Northern Suburbs (May) High Schools

Page 1

HOËRSKOOL

Lys jou besigheid op een van die volgende skole se 2014 yskasmagneet telfoongids:

Lys jou besigheid op een van die volgende skole se 2014 yskasmagneet telfoongids:

- Laerskool Welgemoed - DF Malan - Hoërskool Tygerberg Hoë

- Hoërskool Tygerberg - DF Malan - Laerskool Welgemoed Lae

E-pos: sales@tiemedia.co.za | Tel: 021 872 3880

Tel: 021 872 3880

E-pos: sales@tiemedia.co.za | Tel: 021 872 3880

awsum@tiemedia.co.za

WHAT TO FIND INSIDE AWSUM Scoop

Health

P2 Discover Robertson

P2 5 Facts about wine

P3 Handy hints for your home

P3 “Groepsdruk”

P3 Rawson Properties

P5 - P8 School NEWS

In & around the house

WHO WE ARE

Advertise in this newspaper - Contact: Liza Schreuder - (076) 614 2317 - liza@tiemedia.co.za Michelle van Zyl - (083) 414 6948 - michelle@tiemedia.co.za Editor Tenille Swanepoel - 021 872 3880 | tenille@tiemedia.co.za Graphic Designer Rowan Engledoe - 021 872 3880 | rowan@tiemedia.co.za AWSUM News is distributed to the following schools: NORTHERN SUBURBS: Primary schools: De Kuilen, Labiance, Bellville

Noord, Mikro, De Tyger, Welgemoed, Fanie Theron, Aristea Edgemead, Brackenfell, Durbanville Voorbereiding, Gene Louw. High Schools: HTS Bellville, Belville, Brackenfell, DF Malan, Tygerberg, Eben Donges, Stellenberg, Settlers, Durbanville, De Kuilen.

PRINTED BY - Paarl Coldset

NEWS

FREE GRATIS

NORTHERN SUBURBS

www.awsum.co.za

NUUS

MAY 2014

HIGH SCHOOL

AWSUM News

Vol magies, warm lyfies en ’n gróót plan

Idees vir ’n Warm Winterhart-projek

D

ie winter is hier! Die koue klop aan die venster, dit is tyd vir lekker pannekoek en sop, en die Kaapse reëns betrap ons gereeld sonder ’n sambreel. Maar … wat van hulle wat nie ’n sambreel het nie – ook nie ’n huis met vensters of ’n ietsie warm om te eet nie? Vir talle minderbevoorregtes hier in ons streek is die winter vreesaanjaend. Ons hart bloei wanneer ons ’n man, vrou of kind op straat sien wat in wind en weer staan en bedel. Die meeste van ons wil graag iets vir hulle doen … maar ons weet dat om geld te gee nié ’n goeie idee is nie. Hier is wel ’n klompie goeie idees; dit is prakties en dit kan maklik saam met jou gesin, jou vriende of jou klasmaats aangepak word. Só kan julle ’n verskil maak: Maak magies vol! Maak blikkieskos bymekaar, en rys, bone, pap, langlewe-melk en ander nie-bederfbare produkte, en begin ’n kosbank. Daar is altyd gesinne wat daardie kos bitter nodig het, én organisasies wat na sulke gesinne probeer omsien. Julle kan hier ’n groot verskil maak – en só ander se magies so vol soos julle s’n kry! Óúgoed is warmgoed Die koue en nat weer kry ons almal onder – maar het jy al daaraan gedink dat daar mense is wat in hierdie nat winter nie skoene het om aan te trek nie? Gaan kyk ’n bietjie in jou kas – en loer sommer in jou broer of suster of ma of pa s’n – en tel ’n bietjie

die pare skoene en tekkies wat nooit meer gebruik word nie. En die jeans wat nooit meer gedra word nie (omdat dit te styf sit!). En wat van die opgevoude kombers wat al twee jaar lank ongebruik daar lê? Dit is tyd dat daai goed ’n nuwe huis kry! En onthou sommer ook daardie serp wat nie meer cool is nie. Daar sál iemand wees wat dit sal LOVE! Onthou die Engelse spreekwoord: “One man’s junk is another man’s treasure!” Maak kleingeld groot! Kies ’n organisasie wat jy wil ondersteun – en doen dit dan! Kyk, ’n mens het mos altyd ’n klomp kleingeld in jou beursie (dalk gooi julle dit in ’n bottel wat iewers in die huis staan). Moedig jou bure, ouers en die res van die familie aan om van daardie swáár sente – én die ewe swaar blink geld – ontslae te raak.

Stuur vir ons fo to’s van júlle Warm Winterha rtprojek!

Stel dan ’n doelwit: Hoeveel geld WIL jy insamel? En: Wanneer wil jy die projek voltooi? Vertel al wat leef en beef daarvan op Facebook en whatsapp. Kry nou sommer jou hele skool hierby betrokke. Gaan teken dan ’n prent of die skoolwapen met bordkryt op ’n parkeerterrein of sommer op die netbalbaan (hoe groter die prent, hoe meer plek vir die geld!). Op ’n spesifieke dag – of by ’n spesiale geleentheid wat jy met die onderwysers gereël het – bring almal dan hulle kleingeld en pak dit binne-in die getekende prent. Jy sal jou verstom oor hoe groot kleingeld word! Daar is ’n KLOMP maniere om in hierdie winter ’n verskil te maak. Hierbo is maar drie idees.


