
1 minute read
Klein gebare maak groot impak -Bloem 158
Wat soms vir ons voel na n “te klein behoefte” het gewoonlik n baie groter impak in die lewens van die mense wat uitreik na Round Table vir hulp.
Ek glo dat dit juis die geval was toe ons vir Yvonne, Claud en Andre kon bystaan met kos en krag vir n maand asook n paar kleding stukke. Claud en Andre gaan die “gap” wat Round Table vir hulle kon gee gebruik om weer in die werks mag te kom.
Advertisement

Beide Claud en Andre het uitdaagings met geestes gesondheid, maar jy kan die eiwer, hoop en dankbaarheid sien. Albei is positief dat hul omstandighede sommer vining gaan omdraai.
Weereens glo ek dat die “klein” behoeftes wat tafel aanspreek impactfull change bring in ons gemeenskap.
Pieter van Heerden
Bloemfontein 158