Tygerburger Bellville 5 December 2012

Page 1

BELLVILLE GIFT CARDS NOW AVAILABLE • BELLVILLE: 021 919 1106 • KENILWORTH: 021 671 9050/1 • MILNERTON: 021 528 4000 • CONSTANTIA 021 794 2221 • SOMERSET WEST: 021 852 7400 www.stodels.com

Woensdag, 5 Desember 2012 | Tel: 021 910 6500 | e­pos: nuus@tygerburger.co.za | www.tygerburger.co.za

Books rock their world

The foundation phase of Kenridge Primary School recently presented a musical titled Books Rock ’n Rule, the highlight of the year. The ‘wolves’ in Little Red Riding Hood were Kayle Devine, Miles Blount and Timothy Metcalf.

MISDAAD: GROENVALLEI MÓÉT BUURTWAG KRY, SÊ SAPD

Dwelm­dilemma! JANA BEKKER

Groenvallei het dringend ’n buurtwag nodig nadat dwelmhandel drasties toegeneem het. Dít was die wekroep van kol. William Smit, bevelvoerder van die Bellville-speurders, aan die inwoners van dié gebied. Hy het dié beroep gedoen by ’n vergadering verlede Saterdag waar inwoners hul griewe gelug het oor verskeie probleme wat in Groenvallei ondervind word. “Probleme kan nie alleenlik

deur die polisie of alleenlik deur inwoners aangespreek word nie,” sê Smit. Hy sê in die afgelope tyd is ’n toename van dwelms in Groenvallei beleef. “Dit gebeur dikwels wanneer druk toegepas word in ander gebiede,” sê Smit. Hy sê Parksig Villas in Bellville, waar verskeie operasies die afgelope maande gehou is, is ’n goeie voorbeeld hiervan. Inwoners is ontsteld oor verskeie gebeure wat bydra tot die verval van die gebied. Een hiervan

is dwelmhandelaars en -gebruikers wat oop en bloot in die gebied dwelms koop en verkoop. Dwelmgebruikers woon ook in van die huise in die gebied. “Ons het al saans in die paadjies tussen die huise mense met naalde in hul arms betrap,” sê ’n ontstelde inwoner. Inwoners, wat uit vrees vir hul veiligheid nie geïdentifiseer wil word nie, sê hulle het al gebruikte kondome in hul erwe opgetel, terwyl daar ook al in hul erwe ontlas is. “Spuitnaalde en sakkies lê die

wêreld vol – in die paadjies, parkies en parkeergebiede,” sê ’n ontstelde inwoner. Inbrake vind baie gereeld plaas en inwoners beweer van die dwelmgebruikers steel by ander inwoners. “By een spesifieke huis word saans soms só lawaai dat ’n mens nie kan slaap nie,” sê ’n ander inwoner. Verskeie enkellopende en ouer vroue woon in die gebied en wanneer hulle saans ná donker tuiskom, is hulle te bang om van hul motors tot by hul huise te loop. V Na bladsy 2.

TREAT YOURSELF THIS FESTIVE SEASON 65 dm

WAS 54.95

WAS 79.95

NOW

29

PETUNIA SUPERTUNIA

BARK

DURANTA SAPPHIRE SHOWERS

WAS 44.95

95

NOW

22

95 Each

TOTI MEDIUM POT

WAS 199.95

NOW

124

RECTANGULAR PATIO TABLE AND 4 CHAIRS WAS 3899.95

Each

NOW

32

95

95

2499

95

Set

Each

WIRE HANGING BASKET 35cm WAS 69.95

BELLVILLE KENILWORTH MILNERTON CONSTANTIA SOMERSET WEST

188cm WAS 179.95

129

Each

NOW

3995 Each

021 919 1106 021 671 9050/1 021 528 4000 021 794 2221 021 852 7400

PATIO BENCHES

CAST IRON WITH WOOD WAS 899.95

NOW

NOW

95

Each

NOW

INFLATABLE KIDS POOL

59995 Each

HOSE PIPE

15m x 12mm

WAS 99.95

NOW

6995 Each

METAL TUBULAR WITH WOOD WAS 1199.95

NOW

79995 Each

www.stodels.com

Offers valid till 9 Dec 2012 while stocks last


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
Tygerburger Bellville 5 December 2012 by Tygerburger Newspaper - Issuu