NEWS / NUUS

Lifestyle - Rediscover Robertson

Discover Robertson...

ROBERTSON

2 MAY 2014

The Bruwer family combine their experience, personal attention and love for wine to produce a selection of the country’s finest wines.

S

ituated between the Langeberg Mountains and the Breede River, Robertson (or better known as the small town with the big heart) is the gateway to Route 62. This friendly town may be best known for its wines, as it forms part of the longest wine route in the world. But Robertson is bursting at the seams with attractions, activities, accommodation, and culinary delights to suit any traveller’s budget and taste.

Guests can visit wineries and game reserves, tribal art, cultural tours, museums and for the more adventurous: hiking trails and mountain climbing, 4x4 routes, canoeing, horse riding, even ostrich riding, fishing and caving. For foodies, the local farm stalls overflow with fresh produce, dried fruit and freshly made breads, homemade jams and preserves. This combined with spectacular scenery makes it a fabulous getaway ensuring visitors an unforgettable stay.

ON R317

Welcome to the heart of Route 62!

Tel: 023 626 4178 www.boncourage.co.za

BonCourage.indd 1

2014/05/20 9:02 AM

DID YOU KNOW? Five facts about wine.

When next you host a dinner party for friends, drop a few facts about your vino and impress your guests! Cork vs. Screw

Move over, cork, and make way for screw caps. Today, screw caps are replacing corks on more than just inexpensive bottles. Currently, screw caps seal 75 percent of Australian wines and 93 percent of New Zealand wines, and they’re gaining popularity in all countries, including here in S.A.

To Age or Not to Age?

It is a common misconception that all wines improve with age. In fact, more than 90 percent of all wines should be consumed within one year.

Use Your “Nose”

• The term bouquet refers to the

total scent of the wine. • Aroma is the scent of the grapes. • When wine tasters want to describe the bouquet and the aroma together, they use the term nose.

What Colour Tells You

As white wines age, they gain color. Red wines, on the other hand, lose colour as they age. To analyze your glass of wine, hold the glass on an angle in front of a white background, such as a napkin or tablecloth. White wines can range from a pale yellowgreen to a brownish hue. Reds begin at purple and scale all the way to brown.

Drink to Your Health!

According to Dietary Guidelines, there are 100 calories in a glass of wine (compared to 150 calories in a beer). Plus wine is a fat-free and cholesterol-free drink. Cheers! www.delish.com

S H E I L A M CACTUS

To advertise in this newspaper

www.sheilamnursery.com

Contact:

GARDEN & NURSERY

Spesialis kwekery van kaktusse en vetplante Adres: Klaasvoogdswes pad (tussen Robertson en Ashton op die R60) Tel: 023 626 4133 Besigheidsure: Ma - Do: 8h00 - 17h00 Vry/Sat en Vakansiedae: 8h00 - 16h00

Liza Schreuder - (076) 614 2317 - liza@tiemedia.co.za Michelle van Zyl - (083) 414 6948 - michelle@tiemedia.co.za


NEWS / NUUS

In and around the house MAY 2014 3

Handy hints for your home These Handy Hints will remind you of the ways you can save around the home – some you may be able to do, and others you may not be able to do, but every single one of them can help you save money and energy. Even if you only choose one or two, it all adds up! Fridge/freezer • Check seals and doors. Doors need to close firmly. • Check the temperature. Fridges work best between 3° and 5°, freezers work best between -15° and -18°. • Room to breathe. Fridges and freezers run better with air circulating around them. Heating • Check the temperature. Keep the room temperature between 18° and 21° in winter.

• Seal those cracks and gaps with blockers like a door ‘snake’ • Throw on a jersey so you can turn your heater down • Keep the curtains closed to keep the warmth in • Hot water • Shorten your shower to save water, money and energy! • Fix those dripping taps. They can waste up to 1 litre of water/hour • Hand wash single dishes instead of using the dishwasher

• Try a front loader washing machine they use less water and up to 60% less energy Electric pumps • Use the right size, and don’t pay for wasted energy • Install a timer, and only use it in off peak times or when you need to • Use a pool cover, this can reduce the need for filtering.

For more handy hints and a downloadable booklet that could help you save money and electricity visit www.dss.gov.au/sites/default/files/.../02.../hess_handy_hints_booklet.pd

Genoeg vir 4 mense Bereidingtyd: 10 minute Gaarmaaktyd: 20 minute 500 ml (2 k) rys, gekook en verkoel 2 blikke (170 g elk) tuna, gevlok 250 ml (1 k) bevrore ertjies, ontvries 1 rooi soetrissie, in blokkies gesny 2 tamaties, gekap 3 sprietuie, in skywe gesny ’n hand vol pietersielie, gekap 60 ml (¼ k) mayonnaise sap van 1 suurlemoen 30 ml (2 e) olyfolie sout en vars gemaalde swartpeper

i a a l S a n u T

1 Plaas die rys en tuna in ’n groot bak. Meng die ertjies, rooi soetrissie, tamaties, sprietuie en pietersielie in. 2 Roer die mayonnaise, suurlemoensap en olyfolie deur en geur met die sout en peper.

