TygerBurger Bellville - 11 December 2019

Page 1

BELLVILLE

Woensdag, 11 Desember 2019 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za

@TygerBurger

TygerBurger

11 tydskrifte + 35 koerante

Netwerk24. Alles op een plek.

Teken in by www.netwerk24.com.

Spreading Christmas cheer

Ziyanda Nocanda (also known as Jingles the clown) from Boston helped make sure children had a Christmas party to remember when she was part of the entertainment at Oom Piet’s Christmas party hosted by Durbanville Rotary over the past few weeks. This picture was taken during the last party on Saturday. More pictures on page 8. PHOTO: NIELEN DE KLERK

INWONERS GESTRAND: BEJAARDES SUKKEL

Hysbak-krisis by tehuis NIELEN DE KLERK @nielendk

’n

Tehuis in die hart van Bellville sit met ’n reuse-probleem. Sy laaste werkende hysbak gee stadig die gees. Vir die seniors van die ACVV Ons Tuiste

is die hysbakke en trappe al manier om by hul kamers uit te kom. Die meerderheid van inwoners kan egter nie sonder looprame of rolstoele oor die weg kom nie en daarom is die trappe nie ’n opsie nie. Een van die twee hysbakke het reeds ophou werk en die laaste een loop net op genade. Volgens die bestuurder van die tehuis,

Flip Erasmus, gaan hulle nou drasties moet begin geld insamel voor hulle glad nie meer ’n werkende hysbak het nie. Hul situasie word vererger deur die ouderdom van die hysbakke self. Daar is nie meer onderdele beskikbaar nie en die tehuis gaan moet opdok vir splinternuwe hysbakke – teen ’n aardige bedrag van meer as R900 000

per hysbak. Erasmus vertel hulle het reeds tydens beurtkrag die uitwerking van ’n tekort aan hysbakke beleef. Die kunstenaar Rooies het tydens beurtkrag kom optree en omdat byna niemand die trappe kon gebruik nie, was daar net enkele bejaardes by die konsert. VNa bladsy 2

POLES

CLAIM YOUR M A N U FA C T U R E - I N S TA L L - R E TA I L S T O R E - D I R E C T T O P U B L I C STRUCTURAL TIMBER

GARAPA DECKING ALSO DO BALAU & MASSARANDUBA

NOW R330 p.m. T’s & C’s apply

NOW R 5270

KIDDIES WENDY

MASON TOOLS

NOW R125 p.m. T’s & C’s apply

TIMBACORE RUSTIC PICKET FENCING

HARDWARE

Supply and Deliver to the

DIY

HORIZONTAL FENCING STOCK CLEARANCE SALE

All Mason tools with life time guarantee

We Supply and install

NOW R16 875.00 incl. vat ON RAILWAY SLEEPERS & On current stock only! T’s & C’s apply OTHER HARDWOOD FURNITURE

HORIZONTAL FENCING

X1VXCNB5-AL111219


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.