1 minute read

ATKV-Hartenbos staan bankvas agter die skole.

ATKV-Hartenbos wil graag vir beide skole sterkte toewens vir die groot wedstryde wat voorlê

HOOFAFRIGTER

VAN DIE EERSTESPAN: HOËR LANDBOUSKOOL OAKDALE

Die Wit-trui sal met trots gedra word. Die passie vir die skool en sy 95 jaar se tradisie en trots word uitgeleef.

Hoe is die samestelling van die span vir die die naweek? Enige beserings?

Dit is ‘n relatiewe jong span, maar die twee groepe vul mekaar goed aan.

Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar?

Ons is beweeglik en kan aanpas in verskillende toestande.

In jou opinie, wat is die eienskappe van `n goeie rugbyspeler?

‘n Speler wat sy trui op ‘n beter plek vir die Oakdale nageslag wil los.

Wat is jou filosofie as `n afrigter?

Om elke speler deur sport lewensvaardighede te leer wat hy vir die res van sy lewe sal koester.

Is daar enige afrigters waarna jy opkyk?