Come visit us at: Shop 6, Aurora Ipic Centre, Burton Street, Aurora, Durbanville Cell: 082 650 9258 | Tel: 0861 555 133 | Fax: 086 273 4010 | Email: admin.dv-elite@rawson.co.za 1. Rawson Durbanville Elite | 2. Rawson Rentals Cape Metro Elite

Come & see how we are changing! Free-range lamb R59.99/kg

Ostrich Mince R49.99/kg

Springbok Wors R57.99/kg

Spatchcocks R39.99/kg

Chedder & Gouda R69.99/kg


NEWS / NUUS

Health 4 MAY 2014

Die gevreesde woord… ”GROEPSDRUK”!

Deur Karla van Biljon

‘n Bekende aanhaling van Jim Rohn sê: “Jy is die gemiddeld van die vyf mense met wie jy jouself omring.” Hierdie woorde herinner ons aan die dringendheid en belangrikheid van die invloed wat ander mense op ons lewens het. Ons almal meet onsself daagliks op teenoor ander mense en dink: Ek is nie so intelligent of so mooi of so kreatief soos daardie persoon nie. In die proses onderskat en verkleineer ons ons eie waarde. En dit het tot gevolg dat ons onsself relatief tot daardie persoon wil verander en ‘n slagoffer van groepsdruk word. In plaas van die vraag “Hoe intelligent is jy?”, moet ons vra: Waarin ís jy intelligent? In plaas van “Hoe kreatief is jy?”, moet ons vra: Waar ís jy kreatief? Daar is ‘n engelse spreuke wat lui: “He who has the most certainty, rules the game.” So hoe kan jy jou kind help om selfversekerheid en selfvertroue te ontwikkel, sodat hulle die invloed van groepsdruk kan weerstaan: • Begin by jouself! Let op na die voorbeeld wat jy vir jou kinders uitleef en waar jy aan hulle demonstreer dat jyself onder groepsdruk val. Wees seker van jou eie waardes

– dit wat jou uniek maak– en omring jouself met mense wat hierdie unieke “jy” aanvaar en liefhet. • Vir jou kind: Help jou kind om te ontdek wat sy/haar waardes is. Vra eerder vir hulle kwaliteit vrae soos: Waarmee kan jy jouself vir ure aan een besig hou sonder dat iemand jou beïnvloed? Help hulle om eerder hierdie vaardighede te ontwikkel, wat hulle selfvertroue sal bevorder. Help jou kind om hom/haar te omring met vriende wat hierdie waarde in hulle raaksien en hulle help om dit te ontwikkel. Wanneer jy as mens sekerheid het oor wie jy is, wat jy wil doen en waarheen jy wil gaan, kan ander mense jou nie beïnvloed om te word wat hulle wil hê jy moet wees nie! Vir meer inligting, kontak Karla van Biljon: vanbiljonkarla@yahoo.co.za. Of kom woon die Familie Dinamieka Werkswinkel by om meer te leer oor wat jou eie unieke waardes is.

Preparing for Exams, what you need to know.

Yes we know, big tests can cause big stress. But here are a few AWSUM ways to help make exams’ stress free Some will experience an increase in blood pressure just by reading the title of this article! But the good news is that there are lots of things you can do to reduce your exam anxiety, stay healthy and perform at your best. Be Active When You Study The first step is to energize your study time. Yes, it’s important to have a quiet, distraction-free place for some extended power studying. To restore the blood flow to your brain, take miniactivity breaks like stretching, going to the bathroom on a different floor or dancing. This will renew your energy level and also help you sleep better. On the day of the exam, be sure to engage in some moderate physical activity to

FAMILIE DINAMIKA WERKSWINKEL Aangebied deur Karla van Biljon (Teologiese Meestersgraad in Kinder Spiritualiteit, RSG Oordenkings, TV Program aanbiedings en opgeleide DeMartini Metode Fasiliteerder)

22 Maart en 19 April 7 June Protea Hotel, Durbanville Protea Hotel, Durbanville Wil jy graag kommunikasie in jou familie verbeter en elke een in die gesin help om tot hulle volle potensiaal te ontwikkel? Kom leer saam tydens die werkswinkel, deur middel van The Demartini Method: • Om konflik in die familie te hanteer • Om mekaar se waardes te verstaan en te respekteer • Om in terme van mekaar se waardes te kommunikeer Vir meer inligting kontak: Karla van Biljon - vanbiljonkarla@yahoo.co.za

warm up your body and brain for writing the exam. Feed Your Brain Don’t forget that your brain needs healthy fuel to do its job properly. Good food = good mood. Tips for eating right during exams: • Dude, chewable Vitamin C is not a meal. • Eat at regular intervals. • Big meals keep on turning … in your stomach. • Meet breakfast, your new study buddy. • Choose powerful vegetables. • Smart snacking can enhance studying. • Stay well hydrated. Watch Your Time Last-minute cramming is often counterproductive and can send your stress level through the roof. Managing your time well can go a long way toward reducing your stress. Plan your study schedule for exams a few weeks in advance, especially when you have three or four in one week. Schedule some variety into your study schedule: Don’t spend too much time on one topic. Have a family member or friend ask you questions. Try teaching the concepts you need to know to the person who is helping you. (Teaching is also a great way to learn.) GOOD LUCK!

Lead your customers on the road this upcumming June/July Winter Holiday

g in h s li b u p e r a e W

uide G y a d li o H te a im lt the u ay with over 100 holid destinations. NEWS

/ NUU S

Book your space and let your advert be seen by more than 125 000 householdsbin the Western and Eastern Cape

NEWS / NUUS

R E T N I W OLIDAY H UNE J

2014

E D I GU

(From Moorreesburg to East London).

