Nuwe lidmate
Kerkraad byeen oor nuwe leraar
Baie welkom aan die volgende nuwe lidmate: Frans en Cora Naudé; Pieter, Lucinda, Liam en Sophia Lourens; Marlene van der Merwe; Werner Erasmus; Albert, Magdaleen, Marguerite en Almi Lamey; Melissa Reyneke en Vasti Claassens.
Die nuut bevestige kerkraad vergader moreaand 19:00 in die konsistorie.
Indien jy ‘n lidmaat van Stellastraatgemeente wil word, kan jy na die erediens die predikant by die Nagmaaltafel ontmoet en jou inligting in die Nuwe Lidmate boek invul. Andersins kan jy in die week die kerkkantoor skakel 012 460 8570.
Verjaarsdae 14 - 20 Oktober 2018 Ons wens graag die volgende lidmate geluk met hul verjaarsdae! 14 Oktober Fransroux Gerber Nicola Heyns Rasmus Laubscher Elbeth Vermaak 15 Oktober Nicolas Alberts Chane Bezuidenhout Marike du Plessis Hugo Hansen Christa Hofmeyr Marlise Kroukamp Ernst Odendaal Thys Potgieter Marna Steyn Elle-Lisa Strydom Ferdie Truter Heilie van Staden 16 Oktober Hannes Bezuidenhout Luané de Klerk Danielle de Wet Cornelia Rood Hester Sapsford Anieke Swart Thelma Swart Barney Vurgarellis 17 Oktober Wim Diedericks Paul du Preez Frik Griesel Louise Hoffman Amé Kloppers Dori Viljoen
18 Oktober Wynand du Plessis Tiaan Gunter Marguerite Hofmeyer Hakkie Kotze Marie McGregor Rorie Meiring Francois Pienaar Elsabe van der Ryst Anike van Vuuren 19 Oktober Dalene Kleingeld Edward Leach Reinatha Lotter Ronel Louw Marcel Stellaard Nellie Weideman Mieke Willemse 20 Oktober Christine Arndt Elize Bohmer MC Eksteen Ronel Engelbrecht Susan Esterhuyse Uli Kunzmann Helena Landskron Anneli Prinsloo Rolene Streutker Louis Strydom Thean van Breda Rita Wessmann
14 Oktober 2018
NG Gemeente Stellastraat
AANKONDIGINGE
Wat aanvanklik beplan was as ‘n kerkraad-spanbou, word nou ‘n belangrike vegadering omdat die proses om ‘n nuwe leraar aan te stel, vol aan die gang is. Daar was 44 aansoek vir die vakante pos, en die preadvieskommissie het Donderdag op tien persone besluit waarvan hulle die name aan die kerkraad gaan voorlê.
Erediensversorgers - 21 Okt Koordineerder: Hein Hamann 083 453 4193 08:30 10:00 18:00 Hein Hamann (K) Willie Louw (K) Edward Leach (K) Neil Sapsford Altus Lambrecht Theuns Coetzer Antoinette Minnaar Graad 4’s Graad 9’s & 10’s Cathy Pretorius Poets van der Vyver Gustie van der Vyver Magdaleen du Plooy Andre Botha
Deurdiens - 21 Okt 08:30 Martitia de Bruyn Magdalene du Plooy
10:00 Theresa de Bruin Talita van der Merwe Graad 4’s
Teespan - 21 Okt 08:30 Andre Botha Elsa-Marie Coetzee Elizabeth Hefer
10:00 Teepraters
18:00 Willem Wannenburg & Emilje
NG Gemeente Stellastraat Tel: 012 460 8570 Faks: 012 346 4825 Epos: admin@stellastraat.co.za
Bankbesonderhede: Bank - ABSA Tjekrekeningnommer 540 580 022 Takkode - 632 005
Stellastraat 158 Waterkloof 0181 www.stellastraat.co.za
Donderdag 25 Oktober 2018 om 11:00
Spitbraai met ‘n Franse geur! Die lekkerste kuier van die hele jaar! So reken baie van ons oor die jaarlikse spitbraai vir senior lidmate. En ons gaan ons beste doen om te sorg dat dit vanjaar weer so sal wees! En vanjaar kry die kuier ‘n Franse geur en kleur! Maricus en Natasha C gaan ons harte sag maak met Franse musiek uit die hart (Musique du Coeur!). ‘n Week hart het nie baie weerstand nie. Die finale oorrompeling gaan kom deur sagte skaapvleis en die doodskoot deur middel van pampoenkoekies en romerige roomys. Vir die wat die ondraagliklikheid nie meer kan hanteer nie, sal daar koue witwyn wees. Jy sê jy wil nie daar wees nie? Jy maak seker ‘n grap. Al ons senior lidmate en almal wat voel hulle is nou nagenoeg, is welkom om ons jaarlike spitbraaikuier te kom meemaak. Al wat jy moet doen is om jou teenwoordigheid by Hannalie by die kerkkantoor te bevestig en jou plek is bespreek! Donderdag 25 Oktober 11:00!
Hervormingsondag 28 Oktober 2018
Elke dankfeesbydrae help Dit is nooit vir ons ‘n verleentheid om in Stellastraat oor geld te praat nie. Ons doen dit net een maal per jaar, en bloot net om ons almal daaraan te herinner.
12 - 14 Oktober 2018 Verbinteniskamp
Dankie vir almal wat uit hulle harte en hulle beursies dit moontlik maak dat Stellastraat as ‘n gemeente kan bestaan en ‘n rol speel in die samelewing. Dit is ‘n voorreg om deel van dié gemeente te kan wees.
14 Oktober 2018 Kerkraadsbevestiging
Elkeen van ons gaan in die week ‘n Dankfeeskoevert kry. Dit is die gebruik om elke jaar tydens die Hervormingsfees ons Dankfeesbydraes na die kerk te bring. Op grond van die vorige jaar het die kerkraad begroot dat ons R780 000 gaan inkry met die dankfees. Ons het die bedrag nodig om ons jaarlikse begroting van inkomstes en uitgawes te laat klop. Dankie dat jy gaan help daarmee. Elke klein bietjie help!
Eredienstye 08:30 10:00 10:00 15:00 18:00 18:00
Erediens Erediens Kleuterkerk Faith Community Erediens Adoramus
25 Oktober 2018 Senior lidmaat spitbraai 28 Oktober 2018 Hervormingsfees 14 November 2018 Fliek en boekbespreking
14 Oktober 2018
21 Oktober 2018
18 November 2018 Versoeningsdiens
James Kirkpatrick Anton Pienaar 3 jaar tot Graad 0 Peter Maruping James Kirkpatrick Anton Pienaar
Tienie Bosman James Kirkpatrick 3 jaar tot Graad 0 Peter Maruping Marina de Wet Tienie Bosman
25 November 2018 Kerssangdiens 2 Desember 2018 Herinneringsondag 25 Desember 2018 Kersfees