PHOTO: CINDY WAXA
PANORAMA PALMS: 6 STERFTES IN SORGEENHEID
Nóg gevalle by tehuis RICHARD ROBERTS @richardjohn_rj
S
edert die eerste Covid-19-besmettings by Panorama Palms, ’n tehuis vir bejaardes, aangemeld is, is nog personeellede daar positief getoets. Twee weke gelede het die tehuis aangedui dat 39 van sy inwoners en 35 van sy personeellede positief getoets het. Ruan de Wet van Trans-50, wat die fasiliteit in Uys Krige-rylaan in Panorama, bestuur, het aan TygerBurger bevestig dat
daar sedert die laaste kommunikasie nog twee personeellede positief getoets het. Volgens hom is 22 inwoners in die sorgeenheid ook weer getoets op die tehuis se onkoste. “Almal het negatief getoets,” sê De Wet. Hy sê tans is daar nog agt inwoners in die afgebakende Covid-19-eenheid. “Altesame 25 het herstel en het teruggekeer na hul kamers. Die personeel keer stuksgewys terug soos hulle herstel, en in hierdie stadium is daar nog sowat 13 afwesig as gevolg van positiewe toetsuitslae. Met sommige gaan dit goed, party sukkel egter
om gesond te word.” De Wet voeg by: “Daar is ongelukkig gereeld sterftes in ’n sorgeenheid en tot nou het ses inwoners gesterf wat positief getoets is – nie noodwendig as gevolg van Covid-19 nie.” Hy het vroeër genoem dat die eerste geval van Covid-19 op 15 Mei aangemeld is. Joshua Chigome, woordvoerder van die departement maatskaplike ontwikkeling, het by navraag gesê die departement mag nie vertroulike inligting oor tehuise se Covid-19-gevalle bekend maak nie.
“Verder is dit die familie van die ouer persoon of die bejaarde self of die raad van die tehuis se besluit om bekend te maak of hulle wel positiewe Covid-19-gevalle het,” sê Chigome. Personeellede kan ook vrywillig besluit of hulle hul besonderhede wil deel, sê hy. Chigome sê slegs die provinsiale departement van gesondheid kan bevestig hoeveel tehuise vir bejaardes wel tot dusver Covid19-gevalle aangemeld het. Die gesondheidsdepartement het egter nog nie kommentaar gelewer nie.
POLES
Gum & Pine Rough & Machined
Chat to our experienced staff who will gladly assist with your project, saving you money And helping you get it right the first time
UP TO
40%
DISCOUNT
h
NOW
STRUCTURAL TIMBER
•Standard width: 0.9m igh 1.8m
Standard Heights: 1.2m 2.1m 1.5m 2.4m 1.8m 3.0m
1. 8 m
WAS R 618 p/m NOW R 370 p/m
CI PE A
L
Slatted Timber Fencing CCA, H3 Treated 21mm slats eg . 1.8m high
S
MANUFACTURE - INSTALL - RETAIL STORE - DIRECT TO PUBLIC
Gates
40%
DISCOUNT
on Standard Horizontal Rustic Fencing Panels CCA treated H3
WAS R551 p.m. NOW R330 p.m.
WAS R 7750 NOW R 5270
KIDDIES WENDY
MASON TOOLS
32%
DISCOUNT
1. 2 m
h
x 2.4 m igh
WAS R208 p.m. NOW R125 p.m.
40%
DISCOUNT
T’s & C’s apply
TIMBACORE RUSTIC PICKET FENCING
Balau, Garapa & Massaranduba STOCK CLEARANCE SALE eg. 8 seater J.Sleeper Table & Chairs
All Mason tools with life time guarantee
15 Farad street Stikland, Bellville, ( NEXT to the
WAS R 25 986.00 incl. vat NOW R 17 670.00 incl. vat
On current stock only! T’s & C’s apply
RUSTIC FENCING
H3-TREATED, 20 YEAR SABS APPROVED
RAILWAY SLEEPERS Customize to your specifications
HARDWARE
T’s & C’s apply
32%
DISCOUNT ON RAILWAY SLEEPERS & OTHER HARDWOOD FURNITURE
Garapa Gold 20 x 90
• Structural Timber • PAR • Loglap Weather Board • Tongue & roove V Joint • Sleeper Wood Planks • Flooring Planks • Rustic Timber Shiplap • Knotty Pine, etc
POSTS
067 404 5793
ON RETAIL NOW (T’S & C’S APPLY) GARAPA DECKING ALSO DO BALAU & MASSARANDUBA
We Supply and install
Supply and Deliver to the
DIY
HORIZONTAL FENCING
140 x 140mm square posts up to 9.6m CCA Ttd. H4 Also Stock 102 x 102mm Post 95 x 95mm Post 69 x 69mm Post
Freeway) TEL: 021 949 5555 •021 425 2555 • www.timbacore CELL: 081 598 0006
CLAIM YOUR
071 602 5939
Retail Shop: Open Mon - Thurs: 07:30 - 17:30 Fri: 07:30 - 16:00 • Sat & Public Holidays 7:30 to 13:00 X1W6VG05-AL170620