OL HE SCHO R V IV E T U S O T HOW

To book: Contact AWSUM News at 021 872 3880 or send a mail to awsum@tiemedia.co.za

H O L ID A


NEWS / NUUS

Hoërskool Durbanville MAY 2014 5 Nasionale Toneelkompetisie Vyf van HS Durbanville het deurgedring na die finale rondte van Hoërskool Bellville se Nasionale Toneelspelkompetisie wat deur Kyknet geborg word. Die finale rondtes het toe op 15, 16 en 17 Mei plaasgevind en die uitslag was as volg:

• Top-60: Andries Meyer (wat onttrek het), Carla Smith, Elzette Stramrood, Nienke Geldenhuys en Jumaine Hansen • Top-30: Carla Smith, Elzette Stramrood, Nienke Geldenhuys en Jumaine Hansen • Top-16: Elzette Stramrood, Nienke Geldenhuys

en Jumaine Hansen • Top-8: Nienke Geldenhuys en Jumaine Hansen

Vir die tweede jaar in ‘n ry het Hoërskool Durbanville die wenner van die Nasionale Toneelspelkompetisie opgelewer, naamlik Jumaine Hansen. Jumaine en Nienke is boonop gekies om in RSG-radiodramas te speel en Jumaine het ‘n rol losgeslaan in die toneelstuk Vaselinetjie wat volgende jaar op die planke gebring word.

Nienke Geldenhuys, Jumaine Hansen, Elzette Stramrood, Carla Smith en Andries Meyer.

Tweekamp

Unisa-Ererol

Swem

Nege van HSD se leerders verskyn op UNISA se ererol. Om op hierdie lys te kan verskyn, moes ‘n kandidaat wat die Unisa musiekteorie-eksamen in afgelê het, een van die volgende prestasies behaal het:

Hierdie leerders van HSD het medaljes ontvang tydens SA vlak 1, 2 of 3 swemkampioenskappe.

Agter, vlnr: Pieter Wasserfall, Joganan Geldenhuys, Wynand Bezuidenhout en Matthys Carstens. Middel, vlnr: Elsa Mijburgh en Niel Theron. Voor, vlnr: Kara Brink, Marli Branders en Lizél Zwarts.

Vlnr: Werner Meyer (vlak 2: 1 silwer, 2 goud), Jean Rabie (vlak 2: 1 silwer, 1 goud), Marinel Wegman (vlak 1: 4 silwer, 3 goud) en Rosaline Loubser (vlak 3: 1 brons, 1 silwer).

• •

Voorgraad 1 tot graad 2 Graad 3 tot 5: 90%

: 95%

WP-Kleure in hokkie

Die volgende leerders van HSD het WP-kleure in hokkie verwerf:

Marna Louwrens het ‘n goue medalje en SA-kleure verwerf by die SA Tweekampkampioenskappe in Potchefstroom. Sy was boonop een van die kapteine van die WP-Tweekampspan wat die nasionale junior trofee (o.11 tot o.19) tydens hierdie kampioenskappe verwerf het. Die totale getal deelnemers by die SA’s was 800 en WP is die provinsie wat die meeste medaljes verwerf het.

Agter: Anje Smith (O/14-Noordsone), Jean-Marie Bettings (O/16-Noordsone) en Carissa Cronje (O/14-Noordsone). Voor: Marné du Plessis (O/18Noordsone), Izaan de Wet (reserwe, O/14-Noordsone), Danelle Kritzinger (O/14-Noordsone) en Shannon Steyn (O/16 B WP). Afwesig: Michaela Schonegevel (O/14 Noordsone). Marna met haar goue medalje.

HTS Bellville The Hattie hockey boys keep a clean sheet! A reshuffling of scheduled fixtures demanded that our 1st team play two matches within 3 days time. The boys stepped up to the challenge at the BTHS Hockey field beating Jan Van Riebeeck 5-0. Saturday demanded the boys to put together another good performance, and they did so by winning the encounter against visitors, Camps Bay High, 4-0. The BTHS right wing, Kyle Samuels, was one of the team’s outstanding players during this match. We are very proud

HTS come out on top against Parel Valley The 1st XV rose to the occasion in Somerset West against a tough Parel Valley team. BTHS scored a well-maneuvered try through winger, Michael De Klerk, who dove in under the post to make the score 12-7 at half-time. ‘Hattieguts’ prevailed in the 2nd half and saw a highly motivated defensive effort by the visitors which led to a penalty by fly half, James Ockhuis, as well as the match-winning try by winger, Dylan Naidoo, who sprinted in under the post to clinch the match for BTHS.

SAICE Water Competition

On Saturday, 10 May 2014, 10 Bellville Technical High School students took part in the UCT annual water competition. After being given an hour to complete their models, our boys did very well and reached the finals. The learners that took part in the competition were, Ashwin Cupido, Keanan Cupido, Kevin Sias, Desire Kabwanga, Justin Mc Kelvey, Dominic Van Zyl, Cameron Fell, Dylan Fry, Justin Ronald and James Mercuur.

Op Dinsdag, 6 Mei, het HTS Bellville opgetree as die gasheer vir die derde Landloop liga van 2014. Die beste presteerders van HTSB was Lee-Roy Cameron (6de) en Zachary Manuel (8ste).

