3 minute read

HOËR LANDBOUSKOOL BOLAND EERSTE XV

HOOFAFRIGTER

VAN DIE EERSTESPAN:

HOËR LANDBOUSKOOL BOLAND

Wat kan die skool en ouers hierdie jaar te wagte wees van julle span?

Ons is ‘n span wat alles op die veld los. Ons het `n veggees in die span die jaar wat ongelooflik is. Ons manne speel met baie selfvertroue en dit kan op die veld gesien word.

Hoe is die samestelling van die span vir die naweek? Enige beserings?

Ons is deur die jaar baie geseën dat ons nie baie beserings gehad het nie en dit is alles te danke aan ons Sportwetenskaplike, Johan van Rooyen. Die werk wat hy in die af-seisoen en in die seisoen doen, is werklik ongelooflik! Ons het deur die jaar baie min ontwrigting gehad.

Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar?

Uit en uit ons spankultuur! Hierdie seuns weet almal wat hulle reeds hierdie seisoen opgeoffer het en weet hoekom hulle dit doen! Daar is regtig ‘n liefde in die span vir mekaar, vir ons skool en vir ons families.

In jou opinie, wat is die eienskappe van `n goeie rugbyspeler?

Hy moet afrigbaar wees. Hy moet respek vir homself, sy span, afrigters, opisie en die sport rugby hê. Hy moet verantwoordelikheid kan vat! Hy moet bereid wees om hard te werk en teleurstelling te kan verwerk.

Wat is jou filosofie as `n afrigter? Om ‘n kultuur vir my spelers te skep waar hulle vry voel om hulself uit te leef, betrokke te raak met afrigtingsessies en die sport te geniet! Dit gaan nie oor wen nie maar om ‘n seun ‘n man te maak, sodat hy eendag ‘n goeie pa vir sy kinders kan wees. Deur sport kan ons leerders die waardes van die lewe leer en dit is DIE BELANGRIKSTE!

Is daar enige afrigters waarna jy opkyk?

Verseker! My broer Andras Molnar, Rudi Dames en Sean Erasmus is net ‘n paar om van te noem.

Meer as 2000 skole landswyd deel hulle skole nuus met ons d.m.v gedrukte koerante of aanlyn nuus.

70 000+ ouers lees dié skole nuus maandeliks op www.awsumnews.co.za

Awsum News

Hoër Landbouskool Oakdale - o.19B Rugby

Hoër Landbouskool Oakdale - Dirigente

Voor: Sine Mdlankomo, Lohan Gerber (k), Mnr. Gerhard Holtzhausen, Mnr. Pieter Wessels, Mnr. Ernie Durrheim, Jannes Snyman (o.k) en Jaco van de Venter.

Middel: Jandrian Goosen, Malan vd Merwe, JT Jackson, Jean Coetzee, Liam Lightley, Ruan Swart, Christian Vorster, Kai Pratt, Ryno Steyn, CT Vosloo en Anrich Scheffer.

Agter: Wayne Ganniwa, Lee-Winn Pretorius, Jordan Ess, Jandré Nell, Hendriko Nel, Aaron Flanigan, Warren Labuschagné, Tyrese Plaatjies en Reinhart Viljoen.

Voor: Luan van Tonder, Nathan-Lee Gordon (o.k), Mnr. Tjaart Naudé, Adrian Smith (k), Mnr. Philip Hattingh, Björn Onrust en Caleb Williams.

Middel: Bernard Badenhorst, Dian Rabie, Jacobus de Villiers, Sebastiaan Visser, Diaan Augustyn, HW de Waal, Henco Vermeulen, Francois le Roux en Andreas Badenhorst.

Agter: Neël de Kock, Jaylin Bacons, Kane du Plessis, Myburgh Eksteen, Moeshaan Mortlock, Mark-Hein Fourie, Dylan Conradie en Diaan Labuschagne.

Voor: Nuan Scheepers, Muller Geldenhuys (o.k), Mnr. André Bester, Mnr. Pieter van Huyssteen, Mnr. Ivan van Zyl, Gerrit Janse van Rensburg (k) en Marky Kortje.

Middel: Charlie Terblanche, Marno Meyer, Joshua Helmand, Stefan Vollgraaff, Pieter Barnard, Janu Wentzel, Lohan Dirker, Julian Hume en Devan Craig.

Agter: André Gouws, Ulrich van Dyk, Mich van Eeden, Stiaan Pool, Joseph van der Merwe, Callie Wannenberg, Logan Price en Lunen Coetzer.

The Print Office

Voor: Theuns de Bruyn, Artho Saayman (k), Mnr. Gerhard Holtzhausen, Mnr. Pieter Wessels, Mnr. Ernie Durrheim, Tyrese Plaatjies (o.k) en Jaco van de Venter.

Middel: Rico Ferreira, Aidin Booysen, Bernard Erasmus, Ruan Swart, Christian Vorster, Ryno Steyn, Frederik van Dyk en Jandré Nell.

Agter: Burger Erasmus, Reuben van der Schyf, Hendriko Nel, JT Jackson, Malan van der Merwe, Marnus Jv Rensburg, Franco van der Westhuizen en Rayden Jafta.

Voor: Juvaan Heathcote, Helgard Honiball (o.k), Mnr. Tjaart Naudé, HW de Waal (k), Mnr. Philip Hattingh, Gustav Schutte en Christof Delport.

Middel: Danté Lategan, André Viljoen, Dian Rabie, André van der Merwe, Ruan Groenewald, Schalk Barnard en Moeshaan Mortlock.

Agter: Luan van Tonder, Neël de Kock, Dylan Conradie, Sebastiaan Visser, Ruben Bezuidenhout, Kruger van Rooyen en Richter van Heerden.

Voor: Trevor Horne, Stiaan Pool, Mnr. André Bester, Mnr. Pieter van Huyssteen, Mnr. Ivan van Zyl, Marky Kortje en Kobus Lourens.

Middel: Jordan Newman, Alexander Loftie-Eaton, Johan Viljoen, Janu Wentzel, Dirk Vermeulen, Joseph van der Merwe en Dirk Wessels.

Agter: Ruben Ludik, Dirk Swart en Eugene Hopley.

Hoër Landbouskool Boland - o.16A Rugby

Hoër Landbouskool Boland - o.15A Rugby

Hoër Landbouskool Boland - o.14A Rugby

Hoër Landbouskool Boland - o.16B Rugby

Voor: Waka Frankforth, AJ-Neethling Binnemn, MJ Harmse, André Blewett, Malan Goosen, Hanno van Zyl.

Adam van Schalkwyk, Ruan vd Westhuizen, Geo Williams, Jacques Retief, Diwan Grobbelaar, Gerdian Coetzee, Ewan Vercuiel, Niel Snowball, Liam vd Westhuizen.

Hoër Landbouskool Boland - o.15B Rugby

Hoër Landbouskool Boland - o.14B Rugby

Hoër Landbouskool Oakdale Gholfspan

Voor: Hennie Keyser, Mnr. Pieter van Huyssteen en Henry Theron.

Agter: Bobby-Luke Colborne, Zak van Heerden, Francois Labuschagne en Sasha Geldenhuys.

Hoër Landbouskool Oakdale Bergfietsryspan

Voor: Ruben Erasmus en Anrich Rademeyer.

Middel: Matt Barkley, Pieter de Kock, Lian Otto en Jaco de Wet.

Agter: Divan Greeff, Jan-Hendrik van Wyk, Wehan Swart, Zander Groenewald en Stehan Groenewald.