Northern Suburbs (May) High Schools

Page 7

NEWS / NUUS

Hoërskool Tygerberg MAY 2014 7

Link your brand to a school

Email - awsum@tiemedia.co.za or phone - 021 872 3880 WP-Kleure

Hier is van ons leerders wat WP-kleure vir aksienetbal verwerf het.

ATKV se debatskompetisie

Negentien van ons leerders het vanjaar aan die ATKV se debatskompetisie deelgeneem.

Agter vlnr: Liani Keown, Kayla van Wyk, Anuschka van Reenen, Charné Swart. Voor vlnr: Chané Steyn, Sanieta Maddix.

Poort-Skryfkompetisie 2014: Uitslae

Chanté Voigt en Zachary October is aangewys as toppresteerders (onder top tien landswyd in prosa) deur die Poort-Keurpaneel. Chanté se skryfstuk: “Ek het jou opgeskeur, maar die vlenters waai terug in my gesig”. EN Zachary se twee stukke: “Ek slaan jou deur die skoolbanke” en “CD-verkope”r. Caylene Davies se skryfstuk: “Die tiener en sy selfoon” het letterkundige meriete verwerf. Hierdie drie leerders se skryfwerk sal in die POORT 2014-publikasie geplaas word. Baie geluk.

Vlnr: Chanté Voigt, Zachary October, Caylene Davies.

Jeugkoor

Drie van ons leerders is gekies vir die Suid-Afrikaanse Jeugkoor.

Vlnr: Samantha Koegelenberg, Zane Sauls, Lucrecia Pietersen.

Ons Juniorspan: Vlnr: Corleze de Bod, Marelize Pretorius, Nadia van Rooyen, Annemie Sauerman, Demi Murray, Saskia Brönn, Daniëlle Geldenhuys, Pauli Brown, Janina Renk.

Ons Seniorspan: Vlnr: Kaylinn Africa, Liebe Burger, Janke Geldenhuys, Lerissa Rossouw, Isolde Gildenhuys, Valrushka Roux, Christiaan Punt, Mieke Futcher.

Netbal

Vier van ons dogters was deel van die WP se O.18 netbalspan wat in Oudtshoorn gaan deelneem het aan die Wes-Kaapproewe.

Vlnr: Zenia Fölscher, Roux-Jeanne Lawson. Nicole Brand en Mia Dreyer was afwesig toe die foto geneem is.


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.