Arno Beukes (Gr.12) and Clint van Rooyen (Gr.9) received their Northern zone colours in chess.

(Congratulations to the Spartans u.14 rugby - on their 46-0 victory. League try stats: 17 tries for 2 against in four matches).

Mnr Michael Koopman, nuwe skoolhoof van HTS Bellville word sommer met die intrapslag gewys waar die HATTIES se hart lê - by naasteliefde. Mnr Koopman is ‘n gereelde skenker en sy 53 ste pint was net so welkom.

Table tennis pride of HTS

Landloop Northern Zone Chess

Nuwe bloed word vinnig opgeraap en getap

The learners doing our school proud in the Western Province team are from left to right: Ashton Lesar, Mr Treu(Coach), Lee-Ann Amon, Mr Koopman(Principal), Richard Fitzgibbon and Rogan Smith. Lee Anne has achieved Provincial colours this year . Ashton Lesar achieved Provincial colours for the second year. Rogan Smith got his Provincial colours when he was only 11 years old. Rogan and Richard Fitzgibbon did extremely well as doubles partners this year in the Western Province Open.


NEWS / NUUS

Hoërskool Stellenberg 6 MAY 2014

Link your brand to a school

Email - awsum@tiemedia.co.za or phone - 021 872 3880 Stellies does it again!

Twenty girls of Stellenberg High School were chosen to represent Western Province in various hockey teams. It is a tremendous accomplishment for the school.

Stellenberg wiskunde-leerders behaal uitmuntende prestasie In die onlangse Wiskunde Olimpiade van die Universiteit van Kaapstad het 52 deelnemers van Hoërskool Stellenberg meriete-sertifikate ontvang. Sowat 7000 leerders van 150 skole neem jaarliks aan dié kompetisie by die UK-kampus deel. Met ‘n 8ste plek was Stellenberg vanjaar een van die top10-skole! Die top10-skole is: 1. Rondebosch Boys’ High 2. Bishops 3. Westerford 4. Parel Vallei 5. Herschel 6. Rustenburg 7. Reddam College Constantia 8. Stellenberg 9. Somerset College 10. Wynberg Boys’ High Marli Heynemann verwerf ‘n goue toekenning vir ‘n top-10 posisie in graad 11. Sewe leerders is ook uitgenooi na die Invitational Challenge na aanleiding van hul goeie prestasies in hierdie kompetisie. Hulle is: Jacques Wüst; Ludwig Sander; Justin Fouché; Wentzel van Zyl; Amari van Niekerk; Marli Heynemann en Maxi Keresztesi.

Back row: Robyn Peskin, Kayla de Waal, Danielle Potgieter, Anke Retief, Kaylen du Toit, Ané Dijkstra, Monya Miller, Emma Hedinger, Mignon Bettings, Caitlin Butler, Lizé Steyn. Front row: Elandri van Aardt, Annamarie Wüst, Megan Grobbelaar, Kaydee Miller, Mikaela van Tonder, Shanie Janse van Rensburg, Dené Mostert and Chloé Vercuiel.

Stellies rugby starts with a bang

Stellenberg 1st team rugby win both their games in style at the Wynberg festival. Stellenbergs 1st team played 2 games and won both convincingly. Their first game was against Pearson High School form Port Elizabeth and won 39-5. Their second game was against a team all the way from Namibia, Windhoek High, and the final whistle ended with a 50 – 0 victory.

Marli Heyneman het ‘n goue toekenning verwerf vir ‘n top-10 posisie in graad 11.

Die leerders van Hoërskool Stellenberg wat meriete sertifikate vir goeie prestasie ontvang het tydens die Wiskunde kompetisie van die Universiteit van Kaapstad.

(Waldo van Rensberg)

(Schalk Carstens)

(Josh de Beer and Jano Oosthuizen)

(Armand de Ridder)

(Jano Oosthuizen)

(Kyle Swartz, Ruan Goosen, Conrad Eloff)

Link your brand to a school

Email - awsum@tiemedia.co.za or phone - 021 872 3880

Moseying her way to the top Tiffany-Amber Moses, a Grade 10 learner at Stellenberg High School, was recently crowned Miss Junior Teen South Africa Second Runner-up for 2014 in Pretoria. She also won the award for the best interview out of forty-one girls her age. This softly-spoken yet confident teenager has a passion for helping those less fortunate and helps at a soup kitchen in Scottsdene. “We are so quick to complain about the little things whereas people who have less than us are happy with the little that they have,” she says. In 2011 she was crowned Miss PreTeen Africa. Tiffany-Amber is definitely someone to watch in the world of pageantry.

Photograph: Tiffany-Amber Moses with her modelling teacher, Claudia Degenaar - Miss Junior Africa 2010 and Miss Cape Town 2012.

Die leerders wat uitgenooi is na die Invitational Challenge na aanleiding van hul goeie prestasies in hierdie kompetisie. Hulle is:Justin Fouché; Maxi Keresztesi. Wentzel van Zyl (agter) Marli Heynemann Jacques Wüst; en Amari van Niekerk voor. Ludwig Sander (afwesig).


NEWS / NUUS

Hoërskool Tygerberg MAY 2014 7

Link your brand to a school

Email - awsum@tiemedia.co.za or phone - 021 872 3880 WP-Kleure

Hier is van ons leerders wat WP-kleure vir aksienetbal verwerf het.

