RAVENSMEAD & BELHAR
Woensdag, 4 November 2020 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za
@TygerBurger
TygerBurger
New sports complex unveiled
The Nooiensfontein Sports Complex was unveiled on Saturday. As part of the event a soccer tournament was held and it was eventually won by Highgate United. Here they are celebrating their victory. See story on page 3.
GEEN HEENKOME: 13 MENSE OP STRAAT
Brand eis vier huise BRENDEN RUITER @ruitervaniewind
V
ier gesinne van Wesbank het bykans alles verloor toe hul huise verlede week afgebrand het. Dis in hierdie stadium nie duidelik hoe die brand ontstaan het nie, maar 13 mense, onder wie ’n swan-
ger vrou en bejaardes, sit nou sonder ’n heenkome. Charlene Steenkamp, een van die slagoffers, sê sy het nagskof gewerk en wou net ’n slapie vang toe sy ruik iets brand. “Die een gedeelte van my wendyhuis was reeds aan die brand en ek moes uithardloop. Toe ek buite kom, het ek gesien die bure se huise is ook in vlamme. Ek kon nog gedeel-
tes van my wendyhuis red, maar die ander mense het alles verloor,” sê Steenkamp. Jermaine Carelse, die Stad Kaapstad se woordvoerder oor brand- en reddingsdienste, sê brandweerpersoneel het verlede Dinsdag om 08:17 op ’n noodoproep gereageer. “Hulle het gevind informele strukture in Diepwater en Wesbank is aan die brand. Al-
tesame 12 van Belhar en Mfuleni se brandweerpersoneel is ontplooi. Toe hulle op die toneel kom, was drie strukture by nommers 99 en 91 aan die brand. Die strukture by 99 was verwoes, terwyl die een by 91 net gedeeltelik beskadig is. Teen 09:27 was al die vlamme geblus,” sê Carelse. V Vervolg op bl. 4
BELHAR
DENTAL CARE
Cnr. Sonata & Organ Avenue, Belhar
TEL: 021 952 2449 • PHONE TO MAKE APPOINTMENTS
WE ARE OPEN
• FILL IN THE COVID-19 CONSENT FORM
FOR ALL YOUR
• FILL IN ALL MEDICAL HISTORY
DENTAL EMERGENCIES
• ALL PATIENTS TO WEAR A MASK
DURING THE
• REDESIGNED WAITING ROOM
COVID-19 PANDEMIC
• TO COMPLY WITH SOCIAL DISTANCING info@capedentalcare.co.za
belhar@capedentalcare.co.za
EERSTERIVER 021 904 0556 • RONDEBOSCH 021 696 4238 • RETREAT 021 715 6955 X1WDVGBN-AL041120