ATKV se debatskompetisie

Negentien van ons leerders het vanjaar aan die ATKV se debatskompetisie deelgeneem.

Agter vlnr: Liani Keown, Kayla van Wyk, Anuschka van Reenen, Charné Swart. Voor vlnr: Chané Steyn, Sanieta Maddix.

Poort-Skryfkompetisie 2014: Uitslae

Chanté Voigt en Zachary October is aangewys as toppresteerders (onder top tien landswyd in prosa) deur die Poort-Keurpaneel. Chanté se skryfstuk: “Ek het jou opgeskeur, maar die vlenters waai terug in my gesig”. EN Zachary se twee stukke: “Ek slaan jou deur die skoolbanke” en “CD-verkope”r. Caylene Davies se skryfstuk: “Die tiener en sy selfoon” het letterkundige meriete verwerf. Hierdie drie leerders se skryfwerk sal in die POORT 2014-publikasie geplaas word. Baie geluk.

Vlnr: Chanté Voigt, Zachary October, Caylene Davies.

Jeugkoor

Drie van ons leerders is gekies vir die Suid-Afrikaanse Jeugkoor.

Vlnr: Samantha Koegelenberg, Zane Sauls, Lucrecia Pietersen.

Ons Juniorspan: Vlnr: Corleze de Bod, Marelize Pretorius, Nadia van Rooyen, Annemie Sauerman, Demi Murray, Saskia Brönn, Daniëlle Geldenhuys, Pauli Brown, Janina Renk.

Ons Seniorspan: Vlnr: Kaylinn Africa, Liebe Burger, Janke Geldenhuys, Lerissa Rossouw, Isolde Gildenhuys, Valrushka Roux, Christiaan Punt, Mieke Futcher.

Netbal

Vier van ons dogters was deel van die WP se O.18 netbalspan wat in Oudtshoorn gaan deelneem het aan die Wes-Kaapproewe.

Vlnr: Zenia Fölscher, Roux-Jeanne Lawson. Nicole Brand en Mia Dreyer was afwesig toe die foto geneem is.


NEWS / NUUS

Hoërskool Brackenfell 8 MAY 2014 SA-kleure

Elf leerders van die Hoërskool Brackenfell het daarin geslaag om SA-kleure te verwerf.

Op die foto verskyn vyf van die leerders, v.l.n.r.: Altin van der Merwe (SA Junior Gholfspan, Brandon Collins (SA o.18 Aksiekrieket), Monique Basson (Mej SA Junior), Kyle Appel en Hanro Crous (SA Atletiek), Eugene Soule (SA Fietsry), Elzet Potgieter (Aksiekrieket).

Verder het vier trompoppies SA-kleure verwerf: Amy Syster, Micaela Smit, Shayne Lourens en Lené Swart. Altin van der Merwe het vanjaar reeds die A-afdeling van die PGA Toernooi in die “Glacier Junior Series” gewen. Brandon Collins is gekies as kaptein van die Boland o.18-Aksiekrieketspan vir die toernooi waar die SA-span aangekondig is. Kyle Appel is die goue medalje- én rekordhouer van die 100m en 200m naellope in Suid-Afrika. Hy neem later vanjaar deel aan die wêreldkampioenskappe in China en hy en Hanro Crous, wat die SA-span gehaal het met spiesgooi, gaan albei in Botswana en in Mauritius deelneem as lede van die SA Junior Atletiekspan.

Aqualibrium Kompetisie

Twee spanne van die Hoërskool Brackenfell het deelgeneem aan die SAICE Wes-Kaap Aqualibrium Kompetisie (Water Olimpiade). Die graad 12-span was eerste en die graad 10-span tweede.

Op die foto verskyn links die gr. 10-span saam met hul opvoeder, mej. Charné Schoeman en regs die gr. 12-span saam met hul opvoeder, mnr. Johan Nieuwoudt. Die leerders is v.l.n.r.: Kevin Diener, Bryan Erlston en Matthew Jansen (gr. 10-span); Aldo Siegling, Angelique le Roux en Bennie van Eeden (gr. 12-span).

Netbal

Land Service National

Baie geluk aan hierdie

V.l.n.r.: Chanté Geldenhuys, Janice Heyneke en Alain Verwey.

Janno Maree in gr. 9 is gekies vir die WP Judospan wat in Julie aan die SA Ope Judokampioenskappe in PE gaan deelneem.

Three of our Grade 8 pupils excelled when they were selected for the Land Service National (Springbok) Camp.

Mariëtte van Dyk is opgeneem in die WP o.19B-skole tennisspan en is ook eerste reserwe vir die WP o.17A-skole tennisspan.

AWSUM

Mej Janéne Heyneke, ‘n Afrikaans opvoeder aan die Hoërskool Brackenfell, is gekies vir die Senior WP-Bnetbalspan. Sy staan hier in die middel agter by die netbalspelers van ons skool wat deurdring na die Wes-Kaap netbalproewe op Oudtshoorn aan die einde van Mei:

Zack le Roux in gr. 8 is aangewys as die beste presteerder in die UCT-Wiskunde Olimpiade in ons skool en het daarvoor ‘n spesiale toekenning by UCT ontvang.

Hulle is v.l.n.r.: Agter: Inge-Lynn Jordan, Janéne Heyneke (opvoeder) en Janneke Baard. Middel: Bianca Bester, Elizma de Villiers en Anika Stander. Voor: Danielle Brooks, Anuschka Snyders, Marzaan Heyns en Nadine Nothnagel.

Hoërskool Eben Donges Uitruil student van Milan, Italië

Aurora Piccardo ons uitruil student van Milan, Italia, het haar jaar by Eben Dönges HS voltooi en het terug gekeer huis toe. Sy het aan meisies rugby deelgeneem en het glo nog nooit soveel pret gehad op die sportsveld nie. Aurora sê dat sy baie van Suid Afrika hou, veral die vriendelike mense.

WP u/16 rugby colours

Chuma Mshweshwe and Akhona Ntozenu , two grade 10 girls, received WP u/16 rugby colours.

o19A Rugby nuwe borge

Rudolf de Villiers (middle ) van Safetygrip in Wellington is die borge van die O/19 Rugby span. Hier is die manne met hulle spogerige nuwe truie.

Karate

Robyn Ross graad 10 het haar Karate 1st Dan ontvang.

Rachel’s Angels

Learners participating in the Rachel’s Angels Mentorship program attended a camp at Club Mykonos. Here the group is bonding with their mentors.

WP - Girls Rugby Coach

Mnr Lionell Quickfall was selected at the WP u/16 Girls Rugby Coach.

Sport dag o/19 Dogter wen Bernadino Heights Secondary School 9 -5. Hier met hul afrigter Juffrou Alida Le Grange.

o/16 Dogter wen Gansbaai Akademie 16-6. Hier met hul afrigter Juffrou Cisna Mostert.

o/16 Rugby seuns – na die wedstryd Eben Dönges HS en Bernadino Heights.


NEWS / NUUS

Hoërskool Bellville MAY 2014 9

Link your brand to a school

Email - awsum@tiemedia.co.za or phone - 021 872 3880 ATKV – Redenaars

Vicky-Lee Willemse en Annerike du Plessis semi-finale ronde van die ATKVRedenaarskompetisie.

Chris-Marie Schreuder

Boland o/15 Aksiekrieket

10 seuns van Hoërskool Bellville het Boland verteenwoordig by die Junior Nasionale Kampioenskappe in Pretoria.

Fouché Conradie, Jacques le Roux, Jurie Goosen, Rynhardt van Rensburg, Pieter Drotskie (O/15A onderkaptein), Brando Vos, Divan Veer, Joubert le Roux, Lambert Saayman & RG Janse van Vuuren.

Hoërskool Bellville Koorfees

Baie geluk aan ChrisMari wat Wes-Kaap verteenwoordig het by die Wes-Kaap “Air Rifle” Kampioenskappe in Bellville. Chris-Marie het twee silver- en een goue medalje verower. Chris-Mari gaan aan die einde van Mei deelneem in Gauteng aan die finale proewe vir die SAARA-span.

Paaseier-liefdadigheidsprojek Samel 16 000 paaseiers in en deel dit uit aan 18 verskillende organisasies tydens die skool se jaarlikse liefdadigheidsprojek. Op die foto word paaseiers aan Tygerberg Hospitaal se Suster Edma de Kock oorhandig.

Graad 8 Hoofleiers

Stefan vd Merwe, Chante Fourie, Gretchen Muller en Adriaan Lourens.

Toneelspelkompetisie

WP-seunshokkie speler

Na landswye uitdunne tydens die Nasionale Toneelspelkompetisie is die Hoërskool Bellville baie trots om drie leerders geluk te wens wat deur is na die finale rondtes.

Mnr. en Mej. Bellville

Elzette Nel, Mieke Nagel en Vicky-Lee Willemse.

WP-Aksienetbal behaal goud. Jacques le Roux.

WP-hokkiedogters

Maruis Vermaak (2de Prins), Verenchke Nel (2de prinses), Hannes Swart ( Mnr Bellville 2014); Christine Smit (Mej. Bellville 2014), Anina Steenkamp (1ste prinses) en Pieter Engelbrecht (1ste prins).

SA o/18 Aksiekrieket -oefengroep Marcel Rautenbach is ingesluit in die SA o/18 Aksiekrieket-oefengroep.

Melissa Trautman WP 0/16A, Karla Wentzel WP Zone 0/16, Caitlynn Bradford WP 0/16 Zone, Angelique Truter WP 0/18B , Lindi Anker wp 0/18A, Nicola Olivier Wp 0/18B, Rozanne Compion WP 0/16A.

Zulaine Huisamen was deel was van die 0/14 WP-Aksie netbalspan wat aan die IPT toernooi deelgeneem het. Die span het die goue medalje gewen. Hulle is uitgenooi om in 2015 in Australië te gaan speel in die Junior National Championships.

“ Sit die Hitte terug die winter” “Put the Heat back this winter”


NEWS / NUUS

Hoërskool DF Malan 10 MAY 2014

Link your brand to a school

Email - awsum@tiemedia.co.za or phone - 021 872 3880 WHAAM-KAMP

DF Malan se VCSV-groep (bekend as WHAAM) het hul jaarlikse kamp met die tema “Unconditional” buite Tulbagh op die Uitspan-kampterrein gehou. As deel van die kamp het leerders uitgereik na die plaaslike ouetehuis, ‘n kinderhuis, asook ‘n skuiling vir honde.

Huisbouprojek

Hoërskool DF Malan het weer die voorreg gehad om in ‘n huisbouprojek betrokke te wees in samewerking met Habitat for Humanity en Power Construction. By hierdie geleentheid kon die DF-leerders in die vreugde van

Aksie omgee

die nuwe eienaars deel toe die huis se sleutel aan hulle oorhandig is. Die skool gaan ook in Junie deelneem aan die Nelson Mandela Build Week. Tydens hierdie week sal daar gepoog word om 67 nuwe huise te bou.

Leerders van Hoërskool DF Malan het gedurende die paastyd honderde paaseiers versprei tussen klein pasiëntjies in die Tygerberg-hospitaal. Hier is Peadon Smith, mnr. DF Malan, by een van die opgewonde kinders

Boomplantprojek

Hoërskool DF Malan het onlangs hul bydrae tot ‘n groener Bellville gemaak. Hier is ‘n groep Dee-Effers besig met ‘n boomplantprojek in die Jack Muller-Park oorkant die skool.


NEWS / NUUS

The Settlers High School MAY 2014 11

Link your brand to a school

Email - awsum@tiemedia.co.za or phone - 021 872 3880 Special Tree Planting Day

Members of the Eco-Society at The Settlers High School and various other schools each planted a tree at the Jack Muller Park with the aim of ensuring continued growth in the park.

Exchange students from Reunion visit the Settlers

Winner of Survivor SA

Graham Jenneker, a past pupil of The Settlers High School was voted the winner of Survivor SA: Champions at the live reunion and finale show held in Johannesburg on Sunday, 18 May 2014. In addition to the title Graham won the R1m prize money after surviving 28 days of conniving, plotting and scheming on a remote island in the South Sea China. The Settlers are very proud of his amazing achievement and wish him well in his future!

The Settlers drama production: The World Is Listening

Award receiving

Mr Daly received an award from Prof Botman (Rector: University of Stellenbosch) for Excellence in the School’s 2013 results.

Mr Daly (headmaster) and Graham Jenneker.

Chess

Robyn van Niekerk (the current SA Ladies’ Closed silver medallist) has been selected to represent the South African Ladies’ team at the 41st World Chess Olympiad to be held in Tromso, Norway during August. This is a remarkable achievement and exceptional honour not only for Robyn, but also The Settlers High School.

Get the latest AWSUM edition on www.awsum.co.za


NEWS / NUUS

Fairmont High 12 MAY 2014 UCT Mathematics Competition

More than 50 Fairmont learners took part in the UCT Mathematics Competition earlier this year. The school was awarded 17 Merit Awards and 1 Gold Award. Congratulations to Woo Duk Jin who won a Gold Award in the Competition. He was placed 9th in the Grade 10 Individual Category.

Girls’ Hockey …. Selected WP players competition Congratulations to our 10 learners who received Western Province Colours for Girls’ Hockey.

Gaming Society - HECTIC A couple of our learners were selected to appear on a live show on SABC 2, called Hectic 9, on Thursday, 8 May 2014. Hectic 9 is a show that is broadcast live Mondays – Fridays, from 16h00 – 17h00. It is an interactive live show that deals with the latest happenings in South Africa. They also have an entertainment segment where they review movies, games etc.

Dale House was the winning team in the annual Interhouse One Act Play competition for 2014.

SA Sprint Best Actress: Kaylin Brunsdon Back: Candice Earley, Gaby Masureik, Julia Masureik, Teagan Crament, Jenna-Leigh Dolpire, Cady Sacco. Front: Robyn Douglas-Henry, Cayley Jones, Courtney Clother-Sinclair, Jessica Rossouw.

→ AWSUM

Best Actor: Adrian Reed

The more likes your selfie gets, the better your chance will be at winning! So get snapping, get selfing and start liking for your chance to win.

At the end of March, Julia went to the SA Sprint Championships at Nagle dam in Pietermaritzburg where, although only 15 years old, she had to compete in the Girls’ U18 category. In this event, she achieved 2 Bronze medals in the K1 events and 4 Silver medals in the K2 events. She received the overall Bronze Victrix Ludorum medal for Girls’ U18. The big event of the year however is the annual SA Schools Canoe Sprint Championships held for U8, U10, U12, U14, U16 and U18 age groups, and the Pietermaritzburg experience was put

If you are new to our Facebook page be sure to “LIKE” us as well!

→ → → → → → → →

1000m K1 Silver medal 500m K1 Silver medal 200m K1 Silver medal 5000m K1 Bronze medal 1000m K2 Gold medal 500m K2 Gold medal 200m K2 Gold medal 5000m K2 Gold medal She narrowly missed out being Victrix Ludorum in the Girls U16 category.

Post and win!

Take a selfie with a AWSUM Newspaper then post the photo on the AWSUM News Facebook Page for your chance to

Submit as many selfies as you want! Make sure you share this with your friends so you can get more likes... Remember that more likes means more chance at winning! One lucky person will win a meal voucher for 2 at Proviant Restaurant in the Paarl.

to good use with Julia achieving the following results for Girls’ U16.

win a R1 000.00.

SEL

Go to www.facebook.com/AWSUMNews

FIE

Entries close on the 31st of May 2014. The winner will be contacted shortly after the closing date via a Facebook private message from us.

Be AWSUM. Read AWSUM.


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.